The Democratic Republic of Congo (DRC) has large reserves of cobalt, gold, gems, copper, timber, and uranium. However, the most valuable resource that the DRC possess is its large reserve of diamonds. Diamonds essentially serve as a pillar to the DRC's struggling economy. * The Town of Beni Beni lies within the North Kivu region… Continue reading DRC – minerals
Kategorie: Minerale – Minerals
Thabazimbi
Dit was nie 'n groot dorp soos dit vandag daaruitsien nie. Die myn het destyds heelwat werkskepping en vooruitgang vir die dorp beteken. ’n Spoorlyn is in 1931 gebou en leerders het reeds in 1934 begin skoolgaan in die myn se ontspanningsaal. Mynbedrywighede speel ’n groot rol in die dorp met verskeie klein… Continue reading Thabazimbi
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
* Wat het Brittanje en haar bondgenote probeer bereik om al ons mense te ontwortel en die skuld voor die Boere volk te plaas. Let wel, hulle het netso 'n heksejag op die Boere volk uitgevoer. Slaan maar ou kaarte na, dit wys presies van die ou gebiede uit. dit was heelwat Boere republieke en… Continue reading Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Minerals – SA – Minerale
The Economic activity in South Africa has been focused on mining activities. South Africa’s political, social and economic landscape has been dominated by mining industries. The country’s stock exchange in Johannesburg was established in 1887, a decade after the first diamonds were discovered on the banks of the Orange River, and almost simultaneously with the… Continue reading Minerals – SA – Minerale
Russia in Africa – Summit October 2019
BRICS .... Moet ons begin bekommerd raak of wees oor die Russiese "teenwoordigheid" of is dit minerale wat die Russe na SA en die res van Afrika trek? Rusland is ook in Mosambiek betrokke by die noordelikste provinsie waar daar groot neerslae van gas is. Te verstane as daar gekyk word hoe daar na… Continue reading Russia in Africa – Summit October 2019
DRC – Mining – illegal miners – Glencore
* Thousands of illegal miners operate in and around mines for ages in southern Congo and also other countries. Some are dangerous mining activities and areas. At least 36 artisanal miners were killed during 2019, when part of a copper and cobalt mine owned by Glencore collapsed in southeast Congo, the provincial governor… Continue reading DRC – Mining – illegal miners – Glencore
Richtersveld – Diamonds
There are various kinds of minerals in South Africa - we all know that and we all know that there were different WARS about this minerals and there are still today the same WARS, between the people and those "elites" that wanted everything for themselves. Richtersveld area was also a land claim from the Khoi… Continue reading Richtersveld – Diamonds
Communism – Kommunisme in SA
Kommunisme het soos 'n tsunami gegroei oor Afrika en met die hulp van liberalisme en blankes is dit grotendeels bevorder in die boesem in sommige Suid-Afrikaners wat dit gekoester het tot algehele oorgawe. Daar was heelwat buitelandse lande wat finansiering geskenk het, terwyl ander finansiering gegee het, met die oog op wapens om te veg… Continue reading Communism – Kommunisme in SA
China in Africa and South Africa
*Hul onversadigde mag na beheer, kontrole en minerale - wat ook die vervaardiging van wapens insluit. Heelwat tenders is al in Afrika geplaas en bekende swart leiers is gebruik om tenders te bekom vir die bou van infrastruktuur vir die Chinese.They want land and they want control. China's hunger for natural resources has set… Continue reading China in Africa and South Africa
Minerale regte, belasting en regering
* Betaal is die "wet van Transvaal". Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie. Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is. Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering
Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk. Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis. Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
Steenkool / Coal
* Die Steenkoolvelde in Suid-Afrika is groot. Dit het heelwat Steenkoolmaatskappye en kragstasies, waarvan sommiges naby aan die steenkoolmyne geleë is . Dis net verbasend dat Eskom soveel gerieflike verskonings uitdink oor hul probleme, maar niks doen om dit op te los nie. Dis hulle bestuur, die oorlogskamer veral, wat die misdaad en sindikate toelaat… Continue reading Steenkool / Coal
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Die Boere volk het tot datum oorleef en is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel. Die Boere volk se getalle mag heelwat minder wees wat so uitgewis is deur Engeland en haar bondgenote, sou dit 'n taal ander situasie gewees het in 2025 indien dit nie so was nie. … Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues











