Daar is reeds sedert 1994 ‘n volksmoord aan die gang (Afrikaners – Boere – Blankes). Verseker word ons op alle vlakke van die samelewing uitgewis. Ekonomiese ontmagtiging en maatskaplik het veral swart bemagtiging wetgewings wat op ons afgedwing word en die skynheiligheid van links liberales (blankes) wat in gelid val met die ANC-SAKP (en al hul politieke vennote) en maak of ons die sondebokke is van hulle apartheid wat hulle daargestel het. Martelings en ernstige aanrandings met die doel om te vermoor – soms gaan so ‘n slagoffer nie eers onmiddelik dood nie, maar 2-6 maande later. Dit bly steeds verwant en is moord sonder dat dit as moord aangeteken of verklaar word. En al die tekens van ‘n volksmoord word vir hoeveel maal verduidelik.
Taal – kultuur – geskiedenis – identiteit – tradisies – is alles deel van ‘n volk – en waar is al ons sin na 25 jaar?
Part of any people – ours were taken away since 1994: Language – history – traditions – culture and identity. Genocide contained a few stages, but it can happen all at once.
***
DR STANTON
There are TEN stages of genocide identified:
Daar is TIEN stadiums van uitwissing van volk wat geidentifiseer en omskryf is
Tien stadiums van genocide – vernietiging van volk
HOEVEEL VAN DIE VOLGENDE FASES WEET U WAT AL PLAASGEVIND HET:
1. Klassifikasie – Classification
2. Simbolisering – Simbolizing
3. Diskriminasie – Discriminating
4. Verontmensliking – Dehumanisation
5. Organisering – Organisation
6. Polarisasie – Polarization
7. Voorbereiding – Preparation
8. Vervolging – Persecution
9. Uitwissing – Extermination
10. Ontkenning – Denial
Redes hoekom daar rekord gehou word van plaasmoorde, is omdat al ons moorde, selfs in stede, gepaard gaan met afskuwelike martelings, veral op ou mense en kinders. Daar word ook nie tekenne gegee dat ons blankes alleen uitgewis word nie, inteendeel as ander etniese volke nie rekord wil hou van hul vermoordes nie, kan niemand hulle forseer nie, maar daar moenie omgedraai word en ons van rassisme beskuldig as ons omgee vir ons geliefdes as ons by ‘n oop graf staan nie.
Net soos wat ons kan rekord hou, staan dit enige ander etniese volk vry om dieselfde te doen. Los ons dus uit as ons dit doen, dis ons tyd en ons statistieke wat ons opbou, doen dieselfde en daar gaan agtergekom word wie die moorde pleeg, en wie daaragter sit. Veral as daar lyste van moordenaars is en aan wie hulle verbonde is. Inteendeel daar was al heelwat versoeke dat alle slagoffers bekendgemaak word en ook wat met die moordenaars gebeur – hoekom word daar net soms na slagoffers gewys, veral as dit politieke moorde is wat plaasvind – en dis swart op swart. Waar is al die rekordhouding van moordenaars, skuldigbevindings en strawwe wat plaasvind?
Luister en lees maar weer waaroor het Dr Stanton oor volksmoorde terugvoer gegee. Die stadiums het hy by meer as een geleentheid uitgespel, wat ons as volk, en veral as blanke boere op grondvlak beleef en hoe dit uitgewerk word teenoor ‘n bevolking van 60-70 miljoen. Indien dit nie so ernstig was nie, sou Dr Stanton nie eers die moeite gedoen het om sy lewe in risiko te plaas om uitsprake te maak daaroor nie.
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Immigrante – misdaad – statistiek
Dit gaan nie noodwendig in daardie volgorde plaasvind nie, maar kan netsowel gelyktydig gebeur. Ons blankes wat ons eie, veral plaasmoorde aanteken en rekord hou, het nie al die statistieke van al ons blankes ook in stede nie, dus kan dit baie baie groter wees.
