Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)

Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding  Afrikaner and Boer Self-determination and Volkstaat – Proposed areas – Richards A Griggs.
Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het.
Die publikasie is gepubliseer voor die finale artikels van die Raad by parlement ingedien is asook alle ander betrokkenes.  In die finale artikel van die Volkstaatraad is ook aanbeveel dat ons ‘n provinsie verkry in die gebiede waar ons ‘n meerderheid is.  Myns insiens, is die erns van die saak hoog prioriteit beskou by die lede van die Volkstaatraad wat saamgestem het met die finale aanbevelings.

Selfbeskikking alle volke


Image may contain: text

**
No photo description available.

**

Image may contain: text

**

No photo description available.

**

Image may contain: text

**

Image may contain: text

Previously there were agreements on the table between Boer leaders and the Zulu leaders.   Retief was not the only one.
Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het.   Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander party.   Hierdie grondgebiede was grotendeels nie bewoon nie.

Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

***

Neem ook kennis dat die huidige Trustgebiede, voorheen bekend as Tuislande ook in ag geneem is, waar tradisionele gebiede of reservate bestaan.    Dit dien verder vermeld te word dat alle TUISLANDE nie ophou bestaan het nie, maar slegs verander het in “naam” na Trustgebiede en ook toepaslike wetgewing.

Ooreenkomste – Agreements

Die Ingonyama Trust was voorheen die ou Zoeloe tuislande, slegs vir die Zoeloevolk is en so het al die ander gevolg.

Zulu people – Ingonyama Trustland

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Traditional leaders South Africa: 8840

Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

‘Apartheid’ > 1854

Khoi en San het ook na 1994 Trustgebiede gekry, sowel grondeise via die CPA (kommunale regte) wetgewing.

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

 

 

**
read more: or at facebook
http://bit.ly/2mSwVsH

*

Facebook – comments fields – all pages copied.

***

The concept of International organizations

*

State Recognition

***

read more / lees meer oor ons reg tot selfbeskikking

Self-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Selfbeskikking – Self-determination

Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking

Internasionale mensereg Artikel 17

2 gedagtes oor “Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s