*
Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld? Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld? Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het. Minerale speel oral ‘n rol waar groot moondhede juis die mindeerheidsvolke, lande of streke teiken wat ryk is aan minerale en om magsbeheer te verkry om uit te oefen. Lande behoort oor dieselfde kam geskeer word, maar word nooit uitgevoer nie. Minderhede en klein lande moet dieselfde doen om hulself te verdedig, dis elkeen se verantwoordelikheid en plig.

*
Dis ooglopend, die Verenigde Nasies doen nie hul werk behoorlik oor al die oorlogsituasies wat al vir etlike dekades deur meerderhede geskep word om minderheidsvolke uit te wis nie. Nie net word volksmoorde gepleeg nie, maar lande met minerale, goud, diamante en olie, word totaal en al uitgewis en van die wêreldkaarte verwyder, veral deur groot moondhede. Volksmoorde geld teenoor minderheidsvolke in Suid-Afrika – die Boere. Hul stuur hul magte van heinde en ver om ‘n klein volkie se vryheid te vernietig.
Daar was al baie pogings aangewend om, rassisme, diskriminasie, aanvalle en moorde stop te sit in Suid-Afrika. Die VN is eenvoudig doodloopstrate van geweld, armoede, plundering en moorde wat toegelaat word om te gebeur. Dog, die VN sowel die oorgrote wêreldlidlande knyp hul ogies toe en hou die ore gesluit, hul smeer hul af aan pleidooie en moedig geweld eerder aan met finansiële steun aan terreur en sabotasie, of protesaksies met geweld.
Wat help dit hierdie lidlande spreek hul uit op beeldmateriaal en media, en doen niks om dit stop te sit nie. Praat en doen is twee verskillende dinge en daar is verantwoordelikhede wat ontduik word.
Daar is geen ondersoeke aan die gang as onmenslike dade gepleeg, gerapporteer word nie, dis hoekom dieselfde gebeure plaasvind in midde oosterse lande. Dus skram die VN en al die lidlande weg van hul verantwoordelikhede en laat minderhede wees en minderwaardig verswelg word in geweld, misdaad en moorde.
Daar is al baie volksmoorde gewees – meeste van die tyd is dit groot moondhede of buurlande wat meerderhede is, wat graag van die geleenthede gebruik maak om grond in te palm van minderhede wat nie genoegsame wapens het om hulself te verdedig nie.
VN
Die VN bestaan nie net uit een regering of verteenwoordiger nie. Dit is egter verstommend hoe groot moondhede en ander bondgenote wat dink hulle is groot of optree soos groot moondhede, wegkom met verskillende volksmoorde wat oral plaasvind. Lande wat eensgesind is in hul voorop gestelde planne vir volksmoorde, word meer as een keer gebruik. Net omdat groot moondhede ‘n veto mag het, beteken dit nie hulle mag hierdie tipe wandade teen die mensdom goedpraat en selfs bomme en vegvliegtuie verskaf nie. Baie lande laat nie wapens of selfbeskermingsnetwerke toe nie, maar word oorheers deur rooi brigade kommunistiese dade teenoor onskuldiges.
BRONNE, VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS
ISRAEL EN HAAR BONDGENOTE PAS GROOT GEWELD TEENOOR PALESTINA BEWONERS TOE
Alles het by Brittanje begin en haar sogenaamde mandaat
Dit gebeur al vir dekades dat gereelde berigte en beeldmateriaal geplaas word wat skokkend wys hoe maklik volke wat nie hulself kan verdedig nie, met bomme en geweld as proefkonyne gebruik word, hoe hul huise bourommel word en helfte van die gesinne begrawe word. Daarna word luukse eenhede bo-op die bourommel gebou. Hoe maklik is dit nie om oorlog te maak deur die bomme en vegvliegtuie op proefkonyne te gebruik nie. Daarna word al daardie wapens aan ieder en elke regering wat steun daaraan verleen, verkoop. En agterna word die arabiere en Palestina inwoners van alles beskuldig.
Wapens en vegvliegtuie bring gerieflike groot inkomstes, want die bomme is en word reeds uitgetoets. Die bomme, vegvliegtuie, wapens en intelligensie of kamera sisteme met hoë mure wat menseregte skend en verwoes, word goedgekeur deur groot hoeveelhede bevolkingsgroepe op alle kontinente. Selfs al word opdragte gegee waarheen vlugtelinge kan gaan, word hulle in groot hoeveelheid hier, steeds openlik uitgewis.
Dit help nie regerings praat nie, hulle laat dit toe dat dit gebeur en dit gaan al aan sedert 1900 in die Afrika en die midde ooste. Die regerings wat niks doen nie, is netso skuldig aan volksmoord(e). Dit is nie net Palestina wat deurloop nie, maar alle omliggende lande loop deur met dieselfde tipe geweld, waar groot lande hul vuurwapens, vegvliegtuie uittoets op onskuldige proefkonyne en volksmoorde tot gevolg hê. Dieselfde heersers skroom nie om die Bybel af te stof om hul dade te verdedig, selfs die ‘christelike waardes en gelowe word ingespan hiervoor.
*
Palestina
Volksmoorde vind plaas in die hele Palestina se gebiede en word deur Israel gepleeg. Dit gaan al aan sedert 1948, en selfs voor dit, het die Britte dit uitgevoer (1917 tot 1948) onder hul mandaat van die VN. Grond wat nie aan Israel behoort nie, word beset maar wat hulle met geweld beset, word nou as hulle eiendom beskou.
Dit stuur ‘n boodskap uit aan elke lid van die VN en selfs elke land en minderheidvolk, dat grond en besighede wat met geweld word is in orde, daar mag maar volksmoorde plaasvind. So , in die toekoms sal dit met gemak ook in Suid-Afrika plaasvind om die wat nie gewapend is , uit te haal en hul grondgebiede te beset. Hulle lewens sal omgesit word in bourommel, waar die oorwinnaars dan hul luukse
https://www.youtube.com/watch?v=WIdCACpPCBc
*
Die groot leuen rakende tonnels onder die hospitaal – Al-Shiva
Tonnels is dan deur Israel self geskep.
*
*
*
*
BEELDMATERIAAL
ARMENIë

