Gewapende grondbesetters in SA

*

Wie sit agter die gewapende grondbesetters in die land, veral op Boere se grond en breek in huise in?  Izak du Plessis (Nuuspod) is van mening dat daar spesifiek na boere en hul welstand gekyk behoort te word en dat hierdie tipe van intimidasietaktiek wat in die Karoo plaasvind, ongehoord en onaanvaarbaar is.   Al is dit om sekere Boere se grond of plase te verkry weens skuld, word dit nie reg gedoen nie.   Sonder die Boere is daar geen voedsel op ons tafels nie, maar die omstandighede klink alles veerdag.   Moenie vir een oomblik dink dat voedsel spring op eie self op winkelrakke, of in bottels of voedsel verwerkingsaanlegte nie.  Nuuspod word deur Izak du Plessis behartig en uitgesaai.

Sutherland - 19 farms in Sutherland - Mitula Homes

*

Minister van Finansies het glo ook nog nie reageer op vrae deur die DA nie. 

Wie doen Landbank se boeke en oudits – jaarverslae?

*

Plaasboere is ‘n besigheidsbedryf, nie net vir die familie nie.  Meestal word werksgeleenthede aan derduisende werkloses in die land en selfs buurlande verskaf  –  nie net op plase nie.   Dit het en sal ‘n rimpeleffek op ander kleiner besighede hê wat algeheel tot stilstand sal kom indien daar geen voedsel produseer word  nie.   Heelwat besighede ontstaan juis vanuit die voedselketting en boerderye.   Trokke lewer ‘n diens, sowel as bemarking en ander fasette.

Met die beweerde intimidasie en afpersing word al hierdie Boere se menseregte geskend.   Om met gewapende magte op enige perseel op te daag en te intimideer, is skending van menseregte.  Om in te breek in ‘n plaashuis, met die doel om te intimideer is ook ‘n ernstige misdaad en skend menseregte.

Daar vind daagliks aanrandings op Boere en soms ook hul werkers plaas en hierdie gedrag is baie ernstig van aard.   Wat sou gebeur het as die Boer hierdie inbrekers doodgeskiet het, dan was dit weer die Boer se skuld, nie andersom nie.   Misdadigers wat hul onwettig tuismaak in ‘n Boer se huis soek nie net probleme nie, maar wag om na ‘n ander plek te verhuis.

Verseker sal en gaan die bestuur van Landbank of Ministers nie toelaat dat sulke misdade op hul persele en plase plaasvind nie.   Waarom moet die Boere dit aanvaar?

Net ‘n vraag hoe gereeld en deur wie word die ouditering van die Landbank gedoen,  wie skuld die bank soveel geld dat hulle nie kan voortbestaan  nie?   Beslis nie die handvol Boere wie se plase beset is nie.    Het die Landbank soveel magte in die land dat dit wat hulle doen die beleid is van die regering?

Waar kom die magtiging vandaan wat die Landbank uitvoer teenoor veral blanke Boere omdat daar skuldinvorderings plaasvind.   Is daar moontlik ander kliënte wat nie vervolg word nie?  Hoeveel is hierdie plase afsonderlik werd, met die bates teenoor die uitstaande skuld, of alles waaroor die besettings gaan?   Is al hierdie Boere kliënte van Landbank?

*

Daar is volgens die video by ‘n Boer se plaas in die Karoo ingebreek.    Die ‘veiligheidswagte’ van Landboubank is glo hierby betrokke weens skuld aan die bank, wat ‘bankrot’ is.   Landbank probeer om alle tipe van skuld in te vorder, ongeag wat die skuldlas is.   Tans is hulle besig in die Karoo en is dit ‘n tipe van intimidasie strategie om plase te beset.   Dis ook nie net in die Karoo nie, maar elders anders ook, waar daar vrese veral by blanke Boere en hul gesinne gekweek word.

Verskeie stemboodskappe is uitgesaai en gaan oor die onwettige en gewapende grondbesetters wat eenvoudig op Boere se plase gaan bly met die doel om Boere van grond af te kry sodat dit ook moontlik goedkoper verkoop kan word.

Dan is glo van gewapende ‘weermaglede’ (X-32 lede) gebruik om Boere se plase te beset.   Ironies, indien dit wel so is, is die weermaglede onwelkom om in die weermag opgeneem te word net na 1994 verkiesing.

