Migrant awards Mkhaya

Demonstrating its commitment to building a unified, inclusive and caring South African society, the Department of Home Affairs presents the inaugural SOUTH AFRICAN MIGRANTS AWARDS during Africa Month.  Hosting the SOUTH AFRICAN MIGRANTS AWARDS annually will also better improve the integration of migrants and foreign nationals within South African communities.    This initiative is one… Continue reading Migrant awards Mkhaya

Advertisements

Onwettige voertuie

19 Desember 2018 - OP REIS - NA ZIMBABWE - Daar is 44 passasiers in 'n 22 sitplek bus, 7 is kinders.  Hoeveel is onwettig op pad na Zimbabwe, en hoeveel word weer onwettig teruggebring.  Hoeveel van die passasiers is onwettiges en op pad na hul tuiste Zimbabwe?   Hoeveel is afkomstig uit Zimbabwe of ouers… Continue reading Onwettige voertuie

Immigrante – misdaad – statistiek

Daar is geen land wat so gereeld kan sensus hou nie omdat dit duur is.  Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie.  Nie met ons oop grense  en onbeheerde grensgebiede nie.   Indien daar nie 100% volwaardige kontrole beheer is oor die binnekom en ordentlike… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek

Belasting – Tax – Maatskaplik

Ons weet teen hierdie tyd waar kom belastings vandaan en waar 99% heengaan.   Die regering spandeer dit op verskeie plekke.  Een daarvan is maatskaplik.  Daar is tans meer as 17 miljoen toelaes wat uitbetaal word, wat bestaan uit kinders, ou mense en ander afhanklikes.  Daar was ook heelwat klagtes oor onwettige immigrante wat kom tou… Continue reading Belasting – Tax – Maatskaplik

Diamonds/Diamante MINERALS

Daar is heelwat persone op die diamant horison, sommige name al vergete en verby, tog is hul lande se nageslagte aan die werk.    Those who deals with diamonds are not poor.  Most of the companies that do have legal permits in South Africa are not poor at all.  The South African mining industry is most well-known… Continue reading Diamonds/Diamante MINERALS