Whites – you are not welcome in your country

Slow war and genocide are taking place against the white minority people – there are various signs to confirm that.   Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide.
Totures and killings and raping – mostly black on white that taking place, but it is not only white farmers but also those in cities and towns.

Related image

Martelings en ernstige aanrandings met die doel om te vermoor, soms gaan so ‘n slagoffer nie eers onmiddelik dood nie, maar 2-6 maande later.  Dit bly steeds verwant en is moord.   En al die tekens van ‘n volksmoord word vir hoeveel maal verduidelik.  Dit beteken nie as daar ‘n fase een is, dit gaan oorgaan in ‘n fase twee nie, dalk volg ‘n fase vier en vyf of soms sewe en agt gelyktydig.   Volksmoorde verskil ook van mekaar en dit hang af van die kommunistiese of terreuraanslae, wat ook aangevul word soos hier by ons met wetgewings soos swart bemagtiging om ons te verarm dat ons nie onsself genoegsaam kan beskerm nie.   Dit is volksmoord.   Al die 10 punte wat hierin genoem word, het ons al ervaar.   Dr Stanton was al meer as een keer in Suid-Afrika om ons te waarsku, en tog glo ons politieke leiers wat maak of hulle baie omgee en dit wegpraat dat dit nie volksmoord is nie.   Herhaal weer, let op wat die teken is, die stadiums, dit hoef nie in daardie volgorde plaas te vind nie, maar kan gelyktydig gebeur.

***

This weekend they singed again how they will shoot us. This non-stop childlike hysteria about the Oranje, Blanje, Blou makes me realise only one thing …
My explanation on the topic of white genocide and the real danger I see.

 

*** *** ***

There are TEN stages of genocide identified:
Daar is TIEN stadiums van uitwissing van volk wat geidentifiseer en omskryf is

Tien stadiums van genocide – vernietiging van volk

1.     Klassifikasie – Classification
2.     Simbolisering – Simbolizing
3.     Diskriminasie – Discriminating
4.     Verontmensliking – Dehumanisation
5.     Organisering – Organisation
6.     Polarisasie – Polarization
7.     Voorbereiding – Preparation
8.     Vervolging – Persecution
9.     Uitwissing – Extermination
10.   Ontkenning – Denial

***

HOW TO PREVENT GENOCIDE – HOW TO STOP IT

 

Listen to people like Dr Stanton on youtube.
How can we predict and prevent genocides? Greg Stanton outlines his groundbreaking theory on the eight stages of genocide: classification, symbolization, dehumanization, organization, polarization, preparation, extermination and denial. Genocide in Darfur, he argues, has proceeded through these stages before our eyes. Genocide could have been prevented by means of intervention at any one of a number of critical points in the past, but the international response has amounted to too little, too late. Author Bio: Gregory H. Stanton is the founder and president of Genocide Watch, the founder and director of the Cambodian Genocide Project, and the founder and Chair of the International Campaign to End Genocide. He is the Vice President of the International Association of Genocide Scholars, and served in the State Department, where he drafted the United Nations Security Council resolutions that created the International Criminal Tribunal for Rwanda. Dr Stanton: Eight Stages of Genocide
Agt stadiums van genocide en vernietiging van volk

Dr Stanton:  Explaining of the Eight Stages of Genocide
Dr Stanton verduidelik die stadiums van genocide

.

GENOCIDE WATCH websites
Genocide webtuiste

Old website of Genocide Watch
Genocide se ou webtuiste belangrike inligting

 

*** *** ***

STAGES OF A GENOCIDE
Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Regstellende aksie – B-BBEE

Soros Plan – Hongarye

S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

ongoing Revolution in South Africa

Advertisements

5 gedagtes oor “Whites – you are not welcome in your country”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s