Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

  Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling.    Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom.  Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer.   Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie.   Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

Dr Mangosuthu Buthelezi

Net onlangs het die ANC gepraat oor die Ingonyama en ander Trustgronde vat (nes Brittanje altyd gemaak het met ons almal) - toe het die Zoeloekoning sy mense bymekaar gemaak - hoop net hulle is bewus wat aangaan.   Die Zoeloevolk moet besef dat die skippie wat gaan sink, ook die Ingonyama Trustgronde en grondeise (CPAs)… Continue reading Dr Mangosuthu Buthelezi

Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Selfbeskikking is die hoof prioriteit  en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN).  Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding.    Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Front Nasionaal – As van beskawing

  ANDERKANT DIE AS VAN ONS BESKAWING Front Nasionaal SA Die brand by die Notre Dame in Parys gistermiddag was tot ‘n groot mate ‘n gebeurtenis wat die Westerse beskawing vir ‘n paar oomblikke tot stilstand geruk en tot besinning gedwing het.   Die brand, wat in die solder van die 850jaar oue katedraal begin het,… Continue reading Front Nasionaal – As van beskawing

Lewensbootjie – Selfbeskikking.

Daar is tans etniese lewensbootjies uit en ons as Afrikaners en Boere, wat 'n etniese volk is, het so 'n reg om dit te verkry.    Is ons dan dom dat ons dit nie verkry nie?   Nee - beslis nie, inteendeel kan ons vir onsself dink en ook besluite maak.  Ons het ook regte al… Continue reading Lewensbootjie – Selfbeskikking.

Government’s BEE plans

  Moenie vir een oomblik  dink dat swart bemagtiging gaan verdwyn nie, nog minder gaan onteiening van die toneel verdwyn.  Ook op die landbou front is die swart vennootskap die meerderheid.    Hierdie "beplannings" was reeds lankal beplan deur blanke liberaliste gedurende die Dakar samesprekings wat met die kommuniste skouers geskuur het.   Om te boer,… Continue reading Government’s BEE plans

Front National – Self-determination reasons

  SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons

Selfbeskikkingsreg – Volk

AFRIKANERS EN BOERE  (BLANKES)    Selfbeskikking word internasional verkry op grond van "etnisiteit" maar daar is 'n paar kriteria waaraan voldoen moet word.   Elke volk het die reg tot hul eie gebied, eie ekonomie en onafhanklikheid.   Hulle moet soos 'n land soos Botswana totaal en al onafhanklik wees, op hulself funksioneer, bestuur en regeer word.… Continue reading Selfbeskikkingsreg – Volk

Selfbeskikking

Selfbeskikking is ons enigste oplossing, weg uit kommunistiese bose sweer uit, weg van misdaad en rassisme (B-BBEE) wat ons nie nodig het om onsself te bewys nie.    Die liberale media beskryf 'n situasie in die DA,  wat hand op die blaas met die EFF en ANC tydens parlementsittings en wetgewing teenoor blankes is en… Continue reading Selfbeskikking

Selfbeskikking: Genoeg is genoeg

Front Nasionaal SA / Front National SA By watter groep wil jy wees as die skip aan die sink is - daar is drie groepe mense:   Party verlaat die skip en swem weg, party staan en skep water oorboord totdat die skip onder hulle voete verdwyn, en die derde groep begin die wrakstukke bymekaar maak… Continue reading Selfbeskikking: Genoeg is genoeg

Van Riebeeck dag

Van Riebeeck dag - wie kan dit nog onthou? Stigtingsdag ... wie kan dit nog onthou? STIGTINGSDAG Front Nasionaal SA Dit was vir my nog altyd ‘n eienaardige toeval dat die skeepschirurgyn, Jan Antonijzoon van Riebeeck van Culemborg juis op die oggend van 16 Desember 1651 in die hawe van Texel sou inskeep op sy… Continue reading Van Riebeeck dag

Front Nasionaal: Selfbeskikking

Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 - Pretoria and Paarl. Indien u in 'n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus. Selfbeskikking  (volle soewereiniteit) - Elke volkstem in 2019 tel - veral as daar 'n mandaat ter sprake is.   Indien u egter… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

“Vote for smaller party does count”

"A VOTE FOR A SMALLER PARTY DOES COUNT" Front National SA After seeing a myriad of comments and posts claiming that a vote for a 'smaller party' is a wasted one, I have decided to take this codology on by setting out exactly how the election process works.  Ons moet uittree uit die kommunistiese stelsel… Continue reading “Vote for smaller party does count”

Selfbeskikking – “Afrikaner” voorgestelde wet 1998 Lekota

* Dit is 'n internasionale reg dat selfs minderheidsvolke oor hul eie onafhanklikheid en vryheid beskik om hulself in hul eie geskiedkundige gebiede op alle vlakke te regeer.    Botswana en Namibië se burgers doen dit, waarom nie die Boere republieke erken wat eens onafhanklik was nie.     Die Boere volk het dieselfde regte as… Continue reading Selfbeskikking – “Afrikaner” voorgestelde wet 1998 Lekota

Self-determination – Independence

We as Afrikaner, Boer and all the (conservative) whites, want our own independent area, own government and live with our own people and culture - we do not need the communists, their B-BBEE racism and discrimination, corruption and crime.   We are sick and tired of this communist rules and manipulations. Ons as Afrikaners, Boere en… Continue reading Self-determination – Independence

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

* Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek.  Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede.     En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994).    Dis uiters… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Eureka – Orania – Kleinfontein

Why are liberal whites and blacks/others so obsessive if Afrikaners and Boers (whites) to build their own?  If it is not the ANC leaders the DA, EFF and others follow the ANC.  But who implemented the rasist and discrimination against whites? both of them and even more... Why on earth do you burn down schools,… Continue reading Eureka – Orania – Kleinfontein

Selfbeskikking – Front Nasionaal

WAT IS DIE STORIE MET SELFBESKIKKING? Front Nasionaal SA Dat die verkryging van selfbeskikking werklik die enigste kans is vir die blanke minderheid in Suid-Afrika om as volk te oorleef, kan na Ramaphosa se staatsrede by niemand meer twyfel laat nie. Dat daar ook ‘n toenemende besef by mense is dat dit nou werklik die… Continue reading Selfbeskikking – Front Nasionaal

To vote abroad – stem oorsee

APPLICATIONS TO VOTE ABROAD NOW OPEN Front National SA We urge all our supporters who will be out of the country on 8 May to ensure that they make this arrangement well in advance. STEM VIR SELFBESKIKKING - ONAFHANKLIKHEID EN VRYHEID   Applications to vote abroad in the 2019 National Elections are now open at … Continue reading To vote abroad – stem oorsee

Front Nasionaal – Selfbeskikking

WAAR KAN JY INSKAKEL AS JY BY FN BETROKKE WIL WEES? Front Nasionaal SA Oor die komende dae word daar nog ‘n hele paar takke landswyd gestig en ons moedig regtig mense aan om deel te word, aan te sluit en betrokke te raak in die skepping van ‘n toekoms vir ons mense.  Verkiesing 2019… Continue reading Front Nasionaal – Selfbeskikking