Dit beteken nie ‘n volk sit en wag vir ‘n volgende fase nie, dit gebeur daagliks rondom ons. As daar ‘n fase een is, gaan dit nie noodwendig oor in ‘n fase twee nie, dalk volg ‘n fase vier en vyf of soms sewe en agt gelyktydig in een fase. Soms word volksmoorde binne dae uitgevoer.
Volksmoorde verskil fisies van mekaar en dit hang af van die kommunistiese of terreuraanslae, of meerderhede wat liberaal gesind is, wat ook aangevul word soos hier by ons met wetgewings soos swart bemagtiging, trustwette en CPA’s, om ons as volkslede te verarm dat ons nie onsself genoegsaam kan beskerm nie.
Wetgewing deur al die owerhede, selfs sekuriteitsmaatskappy, word doelbewus so ge-implementeer dat ons op veiligheidsfront al hoe moeiliker onsself kan en gaan verdedig. Dit is volksmoord. Al die 10 punte wat hierin genoem word, het ons al ervaar sedert 1994. Diegene wat dit nie raaksien nie, blanke liberales, is in ontkenning en leef in ‘n eie siek wêreld van ontkenning soos die kommuniste.
Hand aan hand met die afskuwelike misdaad, word onkostes wat deur slagoffers betaal word aan regering wat met alles 15% VAT verdien. Dit gaan oor inbrake, kapings, alles het versekeringsdekkings en soms mediese implikasies wat deur slagoffers gedra word. Veiligheid en beveiliging het alles ekstra inkomste vir regering en hul agente. Hofsake het nog ‘n verdere uitgawe.
STATISTIEKE
Meestal word die statistieke op die 2011 sensus gedoen en beraam. Selfs voorgelê aan die VN.
Wat nie in ag geneem word by so ‘n proses van statistieke weergee, is hoeveel swartes wat vermoor is (die groot getal per dag) is swart burgers uit ander lande en veral uit Afrika afkomstig – hoeveel is regtig vermoor, hoeveel is aan siektes of aan blootstelling dood maar word as “vermoor” weergegee. Hoeveel swartes word vermoor wat spesifiek afkomstig is uit Nigerië, Mosambiek, Somalië, Zimbabwe, Lesotho, Kongo en ander etniese volke. Geen rekord bestaan van immigrante, veral onwettiges wat die grense daagliks oorsteek nie. Selfs die uit ander lande bestaan ook uit verskillende etniese groepe wat na SA of EU lande gaan. Die groot getal moorde per dag, word nie opgedeel in onderskeie bevolkingsgroep nie. Dalk is die meerderheid wat vermoor word ook net van ‘n spesifieke volk uit Afrika en dit word moontlik ook net deur ‘n spesifieke volksgroep uitgwis.
Nog ‘n ander paar feite wat aansluit by statistieke hierbo wat aan ons verkoop word – vals ideologieë wat die ou regering saam nuwe regering geskep het is die “wegdoen van tuislande” terwyl dit nie so is nie, maar slegs naamsveranderinge ondergaan het. Oor die 30 miljoen bly in die ou tuislande wat na Trustgebiede gedoop is, ander is bygevoeg met grondeise, en het geregistreerde CPA’s geword. Die indruk word gelaat dat die “30 miljoen” eintlik rondom ons stede voorkom, terwyl dit meestal immigrante is. Normaalweg as daar grusame moorde is, word dit op die nuus gewys of aan groot klok of media gehang, maar hoeveel hiervan gebeur? Waar is al die misdadigers dan heen, vervolgings, ondersoeke, begrafnisse en families wat treur?
***
Maatskaplike verarming en swart bemagtiging (ekonomiese ontmagtiging)
Feite: Links liberale blankes en ander groepe het help skryf aan hierdie B-BBEE wetgewings – is nie net swartes nie. Trustwette is reeds voor 1994 geskryf en onderteken spesifiek vir swart etniese volke. Dit het voorsiening gemaak vir bruin wetgewing en word ook in die Grondwet gestipuleer.
