Katalonië (Spanje) Onafhanklikheid

 

Katalonia se boere het skoonskip gemaak in die roete en menige harte word verbly.  Hulle word beloon met die Kataloniese vlae wat wapper, al is hulle nog nie onafhanklik verklaar nie, getuig dit dat hierdie mense het deursettingsvermoë om enduit te gaan.   Sterkte aan hierdie mense in Katalonië, mag jul vryheid beloon word.


Go farmers go >   Aneu els pagesos a anar
Go forward >  Anar Endavant
Blessings > Benediccions

Love the people of Catalonia.

Dit is inderwaarheid pragtige trekkers, duursaam en beslis ‘n gesig op die video om na te kyk.

~*~

They knew the role played by the “tractorada,” loosely a tractor armada, in Catalonia’s continuing independence movement.

In a region that draws part of its identity from the toughness of farmers, their tractors are now among the symbols of Catalonians’ fight for independence. In recent months, farmers have lent their strength to marches, riding slowly with the demonstrating masses. During the contentious referendum on independence, the tractors were positioned outside polling stations as a line of defense against intervention by the Spanish police.
The center of the Catalan independence movement is Barcelona, a cosmopolitan metropolis, where urbanites are at the core of the demonstrations — which is why the tractors are a seemingly unlikely symbol. Some tractors cost over 100,000 euros, around $117,000, and feature computers, joysticks, control panels with LED lights and air-conditioned cabins. Others are secondhand clunkers.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s