Crime situations in South Africa

Misdaad in Suid-Afrika is duidelik nie onder beheer nie - nie met al die korrupsie, aanrandings en moorde wat soos 'n lamferlap op ons neersak. VEILIGHEID:  Volkslede - Individue en families, word versoek om hulself meer te beskerm en ag te slaan op hul omgewing waar hul hulself bevind, hetsy in 'n winkel, besigheid of… Continue reading Crime situations in South Africa

Putfontein-N12 killings – investigation

Hoeveel moordenaars wat rondloop is al gevang en verhoor - bittermin.    Oral word ondersoekbeamptes aangestel maar waar is die werklike resultate.  Ons kort ons eie gebied en ons mense moet meer paraat lewe.  Simpatie aan die naasbestaandes, familie, geliefdes en vriende. Gauteng Police Commissioner Elias Mawela has tasked a team of investigators to hunt… Continue reading Putfontein-N12 killings – investigation

Putfontein bridge – N12 road – 2 whites killed by unknown blacks

26 Mei 2019 - Dis so tragies - terroriste, misdadigers en moordenaars dra vuurwapens en skiet wild en wakker ons mense dood.   Werkers op die bakkie was ook aangerand.    Die twee jong mense was reeds oorlede toe die paramedici op die toneel aangekom het.   Simpatie aan die ouers van hierdie jong mense.  Dit kan… Continue reading Putfontein bridge – N12 road – 2 whites killed by unknown blacks