Terwyl daar na die #Krugersdorp Moorde gekyk is het daar 'n warboel gedagtes gevorm. Maar eerstens, hiermee opregte simpatie aan elke familielid wat 'n geliefde verloor het in die onheilspellende moordverhale en regbank repetisies wat al jare aan die gang is. As daar na die video's gekyk word, is sommige kommentare nie net lagwekkend nie,… Continue reading Breinspoel, 100 karakter-persoonlikhede en moorde
Kategorie: Moorde
Krugersdorp killers (video’s)
Various video's of the Krugersdorp killers. Steyn has admitted to having multiple personalities. During court proceedings, Steyn confirmed that she had consulted a psychologist to deal with her mental disorder. While court testimony previously revealed that Steyn had professed to possessing extreme supernatural power – including the ability to transform into a baby or a wolf –… Continue reading Krugersdorp killers (video’s)
Farmer killed and burnt in Nigel, SA
Terrorist attacks and murder on 20 June 2019. Sympathy to this farmer's family of Nigel. A 44 year old farmer, Johan Pretorius was first attacked by terrorists with pick-axe's handle over his head and body. Later the terrorists burnt his body and vehicle. His body was found next to the vehicle. A farmer in Nigel died… Continue reading Farmer killed and burnt in Nigel, SA
Annette Jooste van Eeden – killed
20 June 2019 Police have identified the woman whose body was found along the N9 outside Graaff Reinet a week ago. Spokesperson Captain Bradley Rawlinson says they took her fingerprints and managed to identify her as the 59-year-old Annette Jooste van Eeden. He says the cause of death is known to police and a murder… Continue reading Annette Jooste van Eeden – killed
Luan Preston, Port Shepstone Killed
RIP to all the food producers who die because of the fact that they have chosen a career that feeds a nation. This was the words that a friend of the murdered Luan Preston wrote on FB after he was brutally stabbed to death in his home on the nut and sheep farm, David's… Continue reading Luan Preston, Port Shepstone Killed
John Neethling and Patrick Cosani gunned down
John Neethling koelbloedig doodgeskiet. RIV en sterkte aan die familie. John Neethling from Blackheath , who was shot by two men in Heath Road, managed to drive his white VW Polo Vivo to a nearby garage where he passed away. Some sad and shocking news.. 32 year old John Neethling shot dead in what… Continue reading John Neethling and Patrick Cosani gunned down
Veiligheid – Safety
Elkeen moet en mag hulself verdedig as hul lewens bedreig word, hetsy plaas of stadsbewoner, trokdrywer of aan die stuur van 'n besigheid. Ons moet weet wie is in diens by ons, watter werkers is regtig betroubaar en heelwat is betrokke as spioene wat inligting van ons huise, besighede en plaasbewoners deurgee aan terroriste. Vertrou… Continue reading Veiligheid – Safety
Helga van Wyk vermoor – Durbanville
Helga van Wyk, 'n 62 jarige onderwyseres by die Hoërskool Monumentpark in Kraaifontein is in haar huis oorval en vermoor. Haar man, Johann het ook verskeie steekwonde in die proses opgedoen en is kritiek in die hospitaal. Simpatie aan die familie en sterkte word Johan toegebid vir algehele herstel. Kaapse onderwyseres in huis vermoor… Continue reading Helga van Wyk vermoor – Durbanville
Genocide in South Africa
* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide. Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in. Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit. Die reg tot lewe. Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa
Verbrand en vermoor in suikerrietland
Iewers is iets verdag met hierdie terroriste voorval. Suikerriet word al vir etlike jare gebrand voor dit ge-oes kan word en is dit nie 'n snaakse gesig as dit brand nie. Daar is egter meer hieragter. Diegene wat dit veroorsaak het, weet ook nou, die lyk was toe nie heeltemal dood tydens die brand… Continue reading Verbrand en vermoor in suikerrietland
FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
Hierdie tipe van uitwissing is persoonlik niks ander as volksmoord nie. Daar word ook ander gejag, maar regtig, kyk verby die groter prentjie en sien 4 miljoen teenoor 100 miljoen wat uitgewis word. Paddas - dis wat 'n president ons noem - ander verkondig dit oop en bloot as daar "kill the boer" or… Continue reading FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang. Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase. Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie. Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Monica and Basil Deniacos killed
Aanvalle en grusame moorde raak nou regtig baie erg en ontstellend, maar die feit dat min moordenaars opgespoor word, maak dit veel erger. Kry veiligheid in plek vir jouself, ander gaan dit nie doen nie, nog minder die regering. DA COUNCILLOR AND HER HUSBAND MURDERED IN THEIR HOME IN DEALSVILLE FREE STATE The bodies of… Continue reading Monica and Basil Deniacos killed
Jan Terburg – Farm attack Dec 2018
So gaan dit in die nuwe SA. Mense, sluit nou aan by groepe of organisasies wat opleiding bied in veiligheid. Wat na ons mense se belange en veiligheid omsien. Jou en jou familie se veiligheid is in jou hande. Niemand anders gaan na jou veiligheid omsien behalwe jyself - moenie verwagtinge koester van oorsese lande… Continue reading Jan Terburg – Farm attack Dec 2018
Putfontein-N12 killings – investigation
Hoeveel moordenaars wat rondloop is al gevang en verhoor - bittermin. Oral word ondersoekbeamptes aangestel maar waar is die werklike resultate. Ons kort ons eie gebied en ons mense moet meer paraat lewe. Simpatie aan die naasbestaandes, familie, geliefdes en vriende. Gauteng Police Commissioner Elias Mawela has tasked a team of investigators to hunt… Continue reading Putfontein-N12 killings – investigation
Attacks/Killings 1-15 May 2019
Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie. Dink maar net daaraan. Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word. Wat het dit voorafgegaan? Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019
Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
* There has been a genocide going on since 1994 that possibly started before that time already (Boers - Whites). The Boer people certainly being wiped out at all levels of society. Economic empowerment and social especially black empowerment are legislations that are being forced on us and the hypocrisy of left liberals (whites) who… Continue reading Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
Killings and Attacks
Vier mense waarvan daar bewus is, is vermoor die afgelope 5 dae vanaf 23/2 2019-27/2/2019 Ons dink aan die familie en vriende in die hartseer tyd. Wees waaksaam, wees veilig en wees paraat! Four people has been brutally killed. Jean (Lange) Loubsher - 76 - Velddrif Gert Burger - 65 - Kroonstad Corrienne Tesner - 62… Continue reading Killings and Attacks
Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019
Die Weskus is geruk deur 'n plaasmoord op die rustige dorpie Lutzville waar 'n bekende boer, Jaco Louw (57) wat met verskeie steekwonde aangetref is. Simpatie aan naasbestaandes en familielede. FARM MURDER: Lutzville, Western Cape Province. Tragedy as Jaco Louw (57), was stabbed to death. Condolences to his family and friends Een moord is… Continue reading Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019
Selfdefence – selfverdediging
SHOOT TO KILL - terrorists do not enter property illegal for a cup or tea or a drink - they are terrorists, normally with illegal guns. 'n Terroris het sy eie dood kom haal, verewig die verdoemenis in - dis hoe dit hoort. Het geen simpatie vir enige terroris wat onwettig eiendom betree om dood… Continue reading Selfdefence – selfverdediging
