Feite Dit het reeds in Dakar ontstaan – blankes wat dit begin het.
Kodesa Trustgebiede het Tuislande vervang en aparte gebiede is steeds daar. Hoekom bly daar steeds oor die 25 miljoen swart en bruin op hierdie Trustgebiede of CPA’s (grondeise) afsonderlik van mekaar, maar daar word voorgehou ons besit al die grondgebiede.
Om ons blankes en boere stelselmatig uit te wis.
Daar is reeds 8840 tradisionele leiers wat ons moet onderhou, plus hul kry byvoordele. Daar is heelwat artikels, oor Hansards en Witskrifte, hierop geplaas wat al die antwoorde verskaf.
Nie dat dit hulle gegun word nie, inteendeel, Verwoerd se Tuislandbeleid is niks mee fout nie. Tuislande is nie deur Verwoerd ontwerp nie. Tuislande het regdeur Afrika bestaan, lank voor 1900.
Dus, hoekom moet ons geslaan en uitvermoor word as ons nie daaraan aandadig is nie.
Gaan bou gerus ‘n huis in Ingonyama Trust en kyk of daar ‘n titelakte uitgereik kan word of in die Richtersveld of in enige CPA – enige van die gebiede. Nee, dis nie vir ons blankes beskore nie, ,dan kerm liberaal verligte blankes oor wat ons kwansuis gedoen het.
Die wetgewing wat die Unie is in London afgekondig.
Lees op oor de Broederbond se rol vanaf 1918 en die Afrikanerbond al sedert Rhodes se dae voor die Anglo Boere oorloë. Wie was die opstokers in mynopstande na 1902? Myne was onder Britse beheer, nie onder ons beheer nie. Dit uit London beheer en regeer nes die Unie van Suid-Afrika gedoen was, met London wetgewings.
Die ANC regering besit ook die meeste grondgebiede, myne, wildsparke, munisipale gebiede, staatsinstellings, kragstasies.
Sedert 1994 is oor die 5000 plase aangekoop deur belastinginkomste en wat nog nooit aan enige “agtergeblewene” met titelaktes oorgedra is nie. Hoekom is daar slegs kommunale regte – en wie is die eienaar hiervan?
Diegene wat dink “aparte gebiede” is weg, soek gerus op die betekenisse van en verduidelik dan wat is CPA, Trustgebiede en al die B-BBEE wetgewings en teen wie dit gerig is. Lees al die gepaste wetgewings wat die liberale blankes help skryf het.
Dit gaan nie om die sogenaamde “agtergeblewenes” of opheffing nie. As hulle in CPA of Trustgebiede sit na 1994 is dit beslis nie ons blankes se skuld nie. Hoeveel van die sogenaamde “agtergeblewenes” (swartes) is immigrante uit Afrika? Massas uit Afrika word gebruik om die getalle so te verdriedubbel dat dit lyk of dit nog 100 jaar gaan neem voor die ANC-EFF-DA-COPE-ACDP-en ander wat dit ontken, gelukkig is met hulle eie vendetta teen blankes. Alles vorm deel van volksmoord wat plaasvind.
***
Front Nasionaal:
Front Nasionaal – Volksmoord
Whites – you are not welcome in your country
Grond eienaars: ANC regeringsplase
ongoing Revolution in South Africa
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] is deel daarvan. – To live in denial – black economic empowerment is part of genocide. Volksmoord – Genocide * Elke volk het die reg tot selfbeskikking. Thousands of our Afrikaners and Boers ( whites ) […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] READ MORE ABOUT WHAT IS GENOCIDE (VOLKSMOORD)Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] READ MORE ABOUT WHAT IS GENOCIDE (VOLKSMOORD)Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike
[…] Volksmoord – Genocide […]
LikeLike