Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde

Het misdaad en protesaksies nou ‘n totaal algemene ding geword dat daar vir die kleinste ding optogte gehou word.   Sien hoe dit in parlement gaan, maar daar is ook video materiaal van Vryheid se protesaksies wat nie vreedsaam verloop het nie.

SWARTBEMAGTIGING TAAL EN KULTUUR

Alhoewel Ramaphosa op sy oorsese besoeke ontken dat plaasaanvalle en moorde plaasvind, wys die statistieke aan die een kant iets anders en laat oop grafte ‘n heel ander verhaal agter – die van hartseer tussen geliefdes.

Aan die anderkant word ons blanke volk ten gronde geruk met swart bemagtiging en met onteiening op pad, gaan ons nog baie verloor.

‘n Bose kringloop –  terwyl blanke Grondwetskrywers die groen stoele in die parlement warm sit en hulself verryk terwyl die res van ons volk krepeer as gevolg van swart bemagtiging – daar gaan nog baie verantwoording gedoen moet word.

Hoekom verdedig diesulkes hul eie grondwet as dit net leë beloftes is – veral as selfbeskikking in 1994 op die tafel was met ‘n Akkoord en ondersoek?   Ons menseregte word daagliks geskend en ons volk gaan ten gronde – stem 2019 vir ‘n Volksparty vir ‘n mandaat – stem Front Nasionaal.

DA John Steenhuisen of the DA IN PARLIAMENT …

 

***

There are various relevant articles to read and background information …

Heelwat artikels met inligting het betrekking – hierdie is nie ‘n druppel in die emmer nie, ons as volk probeer rekord hou van ander wat ons aanval en vermoor – die ander etniese volke doen nie, maar mens neem waar daar word heelwat persone aangeval, swart op swart of swart op bruin/indier.

***

CRIME AND FARM ATTACKS, TORTURES AND KILLINGS

PROTEST ACTIONS – VRYHEID – KZN

Please be careful if you live in Kwazulu Natal… this was filmed today in Vryheid.

***

VRYHEID

***

2010 VIDEO ABOUT FARM ATTACKS AND KILLINGS

***

Crime is escalating out of control in Johannesburg

***

 

Attacks/Killings Statistics January 2019

Killings – Moorde

Ramaphosa : South Africa (FN)

Farmers in South Africa (killings)

Plaasaanval – Farm attack (Pretoria)

Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Farm attack Middelburg – Plaasaanval

Advertisements

Een gedagte oor “Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s