Russian – Turkish – Kurdish – Syria (Sochi “Agreement”)

Tydens samesprekings in Sochi het die Russiese president Vladimir Poetin en sy Turkse eweknie Recep Tayyip Erdogan op 17 Oktober 2019 'n ooreenkoms gesluit oor die lot van noord-Sirië om 'n nuwe status quo in die streek te skep.  Was die "ooreenkoms" slegs om die Koerde hieruit te kry sodat die Turke daar oor kon… Continue reading Russian – Turkish – Kurdish – Syria (Sochi “Agreement”)

Jordania – Israel – WATER

Israel se minister van plaaslike samewerking het gesê Israel is gereed om voort te gaan met 'n multimiljoen-dollarprojek met Jordanië om water van die Rooi See na die Dooie See af te voer.  Die projek is al 'n geruime tyd in bespreking tussen verskeie Arabiese state.    Daar sal ook 'n ontsoutingsaanleg gebou word in… Continue reading Jordania – Israel – WATER