Staatsplase Oktober 2026 Swart bemagtiging is diskriminasie

* Ramaphosa verklaar onlangs dat sy regering (RNE)  sowat 2,5 miljoen hektaar staatsgrond aan swart boere sal vrystel om die land se landboubasis ’n hupstoot te gee.     Wat of moet mens eerder vra, wie is agter die kap van die byl?   Daar is eenvoudig nie baie dinge wat optel en sin maak nie.  Is… Continue reading Staatsplase Oktober 2026 Swart bemagtiging is diskriminasie

Bophuthatswana

* Daar is baie gelieg oor die vooruitgang van volke voor 1994, die sogenaamde aparte gebiede.  Elke volk het 'n internasionale reg om hulself te regeer.  Daarna het demokrasie losgebars in 1994, alles is afgebreek en niks is gespaar om weer op te bou nie.  Heelwat infrastrukture was daar, besighede en fabrieke was opgerig, grensnywerhede… Continue reading Bophuthatswana

Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde

* Dink rustig hieraan:  Sou die aanvalle en moorde omgedraai gewees het, waar dit BOERE volkslede was wat swartes en gekleurdes in hul huise aangeval, gemartel en vermoor het, sou daardie lede van die Boere lankal vir 30 jaar toegesluit gewees het of sal hulle sonder verhoor aangehou word.   Aanvalle op Boere en hul gesinne,… Continue reading Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde

Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is.   Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade.  Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

Vermoor die BOER in SA

* Dit is opdragte wat hul uitbasuin - hetsy of dit sindikate is van die geldmag of wie ookal. hulle weet presies wie hulle is en wat hul einddoel is.    Natuurlik sal diegene wat die lied "Vermoor die Boer" (Kill the BOER),  luidkeels sing, dit heftig ontken, hulle harte loop oor daarvan.  Hulle ontken… Continue reading Vermoor die BOER in SA

Rewolusie in suider Afrika na 1750

* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang.  Huise, lande en vee plunder is lankal met ons.   Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond.   Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750

SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

  Die Witkruismonument is in die noorde van Suid-Afrika op 'n privaat plaas geleë   Nog nooit het die families wat hul afgestorwenes herdenk, finansies gevra of gekry vanuit die regering van die dag nie.    Alles is donasies en privaatbydraes.  Daar is fisies 'n groot onderskeid wat veral tydens plaasaanvalle plaasvind as dit met normale… Continue reading SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

Suid-Afrika na 1966

Die valbyl oor die toekoms van meeste van ons het spoedig na 1966 ingeskop, na die moord op wyle Dr Verwoerd. Dr Verwoerd se 'afsonderlike ontwikkeling' was nie 'n vreemde ideologie nie, omrede meeste swart, khoi san en griekwa groepe was reeds in hul eie besette gebiede. Afsonderlike ontwikkeling was reeds in plek toe daar… Continue reading Suid-Afrika na 1966

1955 anc-sakp-pac manifes

* Die anc-sakp-pac manifes van 1955 het verklaar dat "Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon".   Die opinie is, dit het die 1996 grondwet geword.  Dit is deur die ou NP, DP en Afrikaners, wat tans in parlement sit, aanvaar, want alle politici word onder hierdie grondwet aka manifes van 1955 ingesweer.    Diegene wat… Continue reading 1955 anc-sakp-pac manifes

Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA

Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige… Continue reading Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA

Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

* Dit is voor die hand liggend dat die Regering van Nasionale Eenheid (GNE) slegs 'n vals front is soos en met na die 1994 verkiesing.   Wat het hulle omtrent al die triljoene rande se korrupsie gedoen en hoeveel van die betrokke persone en sindikate is al ooit in hegtenis geneem?   Wat van die Wapenskandaal,… Continue reading Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

SA Parlement en Ramaphosa diskriminasie teenoor Boere

* Daar behoort kennis geneem te word van 'n paar feite, veral nagevolge van diskriminerende en rassistiese wetgewing teenoor die Boere volk en blankes in SA.   Hierdie saak wat aan die klok gehang word, word identies, soos die misdaad, plaasaanvalle, -moorde en selfs volksmoord deur Ramaphosa ontken en afgemaak om steeds daarmee voort te gaan. … Continue reading SA Parlement en Ramaphosa diskriminasie teenoor Boere

Leuentjies en kinkels

  * Moord bly moord.   Onteiening in die land vind al baie lankal plaas en heelwat immigrante word OOK gebruik en misbruik om dit uit te voer. Diegene aan bewind doen net wat hulle wil soos en wanneer hulle wil, want hulle is die meerderheid swart regering, al is dit bykans 50% of selfs meer… Continue reading Leuentjies en kinkels

Swart bemagtiging is soos boomwortels

* Die meesterbreine van die chaos en in beheer van die land, sit steeds vanaf 1994 in die SA Parlement en hulle kan nie hulle verantwoordelikhede ontduik dat hulle alles in SA laat verwoes het nie.  Dit gebeur soms dat ander op voetsoolvlak die skuld kry vir hulle foute, maar dit is inderwaarheid hulle wat… Continue reading Swart bemagtiging is soos boomwortels

Different tribes and people in SA Verskillende stamme en volke

* Suid-Afrika het eers in 1910 ontstaan as 'n land, Unie van SA. Voorheen was ons almal net as kolonies, republieke, kroongebiede en reservate bekend.  Elkeen het almal aparte gebiede gehad en hul eie leiers gekies.  Daar was GEEN sprake van Federale of Konfederale stelsels nie, alhoewel dit al op besprekingsdokumente te sien was, was… Continue reading Different tribes and people in SA Verskillende stamme en volke

Boere volk is grondloos in SA

* In die artikel  word 'n paar dinge op grondvlak aangespreek, oor  die wat werklik grondloos is en al die wetgewings wat na uit die Afrikanerbond en liberaal verligte Afrikaner organisasies se geledere gekom het, lank voor 1986 (Idasa-Kodesa).  Swartes en Khoi san/Griekwas is beslis nie GRONDLOOS nie, hulle was nog nooit nie.  Die Boere… Continue reading Boere volk is grondloos in SA

Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

* Aparte gebiede en wetgewing, is  in die twee Britse kolonies , Kaap en Natal, in London afgekondig en daarna geïmplementeer, lank voor wyle Dr Verwoerd se geboorte in 1901.   Inderwaarheid was daar nog geen Suid-Afrika toe Brittanje en haar bondgenote begin inmeng het nie   Daardie tyd was daar reeds aparte stamgebiede soos in die… Continue reading Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

* Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards - die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word.     Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig.   Dit is beslis so dat tradisionele leiers  vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas… Continue reading Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

Landbou, minerale en rykdom

* Biljoenêrs, multi-miljoenêrs, wêreldbekende ikone en regerings besit miljoene hektaars grond, maar veral landbougrond, groot kastele of wonings, besighede wat daarop uit is om die middelklas en armes van die publiek te manipuleer in 'n wurggreep om nie maklik te ontsnap nie.  Daar word regdeur die spektrum, spesiale groot stede gebou om hierdie onderdane binne… Continue reading Landbou, minerale en rykdom