Laaste groot stryd – Front Nasionaal

Hiermee 'n artikel wat Front Nasionaal op 10 September 2019 geplaas het oor die laaste stryd - neem gerus kennis van die inligting daarin vervat.   Natuurlik weet niemand regtig hoe lank kommunistiese aanslae kan voortduur nie, sover sit ons al daarmee sedert 1900, die feilheid waarmee die Boere aangeval was, was deel daarvan.   Wat egter soos 'n… Continue reading Laaste groot stryd – Front Nasionaal

Multi-choice Regering en Naspers

Kanselleer dit - gooi dit weg - stop die aftrekorders - mens kan doen met daardie R1000 of wat ookal 'n maand - oor 10 jaar is dit heelwat geld in jou sak om ietsie anders af te betaal.    Hoekom word die kommuniste so gevoed as daar geen erkenning aan ons as volk gegee… Continue reading Multi-choice Regering en Naspers

VF +++ multi-kultuur

  * Veelvolkigheid is vir diegene wat so wil stem, se eie keuses,  die Boere volk skryf nie aan die spul voor nie.  Indien die Boere volk hul eie land soek, soos wat dit in 1902 was, is dit hulle internasionale reg daartoe om elke Boere republiek in volle glorie te herstel.  Dit het niks… Continue reading VF +++ multi-kultuur

Ethnic people in South Africa

*Daar is nie net een etniese groep van volk in Suid-Afrika nie.   Elkeen het hul verskille, met kulture, tradisies, gelowe, sowel duisende tradisionele leiers, hoofmanne en ander. There are different ethnic peoples in South Africa and they all have their differences, cultures, traditions, believes and languages.    Most of them have their own and different… Continue reading Ethnic people in South Africa

Nongqawuse syndrome

Dit is soms baie interessant hoe daar aan die geskiedenis gepeuter word en dan word dit deur die "sogenaamde skrywers" op ander afgedwing,  sonder om 'n oog te knip.   Konserwatiewes en die wat nog in volkseie status en patriotisme glo, hul eie identiteit, word nie maklik verswelg deur leuens van die liberaal nie.  Liberalisme is… Continue reading Nongqawuse syndrome