Jo-jo politieke speletjies in SA

* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie.   Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie.    Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie.  Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was.   APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA

Politieke speelballe

* Politieke partye poets behoorlik hul eie agendae.  Sommige politieke partye is oop en bloot reeds besig met twee en selfs meer agendae op hul onderskeie tafels.  Die maan en sterre word gereeld voor verkiesings wat plaasvind belowe, tog gebeur dit gereeld dat  alle beloftes met die maan en sterre verdwyn.   Vals beloftes word uitstekend… Continue reading Politieke speelballe

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Dekades van donker Koalisies in SA

* Dis juis politici wat jare magsdeling en politieke blyspel probeer speel,  staande hou en opbou met hul samesprekings vir koalisies en magsdeling veral op plaaslike en provinsiale regeringvlakke.  Ook op Nasionale vlak.     Dieselfde pad is tydens Kodesa samesprekings gevolg.  Dit is bykans 30 jaar later en daar is nog geen wonderwerke van opregte… Continue reading Dekades van donker Koalisies in SA

DA diversiteitskursus magspel aan Hoërskool Vishoek

* Internasionale misdade is wat in SA aan die gang is.   Misdade teenoor 'n blanke minderheidsvolk.  Dit is nie 'n ideologie van die ANC of DA nie, maar dit is Nasionale wetgewing van die hele parlement van Suid-Afrika wat nou op leerders afgedwing word.   Al die politieke partye in parlement, hetsy DA, EFF, VF+ of… Continue reading DA diversiteitskursus magspel aan Hoërskool Vishoek

B-BBEE – benefits

  Dieselfde afgesaagde deuntjie oor "apartheid", hoe boosaardig en 'n groot misdaad dit was, dat net blankes hulself bevoordeel het,  alles vals aantuigings teenoor 'n blanke minderheidsvolk (Boere).   Dis ook meestal dieselfde politici en hul liberaal verligte blankes (Dakargangers-Kodesa), wat daagliks uitbasuin in hul media huise om alle rykdom op te slurp of te vernietig. … Continue reading B-BBEE – benefits

DA and its coalitions/ koalisies

During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance says it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties.      “The DA today announces that we have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and… Continue reading DA and its coalitions/ koalisies