Vladimir Putin in Suid-Afrika 25-27 Julie 2018

Russiese President Vladimir Putin is van voorneme om die BRICS beraad in Johannesburg, Suid-Afrika by te woon gedurende 25 tot 27 Julie 2018. Hy sal ook 'n geselskap van verskeie hooggeplaastes en top amptenare saambring.  Die geselskap sal ook sy minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov insluit. Russian President Vladimir Putin will soon descend to… Continue reading Vladimir Putin in Suid-Afrika 25-27 Julie 2018

Parlement Suid-Afrika

Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele.   Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok?      SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika

Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is.   Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is.   Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Cyril Ramaphosa en Brittanje

Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje

Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika

Hoeveel onwettige vuurwapens is daar in Suid-Afrika?   Hoekom maak regters in howe verskillende uitsprake rakende die vonnisse?  Selfs in die geval waar Polisiebeamptes gesteelde vuurwapens moet ondersoek, word dit oor die algemeen as 'n normale huisinbraak ondersoek selfs al word burgers in daardie huis gedreig, gemartel en geslaan/verkrag, veral plaasmoorde en aanvalle. AGTERGROND Lees die… Continue reading Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika

Kennis ‘n borrelende fontein

Borrelende bruisende waters moet nooit ophou nie .. .. .. Kennis is mag en lofgesange aan iemand spesiaal is altyd nodig, ook onder eie familiebande of iemand wat betekenis aan jou lewe gegee het - moenie goeie herinneringe weghang waar dit vernietig kan word nie.  Laat dit 'n borrelende fontein wees, 'n dam vol goeie… Continue reading Kennis ‘n borrelende fontein

Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)

Daar is 'n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika.   Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% - dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word.  Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar 'n provinsie verkry word met… Continue reading Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)

Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree.   Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans.  Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen.   Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie?  Rassisme teenoor Selfbeskikking -… Continue reading Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)

Emily Hobhouse wrote:   "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse,  was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)