* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie. Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees. Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote
Kategorie: Vrystaat
Paardekraal monument, Krugersdorp
* Sonder 'n Groot Trek, die verskeie groepe en al hul ossewaens met osse en ander diere, sou daar geen stryd vir ons gewees het vir vryheid nie. Sonder elke veldslag van die Boere vegters, sou daar geen hoop en toekoms vir die nasate gewees het van die Boere volk nie. Sonder die onafhanklikheid van… Continue reading Paardekraal monument, Krugersdorp
Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
* Die Boere volk is enig in hul soort en elke spanlid van die Boere Republieke waaraan hul behoort is hul trots, kultuur en samesyn. Waarskynlik beskou elke volk hul as uniek, en ons Boervolk is nie anders nie, want ons verskil hemelsbreed van die res om ons. Dit is hoe dit hoort, volkswortels… Continue reading Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
Vliegtuig 1911 Vrystaat
* In 1907 het John Weston ( Maximilian John Ludwick Weston, ñ Suid-Afrikaanse ingenieur, sy vliegtuig in Brandfort in die Vrystaat gebou. Die vliegtuig was van hout gebou, met seil en/of materiaal oorgetrek. Die enjin was nie sterk genoeg nie en hy moes veranderings aanbring. 'n Paar jaar later was dit meer geslaagd. Dit… Continue reading Vliegtuig 1911 Vrystaat
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Christiaan de Wet (Vrystaat)
*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)
Britse Setlaars – 1904 – Westminster
Heelwat Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het. (Duke) Westminster het in die Vrystaat begin. Moontlik ander gebiede ook. Die Engelse se plase het nie afgebrand nie,… Continue reading Britse Setlaars – 1904 – Westminster
Aasvoël kop – Zastron in Freestate – Vulture Hill
Zastron, the little hamlet at the foot of Aasvoëlberg (Vulture Hill) among the grassy hills of the eastern Free State, was once the home of the rock-hopping San Bushmen. There are excellently preserved rock art sites to visit around the area. The scenic Maluti Mountains of Lesotho can be seen in the distance, but… Continue reading Aasvoël kop – Zastron in Freestate – Vulture Hill






