Watter KOPPE of LEIERS se koppe gaan rol met die VBS skandaal. Nadat die Gupta vliegtuig geland het waar hy nie moes land nie, was daar 'n kop of twee wat gerol het. Onlangs is van vele ministers ontslae geraak oor hulle ANC teengaan. DUS is dit net 'n vraag: Sluit die VBS… Continue reading VBS and the ANC involvement
Kategorie: Corruption
VBS Mutual bank and municipalities
Involvement of municipalities in the VBS saga Who's money is the money in the municipalities? TAX TAX TAX incomes READ also: Zuma and VBS – Ramaphosa Video Listen to this mayor - there will be difficulties to pay the municipal workers their salaries as well. Corruption as well. eNCA's Cathy Mohlahlana speaks to the local… Continue reading VBS Mutual bank and municipalities
Zuma and VBS – Ramaphosa
Is alles net blote spekulasie of is daar geldwassery betrokke? Het munisipaliteite nie belastinginkomstes gebruik om hulself te verryk nie? Hoe ver is Zuma betrokke in die VBS sage - hy was toe nog die president van die land? Ons weet almal, dat berigte al lankal geskryf is en dit bevestig het. Wie is in… Continue reading Zuma and VBS – Ramaphosa
VBS Mutual bank
Who stole this mank empty? Find out - there are more background and corruption about the bank. Same happened with the Gupta sages. In this case it was mostly old peoples and pensioners money. The youngsters do not like to work for their own money, it is easier to grab and steal pensioners money… Continue reading VBS Mutual bank
Matsafeni grondeis Witrivier
Die Matsafeni gemeenskapstrust is in Phumlani, Witrivier gebied geleë. Inwoners se huise is op 6 Augustus 2018, binne ure totale al platgestoot en die bourommel is daar as bewys dat dit huise is wat bewoon was. Kortliks, daar was 'n grondeis wat in 2003 geslaagd was. Een dubbelverdieping woning se waarde word beraam op R2… Continue reading Matsafeni grondeis Witrivier
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Misdadigers – Criminals (SA)
Misdadigers het 'n baie lekker 7 * lewe in Suid-Afrika, veral as die president van die land, C Ramaphosa, die misdadigers beskerm in die land en ontken dat daar moorde plaasvind of plaasgevind het nie of dat daar geen grondhervorming plaasvind of plaasgevind het nie. Luister veral na die video materiaal van die IVP rakende… Continue reading Misdadigers – Criminals (SA)
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
* Dis 2010. Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe. Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word? Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie. Sy was… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Zuma en die Gupta’s
Die Gupta skandaal gaan nog baie nadraaie in hierdie land veroorsaak en sluit net aan by die ander skandale wat ons land sedert 1994 deurgegaan het - alles gaan oor mag, geld en nog meer geld. Nkandla, Prasa, Eskom, SAUK, SAL, Steinhoff, die wapenskandaal, teksboeke, e-tol, en vele tender prosesse. Is Zuma alleen… Continue reading Zuma en die Gupta’s







