Britse Setlaars – 1904 – Westminster


Heelwat Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het.   (Duke) Westminster het in die Vrystaat begin. Moontlik ander gebiede ook. Die Engelse se plase het nie afgebrand nie, net die Boere sin.



BYKOMENDE INLIGTING OOR WESTMINSTER
REALATED INFORMATION ABOUT WESTMINSTER

VRYSTAAT IN SUID-AFRIKA – pas na die Anglo Boere oorloë
Westminster in South Africa 1904
SKAT RYK
Duke of Westminster, London

*

Daar is heelwat foto’s van geboue, skool en ander bedrywighede wat net na die bloedige oorloë gebou is en verskeie plase bedryf is.

Alles “deel van Westminster” vandag.

Die “skole” was ook deel van die Britte se sendingskole met onderrig planne, wat hulle, saam ander koloniale kerke wat hier in die suide van Afrika kom vestig het,  opleiding verskaf het, veral in die reservate en Britse kroongebiede aan swart etniese stamme en volke.

Na 1954

Soos almal weet, het wyle Dr Verwoerd die onderwys van die swartes in ongeveer 1954 ge-erf en was meestal in die ou reservate, lokasies of Britse Kroongebiede gevestig onder die “Engelse kerke se vleuels”.   Daar was reeds aparte reservate en kroongebiede, Verwoerd het dit nie gevestig nie.   Dit is ook in Unie dokumente ingeskryf.
Onderwys

Oornag is verwag dat ons vorige regering, wat gedeeltelik in die ou Boere republieke geleë was, wat hoofsaaklik op Afrikaans gefokus was in ons onderrigstelsel, is daar verwagtinge daargestel dat al hierdie verskillende swart etniese volke gehuisves en gratis onderrig moet ontvang.   Sendingskole was vir etlike dekades deur hierdie kerke self onderhou.  Vandag en selfs voor 1994, word ons blankes vals beskuldig dat ons dit begin het, terwyl die Shepstone beleid dit uitspel.

Swartes kon tog ook hul eie taal bevorder het, maar dis nie gedoen nie, want rewolusie was makliker en beter vir hulle om alles te verwoes.

*

Die Graansilo en die stasie – Grainsilo and station

Ruin of railway station in Westminster with grain silos visible
*

 

Die huis / skool was so ontwerp vir kerk en skool op Sondae.

The schoolhouse was designed so that it could be used as a church on Sundays. It is a long rectangular building with a bell tower.   The southern side is also a double storey dwelling.

https://www.artefacts.co.za/main/Buildings/bldg_images.php?bldgid=524#30286

6 gedagtes oor “Britse Setlaars – 1904 – Westminster”

  1. […] Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het.  British settlars arried also after the Anglo Boer War and receied land and farms. Britse Setlaars – 1904 – Westminster […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s