Martelings en Plaasaanval – Les en Natasha Brett

* Die informasie en foto's  van die Bretts familie wat beskikbaar gemaak is rakende die slagoffers van geweldadige brutale geweld in die media, lyk glad nie goed nie.   Om so aangerand te word is vir enige persoon traumaties en wat hulle moes deurmaak, soos ander Boere en gesinne kan nie werklik omskryf word nie.   Dit… Continue reading Martelings en Plaasaanval – Les en Natasha Brett

Plaasaanval Donovan Marx

*   Op Woensdagoggend, 28 Oktober 2026, het 'n bende terroriste vir Donovan Marx, 'n 50-jarige beesboer, op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp in Noordwes aangeval en grusaam gemartel.   Hy is in die rug geskiet en in die been gesteek en sy ore is afgesny.    Dit is deel van terroriste dat hulle so… Continue reading Plaasaanval Donovan Marx

Plaasaanvalle in Suid-Afrika – onopgeloste misdaad en moorde

* This is not normal.    There are currently 1.9 million outstanding case dockets active across the country, a volume the Police Ministry has labeled as entirely "untenable" and "abnormal",    Approximately two out of three murders in South Africa go unsolved, driven largely by a severe shortage of trained detectives and high caseloads. * Hoe… Continue reading Plaasaanvalle in Suid-Afrika – onopgeloste misdaad en moorde

VSA se misdadigers in Eswatini

* Hierdie is onderdagte besluite wat deur 'n leier van een van die  grootste moondhede, VSA gemaak is.   Is hierdie groot moondhede dan bang vir die misdadigers wat hul tuis gekweek en gehuisves het, maar dan eerder op derde wêreldlande gaan uitboek soos groot rondloper muskiete.   Miljoene word deur die VSA betaal om van die… Continue reading VSA se misdadigers in Eswatini

Rewolusie in suider Afrika na 1750

* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang.  Huise, lande en vee plunder is lankal met ons.   Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond.   Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750

Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement

  * Daar behoort gekyk te word wat die opdragte was toe hierdie kommissie (Madlanga Commission) aangestel is om alles van misdaad en bekommernisse wat uitgespreek is oor misdaad in die land.    Al hierdie kommissies na 1994 wat ondersoeke doen, sloer vir jare en jare, terwyl sekere getuienisse vermoor word.   Let op hoe dit… Continue reading Mkhwanazi Augustus 2026 Parlement

Glen Grey wetgewing, 1894

* Die Glen Grey-wet het gedurende 1894 onder beheer van die Britse Ryk in die Kaapkolonie in werking getree en was die eerste wetgewing wat die residensiële skeiding van die rasse in wetgewing vasgelê het.   Shepstone het in Natal soortgelyke dokumente opgestel in 1854. Dit was ook die basis vir die berugte Naturellegrondwet van 1913,… Continue reading Glen Grey wetgewing, 1894

Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

Die impak van misdaadvlakke in Suid-Afrika is bykans almal verwant aanmekaar wat natuurlik kommerwekkend is vir diegene wat buite hierdie sfeer val en dit waarneem of selfs direkte of indirekte slagoffers daarvan geword het. Vir die publiek is al hierdie statistieke of daaglikse nuusgebeure, nie net kommerwekkend nie, maar traumaties en 'n groot finansiële las… Continue reading Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

*Respek aan elke Boere krygsgevangene en nasate. Die wat gevang is, is almal BOERE krygsgevangenis genoem en is landuit na eensame eilande verban. Boere vegters en seuns was oral op veral verlate eilande en toegeruste tronke aangehou as krygsgevangenisse. Hierdie aanhoudingskampe was ook veel erger as die konsentrasiekampe wat die Britte en bondgenote op die… Continue reading Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

  * Werkersdag, 1 Mei, is 'n internasionale dag om te herdenk, wat nie beteken dat radikale en rewolusionêre protesaksies gehou moet word nie.   Diegene wat dink hulle word onregverdig behandel deur hul eie sisteme, behoort dit op daardie vlakke aan te spreek.   As persone vir X maatskappy werk en ongelukkig is oor hul ooreenkomste,… Continue reading Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

Voor 1994 SA – Monsanto SOROS

* Terug in die geskiedenis van die Republiek van Suid-Afrika was daar heelwat water wat in die see geloop het na Republiekwording in 1961 waar Suid-Afrika uit die Britse statebond bedank het.   Nie lank daarna, 1994 het die interim regering, NP en ANC regering, hertoegetree by hul bondgenote die Britse statebond.  Die arbeiders of Mei… Continue reading Voor 1994 SA – Monsanto SOROS

Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie

* Die probleem van oorvol tronke is al sedert 1994 daar en selfs voor dit begin en op die tafel geplaas, sodat die ministers wat veronderstel is om hulle werk produktief uit te voer, dit nie werklik kan of wil doen nie.   Skielik word die verantwoordelikheid van regeringsleiers verplaas na die slagoffers en publiek.   Slagoffers… Continue reading Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie

Kommunisme – OSF en ander

  * Sosialisme, sionisme, kommunisme, bolshevisme, liberalisme loop hand aan hand, een hand was die ander een om hul eie geheime agenda uit te werk in 'n land waar daar gedurig mooi broodjies gebak word.   Leiers op al hierdie gebiede het almal iets in gemeen - die eindresultaat:   NWO.    Die geheime agendae vir die… Continue reading Kommunisme – OSF en ander

SA KORRUPSIE – CORRUPTION

* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer.  Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur.  Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION

Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde

* Daar is altyd nabetragtings in enige misdaadtoneel wat sensitief en traumaties is.  Daar is ander volke wat klippe gooi om te stenig en regering wat alles ontken dat dit nooit gebeur nie.  Dis omdat hulle nie in die Boere volk se skoene staan, fisies aangeval of gemartel word nie, daarom leef hul in ontkenning. … Continue reading 2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde

Die korruptes in Suid-Afrika

* Die voetspore van misdaad in Suid-Afrika,  is wyd, redelik verspreid en ver gevorderd.   Net soos dit hier in SA aan die gang is, loop dit ook oor kontinente en lande, veral regerings asook staatsentiteite en besighede wat oral 'n vinger in die misdaadkoek het.   Hulle mag soms gesofistikeerd voorkom en kan nie maklik herplant… Continue reading Die korruptes in Suid-Afrika

SA gevangenisse en rehabilitasie

* Rehabilitasie is 'n groot woord, veral vir enige misdadiger en spesifieke misdade wat hul pleeg terwyl hul later in tronke sit en hul vonnisse uitdien.      Daar bestaan weinig sukses gevalle hiermee, maar kos die belastingbetalers en slagoffers van die misdadigers se geweld 'n kleinhuisie of paleis se geld.   Dis nie die slagoffers… Continue reading SA gevangenisse en rehabilitasie

Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

* Dis pateties en 'n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie.  Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens… Continue reading Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

Suid-Afrika se misdadigers

* Hierdie misdadigers is beslis nie arm nie, maar dis ons belastingkas wat van hul miljoenêrs maak.  Maak nie saak wie of watter minister hier in bewind is nie.   Die ANC-DA-EFF se nasionale wetgewings oftewel die finansiers van Suid-Afrika word afgedwing op ieder en elk van ons.   Gevangenis ministers en departemente is almal deel van… Continue reading Suid-Afrika se misdadigers