Die veelsydige kiwivrug, of Sjinese appelliefie (dikwels verkort tot net kiwi buite Nieu-Seeland), is die eetbare bessie van ’n houtagtige rankplant in die genus Actinidia. Dit het ’n veselagtige, dowwe groenbruin skil en heldergroen of goue vlees met rye klein, swart, eetbare sade. Die vrugte het ’n sagte tekstuur en ’n soet maar ’n… Continue reading Kiwi fruits – vrugte