Communism – Kommunisme in SA

Kommunisme het soos ‘n tsunami gegroei oor Afrika en met die hulp van liberalisme en blankes is dit grotendeels bevorder in die boesem in sommige Suid-Afrikaners wat dit gekoester het tot algehele oorgawe.   Daar was heelwat buitelandse lande wat finansiering geskenk het, terwyl ander finansiering gegee het, met die oog op wapens om te veg oor ‘n klein landjie soos Suid-Afrika wat heelwat minerale rykdom bevat.   Wie beheer die minerale al sedert 1902 – Brittanje wat dit geannekseer het het dit uit London beheer met “wetgewing” wat daar afgekondig is – die land is eenvoudig geannekseer met minerale en al.

Image result for communism in south africa photo

REWOLUSIE – SABOTASIE – BOMONTPLOFFINGS

Heelwat inligting is beskikbaar oor kommunisme voor en na 1994.

Front National – Vorster 1974 – Tuislande

OPEN SOCIETY: SOROS FUNDING

Suid-Afrikaanse Parlement

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Mandela – terreur- terrorism

ongoing Revolution in South Africa

Mandela : revolution

Vriende van die ANC : operasies

Black Pimpernel

Liliesleaf Rivonia – Mandela

Jayendra Naidoo

***

Sedert  1902 is daar nog meer immigrante, veral uit Afrika, ingevoer om ‘n groot “probleem”, veral behuising,  rondom ons stede te vestig en werksaanbiedinge in die myne.  Brittanje het al die immigrante ingevoer, maar daar is van burgers in die Unie van Suid-Afrika, verwag om alle infrastrukture, huise en ook ander noodsaaklike dienste, elektrisiteit, skole, mediese dienste te verskaf en alles eenvoudig te deel.   Alles wat ons opgebou het, moet gedeel word – en dit geld vandag steeds, na 1994.

Daar is ‘n uitdaging aan enige regering in Afrika of selfs enige groot moondheid, uit om 400000 immigrante in 25 jaar te ontvang en dan aan al hul behoeftes te voldoen.  Selfs die 30 lande in Europa (EU) kan dit nie doen nie.   Vandag heers daar chaos in die EU lande met erge misdaad nes in Suid-Afrika.

Meeste van hierdie immigrante is in swak toestande en in hostels rondom stede ge-akkommodeer en het ons eie infrastrukture, soos hospitale en skole ook gebruik.  Heelwat het nie hul families saamgebring nie, maar daar was wel gevalle wat dit gebeur het.

Neem kennis.   Enige burger vandag of selfs vroeër, wat in ‘n ander land werksaam is, het stemreg in hul land van afkoms.  Dis alombekend dat buitelanders, wat reeds stemreg en alle ander menseregte in hul eie lande gehad het, aangedring het om dieselfde regte hier uit te oefen in die Unie van Suid-Afrika.   Al die etniese swart en bruin Reservate het almal hul eie leiers gekies.   Na 1961 het dit verander na Tuislande met die oog op onafhanklikheid, maar almal het stemreg gehad.

Dit is net menslik dat daar konflik sou ontstaan het tussen eie etniese volke sedert Mfecane, die Afrikaner en die Boere van die Boere republieke en die immigrante wat hier kom werk soek het.   Die immigrante is bevoordeel voor die etniese swartes vir die verskaffing van werk in die myne.    Dis logies dat swartes en anderskleuriges ongelukkig oor hierdie tipe behandeling sou gevoel het, daarom was daar hewige opstande in die jare 1920’s.

***

Vorige leiers en sprekers oor kommunisme in Suidelike Afrika

*
(11 Feb 1976) An interview with South African Prime Minister John (Balthazar J) Vorster speaks on the situation in Angola, where the forces it backs, the FNLA (National Front for the Liberation of Angola) and UNITA (National Union for the Total Independence of Angola) are losing to the Soviet backed MPLA (Popular Movement for the Liberation of Angola).

***

(15 May 1977) South Africa’s Prime Minister John Vorster answers questions at a news conference about America’s role in Southern African affairs.

***

He started with communism in Africa and in to control South Africa
(24 Nov 1977) South African Prime Minister John Vorster speaking at a National Party rally in Pietermaritzburg, saying that South African Afrikaans and English speaking people will fight to the last man to defend their country and Christianity”.

***

(30 Nov 1977) John Vorster, Prime Minister of the Republic of South Africa, attends the final rally to be held prior to South Africa’s general election.

***

(20 Sep 1978) South Africa’s Prime Minister John Vorster announces his resignation as head of state

3 gedagtes oor “Communism – Kommunisme in SA”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s