Daar word name genoem, soos Henk Strydom (prokureursfirma Strydom & Bredenkamp) wat in beheer is van die onwettige besettings.   Van die onwettige besetters is reeds in die Sutherland omgewing in hegtenis geneem.    Volgens inligting op die stemboodskappe, het geen prokureur of persoon al ooit met enige Boer vergader nie, geen regsprosedure is ooit gevolg nie.   Dus, wie het hierdie opdragte uitgegee is ‘n ander onbeantwoorde vraag.   Dis eintlik onheilspellend kommunisties van aard dat so ‘n beleid gevolg word, soos die in 1900 deur die Britse regering.

*


Jun 17, 2022
In Stroomop lewer Nuuspod daagliks kommentaar op koerant- en ander aanlyn nuus. Vandag se episode is met die komplimente van Afriforum In vanoggend se bydrae vertel ons die storie van Carel van der Merwe, wat volgens sy weergawe van die storie deurloop onder gewapende boelies in diens van Landbank.

*

https://www.hellopeter.com/strydom-bredenkamp

*

AGTERGROND EN LENINGS AANGEGAAN

Raad aan Boere –   As dit enigsins moontlik is, bly om hemelsnaam weg van hierdie bank om lenings aan te gaan, veral in die haaglike ekonomiese toestand waarin ons is.    Boere en landbouers,  leen dus geld vanaf die regering, nie van iemand anders nie.   Indien daar nie presteer word op voedselproduseer nie, gaan probleme ontwikkel.   Dus, besit die regering die plaas as daarop beslag gelê word, indien skuld nie gedelg word nie.

Hierdie tyd is nie 1980 nie,   Lees ander wetgewing hoe daar sedert 1994 teen blankes gediskrimineer word.

Ons oplossing is daar – en dis om volle onafhanklikheid te verkry en onsself te regeer in ons eie land, soos ons voorouers gemaak het.

*

The Bank is wholly owned by the South African government and is a key financial player in agriculture.   

The Land and Agricultural Development Bank of South Africa (Land Bank) is a development finance institution whose mandate is to support, promote and facilitate the development and transformation of the agricultural sector. From its inception in 1912 until 1936, the bank provided mortgage loans to emerging and commercial white farmers. At the dawn of democracy, the democratic government promulgated the Land and Agricultural Development Bank of South Africa Act (Act 15 of 2002) that was meant to address inclusive needs of the South African society in the agricultural sector. The Bank is wholly owned by the South African government and is a key financial player in agriculture. It provides retail and wholesale finance to the nation’s development and commercial farmers. As a key agency of government in the agricultural sector, the bank contributes strategically to rural poverty reduction, sustainable economic performance and drives development and transformation in the agricultural sector.

The Bank’s core mandate includes the following objectives:

  • Provide finance for emerging farmers in pursuit of the equitable ownership of land, agrarian reform and land distribution.
  • Remove the legacy of past racial and gender discrimination.
  • Promote food security and support commercial agriculture.

https://www.unepfi.org/member/land-and-agricultural-development-bank-of-south-africa/

Land Bank provides financial services to the commercial farming sector and to agri-business and to make available new, appropriately designed financial products that would facilitate access to finance by new entrants to agriculture from historically disadvantaged backgrounds. Today, the Bank is a true South African development finance institution that serves all farmers equally.

https://landbank.co.za/Pages/Home.aspx

*

Landbank besonderhede

Land bank information

Land Bank finances agricultural development to achieve food security, and to drive economic growth and development in South Africa. This requires good corporate governance to provide shareholders and other stakeholders with the assurance that the Group is managed with due consideration to risk and compliance.

To ensure that our operations are executed according to these principles, we have established a management system that comply with international and local best practice.

https://landbank.co.za/About-Us/Pages/Corporate-Governance.aspx

*

Gaan loer wie die Raad en Uitvoerende peersoneel is:

https://landbank.co.za/About-Us/Pages/Our-Board.aspx

https://landbank.co.za/About-Us/Pages/Our-Executive-Team.aspx

*

B-BBEE

Click to access Landbank%20BEE%20Certificate%20FY20-21_.pdf

4 gedagtes oor “Gewapende grondbesetters in SA”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s