Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

fw stigting grond

Gemakik sit die drietjies bymekaar.  Afrisake, Solidariteit en FW stigting.  Onlangs was daar ‘n gesprek op video gemaak deur die vorige regering se kantoor en word daar bekommernis uitgespreek oor die grondonteiening en hervorming in Suid-Afrika, veral die 7.6 swart titelakte houers wat hul grond en besittings sal verloor.   Daar word nogal melding gemaak van oor die 7.6 miljoen swartes wat reeds eienaar is en titelakte besit.

Read also with CPA documentations (communal rights) and white paper as well different legislations, like Trustlands.

Agreements and Traditional leaderships

Begroting – tradisionele leiers 2019

***

Not sure where those 7.6 million properties are?   But they all belong to black owners.   Where do they live in South Africa.  Is that only a certificate or the real title deed?  Most of the CPA and Trustlands do have only communal rights.  There are also different legislations for different peoples about CPA and different Trustlands.   Furthermore, there are millions and millions immigrants and foreigners – more than the current population estimates.  If you don’t believe that, go around your own town and city or google that too, it will show you the reality what is ongoing here – and it is always estimated figures, but immigrants always played a big role to settle here or other places, as long as it is not their own countries.

***

Daar is nogal ‘n paar vrae oor hierdie 7.6 miljoen swartes?

Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid – 730 000.

Waar bly die 7.6 miljoen swart titelakte houers  in Suid-Afrika?   Dis privaat aangekoop.   Wat ‘n reg is, want ons almal het daardie reg.

Is dit net ‘n sertifikaat aan ‘n “CPA” of is dit volwaardige titelaktes soos wat ons ken “kaart en transport”.   En daar is nogal ‘n groot verskil.   Sommige grondgebiede het slegs kommunale regte wat beteken slegs verbruiksreg vir mens en dier.

Hulle bly vermoedelik beslis buite die ou Tuislande, want al die ou Tuislandgebiede of reservate (voor 1961)  is vandag meestal – 99% – kommunale grondgebiede.  Dit wil sê niemand wat op kommunale grondgebiede woonagtig is, werk besit Titelaktes nie.   Die REGERING besit die Titelaktes van ALLE kommunale grondgebiede – hetsy Trustgebiede of grondeise wat na 1994 bekom is.

Die kommunale wette is van toepassing op die Trustgebiede en ook op grondeise wat na 1994 gedoen is.   As enige persoon grond eis, val dit onder die kommunale wetgewing (CPA legislation).

DUS is die meer as 30 miljoen Swart en Khoisan burgers wat op die kommunale grondgebiede woon en werk reeds van behuising voorsien, hetsy hul eie of andersinds ‘n HOP huis.  Selfs Khoisan bewoners het 6 Trustgebiede ontvang en bittermin of selde is daar enige Titelaktes aan hulle uitgereik omdat dit kommunale grondgebiede (wetgewing) is.  Heelwat HOP huise is na 1994 gebou, alle HOP huise is reeds gedienste huise, sommige het warmwatertoestelle en ander het ook skottels vir nuusontvangs.

In die ou Tuislande, wat na 1994 Trustgebiede / CPA is, bly daar meer as 30 miljoen burgers.   Hier woon nie immigrante nie, omdat Trustgebiede en kommunale grondgebiede spesifiek vir sekere bevolkingsgroepe uitgehou word.

NOTA:  FW de Klerk  het nogal ‘n “prys” ontvang daarvan dat daar nie meer segregasie is nie.   Hoekom is die gebiede dan steeds apart?

Nou as daar 7.6 eienaars is, hoeveel bewoners bly saam in hierdie 7.6 miljoen eiendomme?   Vermenigvuldig die getal met 4-6 persone of selfs meer.  Hulle is buite die Trustgebiede en Grondeise.

Wat ironies is, dit word weerhou van die hele wêreld dat daar soveel wettige swart eienaars is wat titelaktes besit in Suid-Afrika en volhou dat blankes 87% grond besit.    Wanneer is die grondoudit voltooi, aangesien die feite net bekom kan word deur sekere belangrike instellings maar nie deur die gepeupel op die grond wat toyi toyi dat blankes alle grond besit.

Verregaande dat net sekeres toegang het tot hierdie “grondoudit” maar die massas nie.   WIE is die massas wat dan elke blanke in die land wil onteien van hul karige besittings of selfs uitwis,  terwyl die meerderheid of op kommunale grondgebiede bly of andersinds wettige grondgebiede het?  7.6 miljoen wettige eienaars is en bly darem maar ‘n groot hoeveelheid burgers.

Die ander SY:

Hoeveel immigrante en onwettiges in die land woonagtig of werksaam is , is ‘n ope vraag, want daar word nie enige sensus bekendgemaak oor immigrante wat uit Afrika of elders die land binnekom en in immigrantstatte rondom ons stede /dorpies bly nie.  Hulle dring almal aan op gratis HOP huise, dienste, skole en mediese sorg.   Heelwat van hierdie miljoene immigrante word ingespan wanneer daar protesaksies in Suid-Afrika plaasvind om te brand, plunder en af te breek.
Onderskei ‘n slag wat die waarheid is in Suid-Afrika, want leuens word verkondig om ons Afrikaners, Boere en Blankes uit te wis.  Elke volk het ‘n internasionale reg tot hul eie gebiede en het die reg om deur hul eie leiers regeer te word.

ONAFHANKLIK – SOEWEREIN

<>

Luister na die onderstaande video materiaal – uitgereik deur NUUS in Suid-Afrika en FW de Klerk stigting, Flip Buys en Afrisake.   Dit is in Maart 2018 gedoen.

Waar bly 7.6 swart eienaars met titelaktes in SA?

Advertisements

9 gedagtes oor “Die 7.6 miljoen swart titelakte houers”

  1. […] Hoe kan ons blankes grond gesteel het as ons steeds lenings het wat afbetaal word? Hoe kan ons blankes grond gesteel het as die regering die grootste grondbesitter is? Miljoene swartes besit grond – dis alles leuens – LIES TO THE OUTSIDE WORLD THAT WE ARE THE OWNERS OF MOST LAND Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s