Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

 

Eskom theft and illegal electricity.   Actually, they all know exactly what they are doing.    Or maybe, it is people (electricians) from Eskom itself and other electrical businesses to make sure they all get free electricity.    Even those illegal immigrants from Africa do get it for free in the same way.   There are lots of syndicates that make sure of that.    So where is the income going, a cheap option perhaps but at the end, we the taxpayer must pay for all those “cheap option schemes”.      An income loss to Eskom, but mostly to us, we are paying more than double for our power.    And there are no loadshedding in all those areas, because of the illegal non-registered electricity and it is free.  “Somebody” is making the money from us.  In Some places the municipalities put up the yellow lights too.

*

Hulle weet presies wat hulle doen al kom hulle voor of hulle niks weet nie – hulle steel daagliks krag, en ons sit met die beurtkrag en skade aan toerusting.  Hulle word ook bygestaan deur sindikate wat in Suid-Afrika bly en werksaam is.  Hierdie donker prentjie is meestal immigrante en ook onwettiges wat van ander lande afkomstig is, rondom ons stede plak en alles gratis verlang.

Natuurlik is daar ook burgers wat hier mag woon, maar onder normale omstandighede bly die immigrante/ buitelanders apart van ons etniese volke.   Daar word niks gevoel oor swart bemagtiging en wetgewing wat op ons blankes van toepassing gemaak word.  Hulle dra by tot ons volk se vernietiging – teen ‘n prys en waarskynlik meer inkomste veral uit die George Soros en ander liberale geledere.
Gevolgtrekking van kommunistiese oorname

Die ANC kom hul beloftes van voor 1994 na.    Die hele Afrika en selfs ander lande se misdadigers en onwettiges is welkom om hier te kom hervestig, en maak gebruik van gratis dienste wat geneem word.

Intussen is dit ons, die belastingbetaler wat moet opdok.  Ons word alreeds soveel ontneem met ekonomiese ontmagtiging, armoede en met beurtkrag word daar nog meer skades berokken wat ons sakke ruk.  Dis ons wat meer moet uitgee om weg te kom van die nalatigheid van Eskom wat geskenkies hou vir hierdie mense.

Al leef hulle ook in “armoede” is daar vir hulle meer op die spel, is hulle ook swart, en geld die B-BBEE ook in hul guns omdat hulle direk opgeneem word om te kan stem na 1994.    Dus word daar beslis ‘n paar doelwitte hier bereik.   Die regering en hulle was mekaar se hande en voete.

George Soros,  regering, verenigde nasies en verskeie ander lande dra mildelik by tot die vestiging van immigrante in Suid-Afrika.   Binnelandse Sake het al groot “prysgelde” uitgegee vir diegene wat “sukses” behaal met hervestiging.  Terloops, nie een land buite ons landsgrense sal ons as Afrikaner en Boere (blankes) so verwelkom as wat die ANC, ander politieke party, die regering en parlement agteroorbuig vir elke immigrant se vestiging.   Hoeveel het enige van hierdie lande of ANC regering al aangebied vir ons om oorsee te gaan hervestig na moord en aanvalle – zero ?  Inteendeel die vereistes in enige ander oorsese land verdwyn nie oor die horison as daar moorde gepleeg is en onveiligheid bestaan nie.

Lees net hoeveel miljoene sit Eskom eenkant indien mense doodgeskok of beseer word.  Heelwat inwoners gee nie ‘n duit om of hulle beseer of iemand verloor nie.

*

***

2016 – Power utility, Eskom, hopes to do away with unnecessary deaths caused by illegal connections, cable theft and money mongers.  The power giant said it was concerned that while some people received their electricity legally, there were those who endangered their lives – and those of others – by opting for illegal connections.

In a move to prevent fatalities, the company has set aside R40 million to protect the lives of innocent people, especially children.

During a media briefing at its head quarters in Bellville, ahead of a tour to Marikana informal settlement in Philippi, the power utility said it was mainly concerned about the death of children, noting that between 2014 and March this year, 25 lives had been lost, with children accounting for 30 percent of them.

Alwie Lester, Eskom’s Western Cape Provincial head, said in a growing city like Cape Town where there were many informal settlements, illegal connections and electricity theft were major problems.

He said the growing number of informal settlements forced people to resort to making illegal electricity connections, adding that connections from sub-stations, neighbours’ meter boxes and transformers were all examples of illegal connections.

Mr Lester appealed to people to apply for electricity, but warned they would not electrify informal settlements on private land.

“It is not surprising that there is a significant demand for electricity in the township. But people need to do things right,” he said.

“We want to avoid electricity-related injuries and fatalities in all our communities,” said Mr Lester.

