Vereeniging Overvaal

Overvaal Hoërskool hofsaak het vroeg in Januarie 2018 in Noord Gauteng Hooggeregshof begin  oor 55 Engelse leerders wat nie toegelaat kan word weens onvoldoende ruimte in Engelse onderrig – die saak is verder uitgestel.

Overvaal Skool gebruik Afrikaans as medium en nie Engels nie, terwyl daar omliggende skole reeds aangedui het dat daar voldoende ruimte is om die 55 leerders te akkommodeer.

Dit is baie duidelik dat Afrikaans weer eens as ‘n rassistiese speelbal gebruik wil word om Engels af te dwing in ‘n Afrikaanse skool omgewing terwyl genoeg ruimte bestaan in ander omliggende skole.

Volgens ‘n artikel op News24 het Visagie dievolgende te se gehad oor die hoeveelheid leerlinge in die omliggende skole:

Furthermore, Visagie said that he had communication from the headmasters of both Phoenix High School and General Smuts High School, which stated that they had capacity for the 55 pupils. Both schools use English as a medium of instruction and, to some extent, overlap with the feeder zone of Hoërskool Overvaal, said Visagie.

News24

Teenstrydig met wat Visagie gese het, wys ‘n kaart van Vereeniging heelwat ENGELSE skole in die gebied wat naby Overvaal voorkom en dat hulle genoeg akkommodasie het vir Engelse leerders.

Advertisements

Een gedagte oor “Vereeniging Overvaal”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s