Illegal immigrants

When immigrants cross so many other neighbouring countries on their way to their so-called “destination” (eg. South Africa), without the necessary papers, visums or passports,  in the first place, they should not have been allowed by those respective countries.    When they eventually reach their “destinations”,  there are much more fights between our own people to get a work opportunity, chaos and damage to infrastructure took place, overcrowding of areas next to big cities, they all want free schools for their millions, hospitals and medical facilities are also overcrowding.    That is what happened now in South Africa.   Who must pay at the end?

(this is our border nearby Beitbridge)
pat-1


In South Africa, millions of illegal immigrants came into the country with drugs.   Drug smuggling, prostitution and human/ organ trafficking are a big problem.  How many missing people are here in South Africa?   Later a family will find a body or parts has been stolen.   Especially certain peoples from the north of Africa.

There are strict requirements that must be met for a legal immigrant to work in another country with the necessary working permits – each country do have their own legislations and policies.

If immigrants follow the legal path, no problems will arise because work permits are issued.   The legal immigrant also pays taxes just like the citizens, while illegals do not comply and just want everything for free.   These immigrants’ own countries of birth must also begin to house their own people and get rid of discrimination and racial hatred, even among themselves.   They must stop the wars against each other and control their own citizens.

It is a fact, illegal immigrants received funding from either communist George Soros and his “open borders” or somewhere else,  because nothing is for free to walk miles for days, through other countries, to reach a final destination.

The illegal immigrants on the boats on the EU borders, own the most expensive cell phones, shoes and clothes to dream of.    That is provided to them .      In the EU countries it is known that Soros has an unlimited credit card issued to them.

Immigrants are not stupid because they are all looking to reach specific end points and behind it is a specific goal. How do some people know on the coast of Europe for example, to go past Italy, Austria or Hungary, with the endgoal of Sweden and Germany – because they are being informed about this, instructions have been handed out ahead of time?

When immigrants cross so many other states on their way illegally, these countries should not have allowed the illegal ones in the first place. So these countries are equally guilty of causing revolution and chaos in neighboring countries because they allow them to walk freely.

Then “their fun started to destroy” – to burn everything down or rape is also on their lists  –  it is not long afterwards that total revolution erupts and makes countries utterly powerless and ungovernable against these millions of immigrants.   Then different crimes, rapes, drugs and killings started to control the countries and the normal citizens.

All levels of government in South Africa must stop stealing and block corruption , then there will be many more jobs in the country. Governments and officials are not above the law, but get away with it.    Get rid of all the affirmative action and black economic empowerment legislations, because that is racism and discrimination against the whites in South Africa.

*

Die grensposte lyk te pragtig – afgebreek of platgetrap – sommige plekke weg en gesteel.
This is our border nearby Zimbabwe.

pat2

https://citizen.co.za/sport/sport-other-sport/1501663/former-sa-spinner-bemoans-tragic-state-of-sazim-border/

*

Wanneer immigrante soveel ander buurstate onwettig deurkruis, moes hierdie betrokke lande, die onwettiges in die eerste plek nie toegelaat het vir deurvloei nie.  Dit veroorsaak ‘n kettingreaksie en ‘n domino effek van onwettiges om die reeds bestaande infrastrukture wat nie behoorlik funksioneer nie, so te oorlaai, vernietig word in die proses.   Hierdie buurlande wat dit toelaat, is dus nog meer skuldig aan die rewolusie en chaos in buurlande omdat hulle dit toelaat.    Dit grens aan sabotasie van ‘n ander land se beleid en dienste.  Dis nie net in Suid-Afrika so nie. 

Onwettige immigrante word al vir 25 jaar onder hierdie omstandighede gehuisves, terwyl die regering weet hulle kan dit nie doen nie.

Hoe meer die verskillende burgers daaroor kla hoe meer immigrante word ingevoer met oop grensbeleid.    Alles val uit mekaar uit.   Misdaad ontplof en beheer die land, met moord, verkragting en korrupsie.   Die regering en agente verkry hierdeur 15% VAT inkomste.

As ‘n huis of besigheid oopgelaat word met deure wat nie sluit nie, sal daar toestroom wees in daardie huis of gebou.   Dit sal tot op die grond afgebreek en leeggesteel word, dalk afgebrand word, sodat daar niks meer oor is nie.   Die gebou is dan oop vir almal (so word dit ook in die sogenaamde grondwet uiteengesit), wetgewing is dan geimplementeer dat daar nie teen immigrante gediskrimineer mag word nie.  Lees die pragtige “demokratiese grondwet hieroor”.

