Erfenisdag (heritage day)

In Suid-Afrika is daar meer as tien etniese volke wat op alle vlakke van mekaar verskil en sommige selfs steeds uitleef in hul eie Trustgebiede (voorheen bekend as Tuislande) diegene wat dink dat aparte gebiede iets van die verlede is, moet maar oplees wat Trustgebiede behels.   Die bogenoemde getal etniese volke sluit nie die ingewikkelde etniese en saamgestelde volke uit Afrika in wat miljoene immigrante is,  in nie.


Wanneer daar op die jaarlikse dag (24 September) toesprake gehou word, is daar die afgelope 24 jaar na “apartheid” verwys as ‘n alledaagse gebeurtenis en as propaganda mondstuk gebruik om op te stook en is nie juis gefokus op samesyn van verskillende volkere nie.   Ons as Afrikaners en Boere gebruik die dag egter as ‘n braaidag nes ander volke hul eie kulture geniet.

Daar kan nie sprake wees van versoening rondom een dag van die jaar en die volgende dag word daar voortgegaan met misdaad, korrupsie, martelings, moorde, swart bemagtiging en vernietiging van die Afrikaanse taal.

Voorbeelde:

2017:  Khoisan en hulle uitgangspunte oor die dag
2014:  Xhosa kultuur en danse
2013:  Zoeloekultuur en “shaka dag” “heritage day”
2009:   Bapedi en hul kultuur
2008:   Braaidag sluit die kinders in

Wat “veronderstel was om alle kulture te erken op “reënboognasie” “erfenis” dag, het ontaard in ‘n radikaal eensydige swartsmeerveldtog, haatspraak teenoor Afrikaners en Boere ( die totale blanke volke), en dade wat ons nie verantwoordelik voor was nie.

Radikale elemente probeer getrou “skuldgevoelens” kweek van foefies wat uit 1850 dateer.   Dit was verder ‘n droom van Slovo, Soros (Idasa), die Dakargangers en later Kodesa om een “reënboognasie” te vorm met ‘n boodskap van “demokrasie” binne ‘n kommunistiese bestel, juis om spesifiek ons volk uit te wis.   Deur geweld aan te blaas, word die rewolusie van die kommuniste gevoer.  Soros is in sy element om protesaksies te akkommodder en te vergoed.

Ironies  het etniese swart en khoisan volke met behulp van die kommunistiese hiërargie, na 1994 steeds in hul eie Trustgebiede (voorheen Tuislande) floreer, salarisse van etlike koninklikes en hul volgelinge word getrouliks maandeliks betaal en onderhoud op paleise vind heelwat plaas in die gebiede vir spesiale volksprojekte (CPA).

Volgens verskeie mediabronne na 1994 was dit ‘n donker tydperk wat Tuislande beleef het (let op dat Tuisland hul eie keuses was).    Volgens sekere radikale elemente,  was dit onmoontlik om in voort te leef en het dit so sleg gegaan dat ons voorvaders kwansuis al hierdie verskillende bevolkingsgroepe nie net  onderdruk het nie, maar  geen lewe gegun het nie, maar uitgewis het.   Wat natuurlik nie waar is nie, ons het dan ‘n bevolking van 60 miljoen plus?  Sou dit waar gewees het sou massagrafte die orde van die dag gewees het en sou daar geen Tuislande bestaan het nie.

Die Radikale Rewolusie het reeds voor 1920 begin en is vandag steeds met ons – niemand van ons blankes (behalwe radikales) neem aan hierdie kommunistiese terreur op strate deel, waar daar daagliks klip gegooi of motorbande gebrand word, selfs om mense aan die brand te steek as strafmaatreëls.  Andersinds opereer hulle op lafhartige pogings om sagte teikens met AK’s by te kom en martelings wat plaasvind.  Quatro kampe voor 1994 word liefs vermy en was in die hele Afrika van toepassing op hul eie mense.   Tot Chris Hani was in ‘n Quatro kamp.

Waar daar wel soms ‘n “samehorigheidgevoel” is, is om ontslae te raak van die korrupsie en misdaad, maar die wortels wat die korrupsie versprei sal nie maklik uitgeroei word nie omdat die bevolkingsgroei uit Afrika in Suid-Afrika ontplof wat op kommunistiese krummels voortleef, alles te danke aan Idasa en Soros.  Heelwat politieke partye buit die “optogte” uit om hul eie politici gelukkig te hou.

Na 1994 het dit by die wapenskandaal begin, daarna die teksboeke wat nie uitgedeel was by skole nie en later die miljoene wat in tolpaaie befonds was met o.a. pensioen trustfondse asook alle tendergoedkeurings.  Die Nkandla tol is hoog en al die 11 Trustgebiede se uitgawes groter as ooit, met al die luukshede van elke tradisionele leier en koning. asook al hul groot families en verskeie vroue nie, blou ligte, edm.

Ons word daagliks versmoor in misdaad en moorde –  etlikes word vermoor terwyl geliefdes toekyk, skole word afgebrand en straat protesoptogte is duisend maal erger as voor 1994.  Misdaad en moorde ‘n inkomstebron vir die regering

.

Sien onderskeie skakels en video materiaal, wat deel van ons hartseer erfenis is, voor en na 1994
Brutale geweld na 1994 op blankes in stede en plase

Zoeloes benodig ook selfbeskikking – onderskeie stamgevegte

Ingonyama Trust en Buthelezi

Kerkstraat bomontploffings voor 1994

Dertig (30) jaar later en bomontploffings

Kaapstad terreuraanvalle 1993
On 25 July 1993 four members of the Azanian People’s Liberation Army (APLA) mounted a terror attack on a church, in Cape Town. The terrorists were armed with assault rifles and hand-grenades.

Kaapstad en St James Kerk onthou
A terrorist attack on St. James Church in Cape Town, South Africa left 11 people dead and 58 wounded.   At about 7:30pm, on Sunday 25th July, while the congregation of 1400 listened to a hymn of worship, a group of gunmen burst into the church and opened fire with automatic weapons.

Johannesburg en Shell house terreuraanval
This very visible Johannesburg outbreak involved members of the Zula Inkatha Party and members of the African National Congress.

Mandela: Kill the Boer song
Zuma: Kill the boer
Malema: Kill the boer
Coligny : afbrand van huise/plase
Noordwes Coligny terreur
Kaapstad: Houtbaai terreurdade/afbrand
Ocean View protests
Houtbaai Kaapstad protesaksies
Kaapstad terreurdade
Afbrand van skole 2016 – terreurdade
Phillipi Kaap 2015 protesaksies/terreurdade
Limpopo terreurdade 2015
Limpopo Malamulele protes /terreur

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s