Reeds in die verlede het dit gebeur. Een bevolkingsgroep het besluit om ‘n ander uit te wis. Daar is kosbarelesse te leer uit die verlede. Andrus Strauss besoek die “Genocide Museum’ in Yerevan, Armenië.
*
Wat het met die Kurde gebeur – hoe is hulle aangeval en beroof van hul grondgebiede?

DIE LAND VAN DIE KOERDE IS VERNIETIG – WAAR IS AL DIE MENSE HEEN?
Boere republieke se grondgebiede en minerale is deur Brittanje en haar bondgenote afgeneem, geannekseer en deel gemaak van die sogenaamde Unie van Suid-Afrika. Al die Boere se regte is gesteel en vernietig. Meer as 39000 vroue en kinders het in konsentrasiekampe gesterf.
Anglo-Boere oorloë – Springfontein
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Verskroeide aarde – Scorched earth
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Shepstone – Natal, roots of segregation
Commonwealth and suppression by British Colonialism
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Gewapende grondbesetters in SA
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Expropriation RACISM Onteiening
Land expropriation without compensation
*
BRONNE, VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS
Armenië, Rwanda, Suid-Afrika
Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Whites – you are not welcome in your country
Grond eienaars: ANC regeringsplase
ongoing Revolution in South Africa
*
Gaan hier ook nou Israel nedersettings en besighede opgerig word?
Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig
Brittanje en Frankryk
Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Jan Smuts van die Unie van Suid-Afrika was bedrywig saam die Britte, die statebond wat hy help skep het, die Balfour verklaring en vele ander om die sioniste staat ‘n werklikheid te maak. Hy was ‘n sionis en het gewerk vir die Engelse in hul oorlogskamer. Hy was Rhodes se regsverteenwoordiger en ook later Paul Kruger. Hy was op baie gebiede betrokke.
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Balfour verklaring – Jan Smuts
Jan Smuts – Blue on Blue incident Germany
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
*
Kurdish – Syria – Turkey – Russian (violation of human rights)
Kurdish in shock – human violations by various countries – war crimes
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Napoleon, Egipte, Ottomans, PalestinaJaffa Palestina 1900Palestina gebiede en sy menseGas in Israel en PalestinaOnregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweldHerstel van Boere republieke en Boere volkDie Engelse ryk teen die Boere volkInvalsplanne op Boere republiekeAnglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde […]
LikeLike
[…] Wat is die werklede redes hoekom AFRIKA immigrante uitgelok word uit Afrika uit? Is daar redes tot kommer anders as wat aan ons gewone burgers voorgehou word? Dit kom al lankal voor en selfs waarneembaar sedert 1800 en die groot Mfecane slagtings in suidelike Afrika. Daar word vir dekades gebruik gemaak van besettings – nie een van die immigrante koop grondgebiede nie.Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike
[…] Onregte van besettings deur oorlog en geweld […]
LikeLike