But, he said, the company’s interventions were often met with resistance. He said in areas such as Khayelitsha there were syndicates that stole the cables and that vandals and thieves normally left hazardous wires exposed, putting people’s lives in danger. He said some of the risk areas included Marikana, Crossroads, Marcus Garvey and RR Section.

During a tour to Marikana, residents said they had no choice but to illegally connect their electricity.

They said they were aware that their actions were illegal.

Resident Elvis Mamputi said they were not allowed access to electricity because they were on private land illegally.

“We know how to prevent the danger of being electrocuted. Even at homes we have our own preventative measures. We cannot wait for Eskom’s processes to have electricity. If they are not giving us electricity, we will continue with these illegal connections,” said the defiant resident.

Wakhe Qhingana said they were prepared to die to get electricity. He said they had occupied the land that is now Marikana illegally so they were not expecting anyone, including Eskom, to give them electricity.

“We came here and stayed here under difficult circumstances. There is no other way to get electricity but illegally. We are fully aware that what we are doing is wrong and it is risky, but we had to do it. Look we are willing to pay for a legal connection but the truth is we will no get it,” he said.

https://www.vukaninews.co.za/news/eskom-battles-izinyoka-5122933

*

An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?

Illegal connections and syndicates – Eskom

*

Wanneer iemand in jou eie geledere met soveel geld werk en buiten hul eie salaris opstoot en nog meer as R20000 ektra inkomste verdien vir hierdie onwettige konneksies, is dit ‘n skreiende skande dat daar so openlik vir ons  70 miljoen burgers gelieg word. 
How can we as Afrikaners and Boers, the white minority,  have to listen all day and night how bad we are, because everything is laid at the door of the so-caled apartheid, we have stolen their land, killed their people and yet the load shedding has nothing to do with us, because every day their tunes change and every year it is the same sad storis. We are directly affected – therefore – voting for our own future, without this bunch of communists helping each other receive free electricity from our pockets.   They sabotage all taxpayers and businesses.  
Eskom – Sindikate – syndicates

*

Verseker word daar in baie areas nie beurtkrag toegepas nie – en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.   Om iets “af te skryf” beteken dit iemand betaal daarvoor en dis nie die wat dit gesteel het nie.   ‘n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon, gratis verblyfreg het, ook krag steel vanaf landpale en vir niks betaal nie.    En steeds word hulle in die land ingebring sonder enige beheer op en oor ons grense.   
Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

*

An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?
Illegal connections and syndicates – Eskom

*

How to get rid of citizens?  Is to promote  crime, killings, rapes, mass immigrants, mostly illegals –  the  Crime factor is sky high in South Africa and 15% Vat income to government is also free to the government – they allow immigrants and illegals to enter the country with various reasons, they control the land and open borders. . 
Illegal electrical connection – theft and corruption

*

Verseker word daar in baie areas nie beurtkrag toegepas nie – en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.   Om iets “af te skryf” beteken dit iemand betaal daarvoor en dis nie die wat dit gesteel het nie.   ‘n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon, gratis verblyfreg het, ook krag steel vanaf landpale en vir niks betaal nie.    En steeds word hulle in die land ingebring sonder enige beheer op en oor ons grense.   
Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

*

Aanstellings wat sedert 1994 gedoen word is nie bevoegd genoeg om die werk of onderhoud te doen nie, dit sluit ook die tipe van steenkool in wat gelewer word.   Dit is sabotasie.   Wie het voor 1994 ook die elektrisiteit gesaboteur?   die ANC.
Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”

*

“Beurtkrag” is net so ‘n geskepte woord as “reënboognasie”.  Ons elektrisiteit word gekaap en met opset van ons weggehou – toevallig so voor die verkiesing om mense te manipuleer en te saboteer.   Dit wat ons vandag verhoed om aan te gaan in huishoudings en besighede is niks anders as sabotasie van al ons krag-eindverbruikers nie.   Dit vernietig inkomste en beskadig eiendom.   Dit beskadig alle toerusting wat elektrisiteit verbruik.  Die eindverbruikers word van bakboord na stuurboord rondgestamp en gestoot sodat die rykes bo aan die top met meer gemak kan lewe. 
Load shedding – Sabotasie en vernietiging

*

Gaan ons vir die res van ons lewens hiervoor betaal?   Wil ons regtig die hele Afrika in Suid-Afrika onderhoud.   Ons sit alreeds met 8840 tradisionele leiers wat ons ook moet onderhou.
Traditional leaders South Africa: 8840

*

 

3 gedagtes oor “Eskom – diefstal en onwettige kragdrade”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s