Net onlangs het Ramaphosa die Brics lande se werklose jeug uitgenooi om hier te kom aansoek doen, wel wetende dat ons dit nie kan akkommodeer nie.   Dus, waar moet al hierdie werkloses nou skielik werksgeleenthede kry?

Immigrante is nie dom nie, want hulle almal is daarop uit om ‘n eindpunt te bereik, en agter dit sit ‘n spesifieke doelwit.   Hoe weet sommiges aan die kuslyn van Europa om verby Italië, Oostenryk of Hongarye te gaan, met die doelwit van Swede en Duitsland – want hulle is en word ingelig hieroor , instruksies is voor die tyd uitgedeel?

Wanneer immigrante soveel ander state op hul pad onwettig deurkruis, moes hierdie betrokke lande, die onwettiges in die eerste plek nie toegelaat het nie.   Hierdie lande is dus netso skuldig om rewolusie en chaos in buurlande te veroorsaak omdat hulle dit toelaat.

Dis niks anders as laks en selfs met voorbedagte rade nie.  Dus meng hierdie kastige buurlande se regerings direk in om onwettige immigrante in hul lande deur te laat vloei om konflik in die buurlande te gaan veroorsaak.   Dit is niks anders as beplande sabotasie en terreurdade pleeg in en aan ‘n ander land nie.

Wanneer daardie onwettige kwansuis hul “eindbestemmings” bereik, is dit nie lank voor algehele rewolusie uitbreek in daardie land nie.   Die lande wat die onwettiges deurlaat dra dus by daartoe om rewolusie te ontketen.  Dus, as die eerste paar lande waar hierdie onwettiges deurkruis is, dit nie toegelaat het nie, het ander lande nie soveel skade begin lei.   Dit gebeur tans in alle EU lande en ook in Suid-Afrika.  Dit gebeur ook in Amerika en ander state.

Niks verkeerd met beheerde kontrole en immigrante beheer nie.  Dis hoe dit hoort.

In Suid-Afrika is miljoene onwettige immigrante, dwelms en prostitusie wat seëvier onder die onwettiges wat die land binnesypel.    Mensehandel, orgaan handel en dwelms smokkel is ‘n groot probleem.   Veral sekere volkere uit die Noorde van Afrika.   Daar word nooit, nie in Suid-Afrika nie en ook nie oorsee, rekord gehou van onwettiges wat die lande binnesypel nie.   Tog het enige burger wat oorsee wil gaan of werk, die reg om dit wettig te doen wat heelwat finansies kos, terwyl ander betaal word om onwettig lande binne te sypel.

Miljoene kom plak hier plaaslik in Suid-Afrika.  Oral word alles gratis ge-eis, skole, munisipale dienste, hospitale-mediese sorg  en maak dit die pad van die wettige immigrant wat die regte kanale volg, baie moeilik om aansoek te doen vir werk. Daar is baie vereistes wat nagekom moet word vir ‘n wettige immigrant om te mag werk in ‘n ander land met werkspermitte.

Hoeveel onwettige Suid-Afrikaanse burgers sit of plak in hul miljoene in alle oorsese lande?

Indien immigrante die wettige pad volg, sal daar geen probleme ontstaan nie, want werkspermitte word uitgereik, die wettige immigrant betaal ook belastings nes die burgers, terwyl onwettiges dit nie doen nie.

Onwettige immigrante se eie geboortelande moet ook hul eie mense begin huisves en ontslae raak van diskriminasie en rassehaat, selfs onder mekaar.    Onwettige  immigrante word betaal, want niks is gratis om vir dae kilometers te loop om ‘n eindbestemming te bereik.

Let op na die volgende as daar na video’s gekyk word – die onwettige immigrante besit die duurste selfone, skoene en klere om van te droom.   Dus word dit aan hulle voorsien.  In die EU lande is dit bekend dat ‘n onbeperkte kredietkaart deur Soros aan hulle uitgereik word.

Dit is dan nie lank daarna waar daar algehele chaos en rewolusie uitbreek en lande totaal en al magteloos maak teen hierdie miljoene immigrante wat hulle eerstens nie moes begin huisves nie.

Alle vlakke van regerings in Suid-Afrika moet ophou steel en korrupsie totaal en al blok, dan sal daar baie meer werksgeleenthede in die land wees.   Regeringslui en amptenare is nie bo die wet verhewe nie, maar kom weg daarmee.   Regering en parlement moet ontslae raak van regstellende aksie en swart bemagtiging, wat teen blankes in Suid-Afrika diskrimineer en blankes se menseregte skend.

