Breinspoel, 100 karakter-persoonlikhede en moorde

Terwyl daar na die #Krugersdorp Moorde gekyk is het daar ‘n warboel gedagtes gevorm.   Maar eerstens, hiermee opregte simpatie aan elke familielid wat ‘n geliefde verloor het in die onheilspellende moordverhale en regbank repetisies wat al jare aan die gang is.  As daar na die video’s gekyk word, is sommige kommentare nie net lagwekkend nie, maar dit eindig in kommerwekkende kommentare waarmee ons regtig te doen het.  Is hierdie karakter(s) die enigste wat rondom ons plaasvind?   Volgens die een bron in ‘n artikel het die hoofkarakter , Cecelia, 100 verskillende persoonlike karakters en persoonlikhede.  Nie seker van die ander beskuldigdes nie.

According to Ravijec, Cecilia suffered from dissociative identity disorder and had more than 100 different personalities (dus het sy meer as een persoonlikheid waarvolgens sy handel, optree en “pligte” uitvoer).

The accused in the Krugersdorp murders case, Cecilia Steyn, Marcel Steyn and Zac Valentine.

Volgens getuienis gelewer, het sy aan die SAKP asook die ANC vroue liga behoort.   Sy beskou haarself as ‘n christen, en nie as satanis nie, tog het sy verskeie moorde uitgevoer saam met (haar) 100 persoonlikhede – kan nie met sekerheid sê wie dit beken het as sy 100 persoonlikhede het nie .   Sy het ook haar politieke verbintenisse in die howe verduidelik.  Moord bly moord.

*

During the ongoing trial, Cecilia Steyn revealed that she has a tattoo of the South African Communist Party (SACP) badge. Explaining her political affiliations to the court, Steyn said:

“I have an SACP badge … I was a member of the SACP and the ANC Women’s League.”

Steyn has vehemently denied being a Satanist. Despite witness statements which point to Steyn believing she was the ‘Bride of Satan’ and a 42nd-generation witch, the accused has claimed to be a steadfast Christian.

Strangely, the OTC group’s religious mission was to convert Satanists to Christianity.

https://www.thesouthafrican.com/news/krugersdorp-killers-cecilia-steyn-strange-testimony/

***

Volg gerus hierdie komplekse gebreinspoelde karakters in die onderskeie moorde wat gepleeg is.    Elke karakter is moeilik om te identifiseer of versoenbaar met die werklikheid of “christelike lewenspatroon”.

Dis moeilik om elke karakter  volledig op te bou.  Soveel karakters leef in hierdie een hoofkarakter met die snaakse aksent – ‘n weird en bedrieglike aksent, wat wegdeins van Afrikaans maar tog “Afrikaans ingevoer” – ‘n nagemaakte en botsende aksent.   Meer soos ‘n “robot”.

Die #Krugersdorp moorde, volgens “getuienis gelewer”,  geskied in die naam van die 100+ karakters se gode.  Of almal dieselfde god het, is ‘n ope vraag (dalk eerder moontlike voorvadergeeste eerder“).

Getuienis word en is vir jare al op die regsbank gelewer.   Tog ervaar mens ‘n chaotiese konkoksie karakters rondom hierdie onskuldige bloed wat gevloei het en hartseer van families in die howe.

Die moorde is deur ‘n paar karakters, met breinspoel hulp, presies uitgevoer.   Die getuienisse gelewer, daarteenoor,  is deur ‘n paar en verskillende karakters uitgevoer.     Die hoof “karakter (‘n sy)” verander soms van oogknip (na ‘n hy, die wolf of haas), is vir dae agter die bank “onder eed” as een karakter wat met nog ‘n oogknip verander na ‘n volgende spring en ontken.  Nie seker wie of watter karakter, het wanneer die eed uitgevoer en watter eed regtig uitgevoer word deur die ander karakters nie.   Daar is heelwat bose karakters, in een hoofkarakter se liggaam in hierdie moorde wat gebruik is.

Wanneer die “regbank” betrek word, word ‘n “eed” afgelê.   Dis normale hofprosedure wat ons ken.   Hierdie weerspieël iets anders – “breinspoel” in die ergste graad – kommunisme “Mind control” om die aandag weg te lei en chaos te skep.

Dis beslis suiwer moorde, maar watter karakter(s) het die moorde gepleeg – die hoofkarakter is ontkennend en soms vaag en verwys na haar “dokter” om dit te verklaar – wie die dokter ookal is?

Honderd persoonlikhede, elkeen met ‘n eie karakter is ge-identifiseer – is dit ingeplant?   Terwyl daar fisies gekyk word na die een met die min en snaakse haarstyl en weird aksent, verander die oë ook soos ‘n pop wat gemanipuleer word.

Die hoofkarakter neem die “eed” waar en is later die sambreel van die ander moordenaars wat binne die hoofkarakter leef (of dalk “ingeplant” is).

Wie en watter karakter beheer  die meer as een persoonlikhede om te vermoor met al die wapens, messe en kapmesse in besit gevind.  Wie of watter karakters, besit al daardie messe en kapmesse?

As verskillende persoonlikhede en karakters (vanuit een karakter) uiting gee onder eed, “skiet om te vermoor”. gebruik “kapmes om dood te kap”,   gebruik daarna enige woord of voorwerp” om te vermoor.

Dis wat ons daagliks ook om ons aanskou.  Hierdie een van baie karakters van Krugersdorp is egter wat nes die ander moorde daagliks om ons plaasvind – hetsy met ‘n hammer, ‘n kapmes, ‘n outomatiese geweer.  Hoeveel karakters word in plaasmoorde gebruik om ons uit te wis?   ‘n Vlaag van karakters – kommuniste en gebreinspoel.

Nie die “ander aangeklaagdes”,  vertel ook hul gesigsuitdrukkings, moordverhale.   Dit kom voor of daar ook verskeie karakters te bespeur is.  Die hoof karakter is die een in beheer, maar bestaan uit ander karakters wat moorde pleeg.

***

Krugersdorp killers (video’s)

VERWYS OOK HIERNA:   LUISTER EN NEEM KENNIS

***

Cybernetics – nerological communication

MIND CONTROL – BRAINWASHING – From coldwar to human and cyberspace-attacks

Brainwashing -breinspoel

6 gedagtes oor “Breinspoel, 100 karakter-persoonlikhede en moorde”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s