Spook betalings SA Ghost payments

* Spookgeld is vuil geld en diefstal, niks anders as geldwassery nie, want groot bedrae geld word al vir jare uitbetaal en die amptenare in beheer, laat dit toe, saam finansiële instellings en selfs oudits wat gedoen word. . Geldwassery is die onwettige proses om groot bedrae geld wat deur kriminele aktiwiteite (soos dwelmsmokkelary, korrupsie… Continue reading Spook betalings SA Ghost payments

Barbados PM Mia Mottley

* Mia Mottley is tans die Eerste Minister van Barbados sedert 2018.   Barbados is deel van die Karibiese eilande in die Atlantiese oseaan.   Baie het al gehoor van die eiland, maar min ken die werklike geskiedenis of altans, wat vir ons gewys word, wat wel gebeur het.  Daar is onsekerheid wat heers wie het eerste… Continue reading Barbados PM Mia Mottley

Epstein saga

* Little Saint James is an island of the United States Virgin Islands, located off the east end of St. Thomas. The island is privately owned by American financier and convicted sex offender Jeffrey Epstein.   Why was the Zorro farm never investigated?    What is ongoing on this farm since his death?   This suppose to… Continue reading Epstein saga

Labola in etniese kulture – verskille

*   In van die etniese swart en selfs anderkleuriges se kulture is daar heelwat verskille te bespeur.   Net soos wat Italianers en Franse burgers verskil met die Russe en Brittanje, is daar heelwat verskille op die Afrika kontinent te bespeur.   Daarom woon die hele spul apart, of in trust, kev of tuislande.   Afrika is… Continue reading Labola in etniese kulture – verskille

Willie’s Famous Sauces, Shelly Beach, KZN , South Africa

* In Suid-Afrika is dit nie altyd maklik om werk te kry, of om 'n inkomste te genereer of om gesonde voedel op die tafel te plaas nie.  Swart bemagtiging kniehalter die blankes, die Boere volk veral.    Maar soos daar gesê word, 'n BOER maak altyd 'n plan, beproef alle dinge en behou die… Continue reading Willie’s Famous Sauces, Shelly Beach, KZN , South Africa

Francis William Reitz

  * F W Reitz, President van die Oranje Vrystaat saam met Jan Smuts, was verantwoordelik vir die ultimatum wat uitgeloop het op die oorlogsverklaring tussen die Boererepublieke en Brittanje in Oktober 1899.   Reitz het Pretoria saam met Kruger verlaat terwyl die Britse magte in Mei 1900 opgeruk het. Hy was later een van die… Continue reading Francis William Reitz

Venice – Venesië  

* Heelwat reën het geval en dit het aardse vloede veroorsaak.   Die "vloede" verskil van mekaar, jaar tot jaar en sommige jare is baie meer water wat in die strandmeer opstoot en chaos veroorsaak.  Die strandmeer van Venesië word deur die seeklimaat van die noordelike Adriatiese See geraak. Die meeste neerslag sak gewoonlik in die… Continue reading Venice – Venesië  

George Heys, sy goud en Melrose huis

* Die wêreldbekende Melrose huis het 'n kinkel in die Britse oorheersing, naamlik dat die huis aan George Jesse Heys,  'n Britse immigrant behoort het.    Immigrante is destyds heelwat beskerm in die konvensies en het Paul Kruger asook die hele Boere volk getreiter.  Ironies word alles eenvoudig vandag herhaal onder ons neuse.   Heys se… Continue reading George Heys, sy goud en Melrose huis

Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl

* Daar is heelwat ouma's, oupa's, ma's, pa's, ou mense,  dogters en jong kinders wat Emily Hobhouse se pad gekruis het tydens die Anglo-Boere oorlog en Britse konsentrasiekampe,  martel- en helkampe.  Martel en helkamp is en was dit beslis, hulle is sonder voedsel en medikasie gestraf vir die dade wat Engeland en bondgenote gereken het… Continue reading Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl

Slag van Stormberg – 10 Desember 1899

* Die slag van Stormberg aan die suidelike front is en was glo die eerste van drie Britse nederlae binne vyf dae wat spoedig as die swart week bekend sou staan. Sonder dat daar enige verkennings gedoen is, het die Britse luitenant-generaal W Gatacre hom ná 'n uitputtende nagmars die oggend van 10 Desember by… Continue reading Slag van Stormberg – 10 Desember 1899

Italië – Tempel-teater Monte San Nicola

* Volgens 'n artikel bestaan daar millennia lank 'n tempelteater in Italië waarvan niemand die bestaan  geweet het nie.   Dit is ongelooflik om te dink dat daar, tot en met die ontdekking daarvan in 2000, agter die klein dorpie Pietravairano (CE) 'n versteekte Romeinse teater was wat so mooi was dat dit die asemrowende natuurskoon… Continue reading Italië – Tempel-teater Monte San Nicola

Visigot-sarkofaag Los Villaricos te Mula in Spanje

* Interessant hoe hierdie kis behoue gebly het.  Na opgrawings en verdere ondersoeke, word die kis versigtig uitgelig en bestudeer.   Dit is versier met geometriese patrone en ineenlopende klimopblare.  Navorsers wat Romeinse ruïnes by Los Villaricos in die suide van Spanje opgegrawe het, het 'n goed bewaarde kis ontdek wat versier is met geometriese patrone… Continue reading Visigot-sarkofaag Los Villaricos te Mula in Spanje

 Rots van Cashel

* Cashel (Caiseal, wat "steenringfort" beteken) is 'n dorp in County Tipperary in Ierland. Sy bevolking in 2016 was slegs 4422, maar dit is een van Ierland se top toeriste trekpleisters: die Rots van Cashel is 'n kalksteen uitloper met 'n versameling van belangrike middeleeuse terreine.    Die Rots van Cashel (Carraig Phádraig) in Ierland… Continue reading  Rots van Cashel

Koraalkasteel

* Daar word heelwat bespiegel oor hoe Stonehenge, die Groot Piramides van Giza, Sacsayhuaman-vesting en ander antieke monumente gebou is.   Kundiges en wetenskaplikes glo dat in sommige gevalle werkers van tienduisende nodig was bloot om die massiewe klippe na die konstruksieterrein te verskuif en in plek 'n rusplek met betekenis vind.   Die Koraalkasteel en die… Continue reading Koraalkasteel

Vliegtuie 1915 – Kimberley

* Opleiding om te vlieg, het op die eerste Suid-Afrikaanse vliegveld te Alexanderfontein, Kimberley, plaasgevind.   Leerlinge het grappenderwys na hulself verwys as 'die stok-en-snaarvliegklub'.   Hulle is geleer om na regs en links te vlieg, asook om die masjien na hoogtes te lig of te laat sak soos aangedui. Hulle is ook onderrig in vliegtuigherstelwerk en… Continue reading Vliegtuie 1915 – Kimberley

Geheime van Istandbul, Turkye

* Tydens die opgrawings in die gebied, is daar ongeveer 37 gesinkte skepe van verskillende soorte en groottes ontdek wat dateer uit die tydperk van die vyfde tot die 11de eeue, die grootste Middeleeuse gesinkte skeepsversameling ter wêreld.  Daar kan moontlik nog meer wees, tyd sal leer. * Terwyl die skeepswrakke belangrike inligting sal verskaf… Continue reading Geheime van Istandbul, Turkye