Jaarliks word name van vermoorde Blanke Boere en hul families hierby gevoeg – dis altyd hartseer en simpatie aan elkeen wat iemand verloor het. Familielede woon die verrigtinge by, al is dit net ‘n troos daar is ander geliefdes wat hul vooruitgegaan het. Ons moet nooit vergeet nie. Woon dit gerus by dan sal u die werklikheid aanvaar wat in Suid-Afrika aan die gang is. Dit is Volksmoord!! Ons is slegs ‘n klein handjievol mense wat so uitgewis word, en selfs swart bemagtiging en regstelaksies word gebruik as teenvoeter om ons mense te verarm waar hul hongersnood in die gesig staar. AS VOLK, het ons ‘n reg tot ‘n eie onafhanklike gebied, ons hoort nie saam kommuniste nie. Die land gaan nie regkom nie – ons moet wegbeweeg onder kommunisme.
*
White Farmers have been killed for more than 27 years now and it is still on-going today, while the president of South Africa explained on an international podium there are no attacks and murders against whites. That is Genocide!!
AS PEOPLE, we have an international right to independence and our own country and area.
What is in the YES of 1992 – referendum – a nothing, because those were manipulated at the end.
Daar was geen mandaat nie, daar was niks. Daar was ‘n ja en ‘n nee, maar daar was ‘n wegblystem in die referendum wat netso groot was as die nee stemme. Witkruise, aanvalle en moorde teenoor blankes.
https://www.youtube.com/watch?v=CJgfBVswVuo
*
2021 white farmers and their families been attacked and killed.
Dis nie omdat ons moet nie, maar dis omdat die regering geen erkenning gee aan die blanke Boere wat so aangeval en vermoor word nie.
Die Witkruis Monument is ñ gebeurtenis wat jaarliks gehou word, waar daar kruise geplant word ter herdenking aan Boere wat aangeval en vermoor was. Elke kruis verteenwoordig ñ persoon of soms dalk is daar families uitgewis.
https://www.youtube.com/watch?v=RBjLoAWgwH0
*
2020
Die witkruis volksmoord museum/monument , gelee net anderkant Pietersburg Limpopo
https://www.youtube.com/watch?v=WyLFp_EyNTs
*
“Shortened Steve Hofmeyr speech at the Witkruis Monument on 19 September 2020”
https://www.youtube.com/watch?v=BXn1pj88Nqo
*
2020
Verskeie motors, bakkies, motorfietse, trekkers en trokke het aan die konvooi deelgeneem wat deur die verkeerspolisie begelei is tot by die Witkruis Monument.
https://www.youtube.com/watch?v=2yZugNvtqZE
*
*
Human rights violations – Menseregteskending
Self-determination for the oppressed people
Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid
*
*
Farm attacks/tortures/killings – photos – Plaas moorde en aanvalle – foto’s
RAPES-VERKRAGTINGS
Attacks/Killings 1-15 May 2019
Witkruis monument Augustus-September
Wit kruis monument 2019
Farm attacks/killings – Annette Kennealy
Aanvalle – Moorde en Beveiliging
READ MORE ABOUT WHAT IS GENOCIDE (VOLKSMOORD)
Volksmoord – Genocide
Land expropriation – racism – South Africa
Genocide – Boer and Afrikaner (whites) people
THE NAMES OF TLU:
TLU – The Wall of Remembrance: Farm murders in South Africa, the list grows longer
[…] RELATED INFORMATIONWitkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa […]
LikeLike
[…] familie behoort. Daar is ander monumente wat ook name op het van blankes wat vermoor is op plase. Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa Witkruis monument Augustus-September Wit kruis monument 2019 Genocide – Vernietiging van […]
LikeLike