*

Daar is vir kilometer en kilometers geen lyndraad nie, en heelwat ook nie tussen Lesotho, Swaziland, Mosambiek en Suid-Afrika nie.

pat3
*

The Government will tell all of us, there are border control, but it is really the case if there are millions and millions of illegals in the country.

When you drive Pongola to Piet Retief, there is no border control at all.

There are only few gates set-up as “border control”

Pat Symcox did his own research too during 2017.  There are none.

The supporters of the ANC, EFF and others, must tell their government to keep the lies to themselves.   They also lied about the separate Trustlands and all landclaims fall under CPA legislation and all of them, are separate from each other.  When we demand also our own country, they call it “apartheid”.   What is the difference between a homeland, trustland and registered CPA – none.

*

Blood, Sweat and Tears (2003) An expose of immigrant workers forced to suffer sweat shop conditions, at the hands of Johannesburg’s more unscrupulous factory owners.

*

2017 – Pat Symcox, ‘n oud-Protea krieketspeler, het wyd reaksie ontlok toe hy die naweek ‘n video van hoe dit lyk op die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe op Facebook gedeel het. In die video wys hy daar is geen heining tussen die twee lande nie. Opgehoopte rolle doringraad, wat eens die heining was, lê op ‘n hoop aan die Suid-Afrikaanse kant van die grens. Die video is deur derduisende mense gekyk. Symcox was op besoek in Musina in Limpopo en het besluit om te gaan kyk hoe dit by die Beitbrug-grenspos na Zimbabwe lyk. “Ek was geskok om te sien hoe dit lyk. Daar moes sekerlik derduisende rande spandeer word om ‘n heining op te rig en nou is daar niks.” Hy sê die vermorsing van al dié geld is wat hom ontstel. “Dit is mal (CRAZY). Die grens is wawyd oop. Wie gaan betaal om dit te herstel?” Symcox, wat ‘n draaibouler vir die Suid-Afrikaanse krieketspan in die 1990’s was, vra ook hoe die grens behoorlik gepatrolleer kan word sonder ‘n heining. “Hoe gaan voertuigdiefstal gekeer word of sigaretsmokkelary? Dit kan nie so werk nie,” het Symcox gesê. Die grensdraad tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is al vir jare ‘n kopsorg. Die draad word gesteel of onwettige immigrante knip dit en kruip daaronder deur. Boere wat plase langs die Limpoporivier besit, loop gereeld deur onder mense wat hulle wild en vee stroop. Sigaretsmokkelaars vanaf Zimbabwe loop deur die plase. Die polisie in Limpopo in samewerking met die weermag en amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (Said), slaan gereeld toe op sigaretsmokkelaars. Brig.genl. Mafi Mgobozi, korporatiewe woordvoerder van die weermag, sê hulle is bewus van die probleem met die grensdraad tussen Suid-Afrika en Zimbabwe. Volgens hom is daar ook ‘n reuse probleem met die grensdraad tussen Mosambiek en Suid-Afrika. Hy kon teen druktyd nie op skriftelike navrae reageer oor hoe die probleem opgelos gaan word nie.

*

Augustus 2019 – West Village, 14 Augustus – Inwoners van ‘n informele nedersetting aan Gauteng se Wes-Rand sê al het hulle niks verkeerd gedoen nie en is hulle Suid-Afrikaanse burgers, is hulle huise afgebreek en sit hulle nou op straat. Die polisie en Rooimiere het byna twee weke gelede op Makulugama toegeslaan. Die Mogale City-munisipaliteit sê meer as 200 onwettige immigrante is in hegtenis geneem.

https://www.youtube.com/watch?v=5ZfFk_p4NK8

*

2018 – South Africa introduced stricter immigration policies 18 years ago which controlled the movement of travellers between Lesotho and South Africa. This was because of porous borders and the inadequate safety features of the Lesotho passport which posed a security risk. Thousands of Basotho were then declared persona non grata or undesirable immigrants. The strain sparked heated debate questioning the existence of the colonial borders between the two countries.

*

2015
Thousands continue to illegally enter through South Africa’s borders in search of a better life. This, despite the country’s economic downturn & high unemployment rate. Eighteen thousand people have been arrested since the beginning of 2014 for trying to enter the country illegally. An SABC News investigation by Journalist Chriselda Lewis & Cameraperson Herbert Memela – reveals how smugglers help desperate families cross the border. And – it’s a lucrative business.

Een gedagte oor “Illegal immigrants”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s