Internasionale reg tot Selfbeskikking

Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking

Onafhanklikheid – Independence – British empire

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire

Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika

* Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings.   Grondbesettings is alles onwettig van aard.    Vrae word gevra oor hoe 'n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is.   Die… Continue reading Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

* Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1815’s.   Hoe het dit dan gekom dat hulle sekere gebiede (in die meeste reënvalstreek) beset het, en dit selfs na 1994 is dit as grondeise weer aan hulle toegeken.  Hulle… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?

Verskeie verkiesings het sedert 1994 plaasgevind wat glo "demokraties" is - dit word soms met 'n gratis t-hempie of HOP huisie gevoer gedurende verkiesings en burgers moet korrupsie en demokrasie wat voorgehou word,  sluk vir die waarheid?  Wat gebeur regtig in Suid-Afrika met al die korrupsie op hoë vlak wat filtreer tot op misdaadvlak asook… Continue reading Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?

Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree.   Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans.  Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen.   Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie?  Rassisme teenoor Selfbeskikking -… Continue reading Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Skending van Menseregte

Wat is die oplossing teen hierdie tipe van situasie waarin ons onsself bevind?    Daar bestaan geen kitsoplossings om die skending van ons menseregte te herstel nie.   Ons is nie in 'n demokrasie nie, maar kommunisme seëvier op elke gebied.   Daar is verskeie punte wat ons menseregte skend.  Bewusmaking hiervan is deel van die hele… Continue reading Skending van Menseregte

Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017

Waar is al die werkskeppingsgeleenthede en waar is al die 'groen dorpies en stede" ontwikkel waar biljoene begroot is?   Die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) is 'n inisiatief van die kommunistiese regering van Suid-Afrika en is gebaseer om alle burgers se sosio-ekonomiese ontwikkeling in die land te stimuleer of te verbeter.  Dit het in 2014 afgeskop en… Continue reading Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017

Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus  op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging,  gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Swaard van swart bemagtiging

B-BBEE is WETGEWING van die ANC en politieke partye in huidige parlement.  Die swaard van swart bemagtiging word op alle gebiede op ons as blankes, hetsy in stede of dorpe, boere gemeenskappe en feitlik op alle besighede toegepas.   Dit is niks anders dan rassisme en diskriminasie nie.  Die saad van swart bemagtiging het reeds in… Continue reading Swaard van swart bemagtiging

No Land Reform: Mineral rights to China

Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het.   Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof.  Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China