Klein partikels wat in wasmasjien afvalwater voorkom, beweeg ook in ons oseane in wat skadelik is vir die seelewe. Die partikels kom hoofsaaklik van klere af, tydens die vervaardiging van sekere stowwe soos poliëster. Dit sal ook lonend wees indien beter tipe filtreerders gebruik word deur plaaslike owerhede.
Elke individu sowel as besighede en staatsinstellings kan groot bydraes lewer om ons oseane gesond te hou veral vir die ryk seelewe. Dit kan werkskeppend aangewend word.
Advertisements