Front Nasionaal – Selfbeskikking

WAAR KAN JY INSKAKEL AS JY BY FN BETROKKE WIL WEES?
Front Nasionaal SA

Oor die komende dae word daar nog ‘n hele paar takke landswyd gestig en ons moedig regtig mense aan om deel te word, aan te sluit en betrokke te raak in die skepping van ‘n toekoms vir ons mense. 
Verkiesing 2019 is ‘n kans wat ons nie deur die vingers kan laat glip nie.


Vote 2019 for Front National and Self-determination.  There are no other route to go to get our human rights back.

Image may contain: one or more people and text

TAKKE WAT OOR DIE KOMENDE DAE GESTIG GAAN WORD:

28 Februarie – Hugenote Vallei (Paarl/Wellington/Franschoek)
18:30 Donderdagaand
Wynand Bezuidenhout
071 152 8082

Swartland (Moorreesburg & Malmesbury)
28 Februarie om 18:30
Juan du Preez
082 372 1416

Kleinfontein Pretoria
Saterdag 2 Maart
Rickus Nel
061 410 3479

George (Suid-Kaap)
Saterdag 2 Maart
Café Chinnos, Paddagat, Knysnaweg
13:30
Alfred Bailey
083 564 0333

Weskus (Velddrift, Vredenburg, Saldanha)
Maandag 4 Maart om 19:00 te Emmertjie Velddrift
Marchand Kleynhans
060 644 5193

Rustenburg
Maandag 4 Maart om 19:00
Sakkie Smit
082 772 2869

Swellendam en Overberg
Woensdag 6 Maart om 18:30
NCIS Kantore, Eenheid 11, Carlton Mall, Swellendam
Naomi vd Kolff
061 569 4330

BRITS WIL TAK STIG

Die Front Nasionaal lede in Brits wil graag ‘n tak stig en nooi ander belangstellendes in Brits om kontak te maak sodat ‘n vergadering belê kan word. As u in daardie omgewing woon, gee gerus vir Johnny Liebenberg ‘n luitjie by 082 047 7189

**

TAKKE WAT REEDS BESTAAN EN WAARBY U KAN INSKAKEL:

Roodepoort
Sarel Breedt – 083 730 0177

Mosselbaai
Andor Marsi – 072 07104022

Wes Tranvaal (Bloemhof en naburige dorpe)
George Kieser – 073 103 4872

Centurion
Henry White – 082 703 2275

Rayton / Cullinan
Engela vd Heever – 060 782 6280

Oos Rand (Boksburg / Kempton Park en Benoni)
Frank Laubscher – 082 458 9467

Bloemfontein
Eric Holmes – 067 311 6035

Jeffreysbaai
Elaine Oosthuizen – 063 326 6007

Uitenhage en Despatch
Elmore Weideman – 0795290697

Verre Oos Rand (Brakpan, Nigel, Dunottar, Springs)
Quentin Labuschagne – 072 892 9269

**Front

TAKSTIGTINGS WAARVOOR DAAR NOG DATUMS BEPAAL SAL WORD:

Natal Suidkus, Kaapstad Noordelike voorstede, Klerksdorp, Vanderbijlpark, Krugersdorp, Potchefstroom, Oos Londen, Pretoria Moot, Richardsbaai, Brits, Melkbosstrand, Welkom (Vrystaat Goudvelde).

Indien enigiemand belang stel daarin om in u dorp of omgewing die voortou te neem en ‘n tak te stig sodat u FN se teenwoordigheid sigbaar kan maak by die stembus op 8 Mei, dan is u welkom om ‘n whatsapp boodskap te stuur aan 076 024 0333 en ons help u graag stap-vir-stap om dit te doen.

***
Internasionaal
Laat weet gerus vir Front Nasionaal as daar so iets in die pyplyn is.

https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/

***

Front nasionaal : Mandaat

Kennis is mag – Front Nasionaal

FRONT NATIONAL

Front Nasionaal: “nuwe korrupte SA”

Advertisements

Een gedagte oor “Front Nasionaal – Selfbeskikking”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s