*Hierby 'n artikel van 1922 oor Plauson wat handel oor die opwekking van goedkoop elektrisiteit uit die aarde se atmosfeer wat ook aan Tesla gekoppel word is meer as 'n eeu oud. Die tydskrif "Science and Inventions" het in 1922 die artikel oor Plauson se uitvinding gepubliseer. Hermann Plauson is afkomstig van Estonië wat grotendeels… Continue reading 1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
Kategorie: onwettige elektrisiteitsaansluitings
Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek. Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie. Grondwater en boorgate word ook besoedel. Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings. Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word. Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
Elektrisiteit en Kragstasie projek
*Haastige hond verbrand jou mond en kan gevra word is daar regtig 'n energie krisis op hande net in elektrisiteit of korrupsie, misdaad en wanbestuur op alle vlakke van die samelewing. Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek
Lenasia – Lebogang Maile
If this is ongoing so long it is already out of control. Lenasia residents marched on Saturday calling for an end to the mushrooming of illegal structures there. The community's been complaining that shacks and other structures are negatively impacting on the value of their properties. Gauteng's Human Settlements MEC, Lebogang Maile says his… Continue reading Lenasia – Lebogang Maile
Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit
Onwettige konneksies van elektrisiteit is regdeur die land te sien, maar veral in die informele sektor. Persone weet hoe om te konnekteer maar dis onveilig en dit kos elkeen van ons om dit wat gesteel word, weer te vervang met nog meer om te steel. Inderwaarheid is hulle niks anders as kriminele en misdadigers nie,… Continue reading Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit


