*
Boshoff artikel – Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing. Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki. Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs ander gebiede wat wel meer ernstig is om selfbeskikking vir ‘n volk te bekom nie.

*
Die Thabo Mbeki Trust – AAI – praat ook net namens sy lede en nie namens die ANC nie.
*
ORANIA
Daar is wetgewings soos die Aandeleblokskema en Maatskappyewetgewings betrokke. Met die verskil in Orania het hulle hul eie munisipaliteit, maar val regstreeks onder die ANC regering. Kleinfontein is identies dan Orania. Daar is ander voorbeelde ook.
Wie moet hulle oortuig dat na 30 jaar daar skaars 2000 mense in die land woon en dit nogal met aandeleblokskema en onder maatskappywetgewing. Weinig of ooit word daar titelaktes in die gebied gedoen, omrede dit plaasgebiede en nie dorpsgebiede is nie.
Ou Tuislande
Selfregerings en ou Tuislande (voor 1961 was dit reservate onder Britse beheer), het nooit volle onafhanklikheid verkry nie. Tuislande het selfregerings gehad, maar hulle het heelwat interne onafhanklikheid gehad, nie eksterne selfbeskikking of volle soewereiniteit nie. Orania en Kleinfontein is inderdaad meestal plaasgebiede wat ook net hulself regeer, soos enige ander plaas dit ook doen.
*
Zoeloe volk, Tswana volk, Boere volk
Net soos wat hierdie volke geregtig is op kultuur of volksgebiede, het die Boere volk en enige ander volke dieselfde internasionale reg naamlik om volle onafhanklikheid te verkry soos wat dit was in 1902 wat die Boere republieke gedoen het.
Die feit dat die nuwe artikel 235 van Corne Mulder (1996 grondwet) vra vir wetgewing en dat die ANC of politieke partye dit moet goedkeur is teenstrydig met Internasionale regsvereistes. Dit is ‘n volkereg en het volke niemand se toestemming nodig om dit uit te voer nie. Beslis nie die politici of wetgewing nie.
*
INGONYAMA TRUST
Ingonyama trust, wat slegs vir die Zoeloevolk is, was voorheen ook die Zoeloe tuisland of reservate genoem. Daar was inderdaad meer as een Zoeloe gebied, wat deur opperhoofde of tradisionele leiers beheer word. Die Zoeloes is tans die grootste etniese volk in Suid-Afrika.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
&
200 jaar – 2016 vir Zoeloe volk op Ingonyama Trust
https://www.youtube.com/watch?v=N40R5JtuJw4
*
Zoeloe volk is 200 jaar oud – 2016
*
ANDER VOLKE
Die Griekwa en Khoi san gebiede, is eens Britse kroongebiede genoem, en selfs hulle het aparte gebiede, wat nie net uit een gebied bestaan nie, daar is heelwat.
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Ander swartes het na 1994 dieselfde pad gevolg as die Zoeloes wat hul Zoeloe tuisland (reservaat) laat verseker het in Ingonyama Wetgewing, reeds voor die 1994 verkiesing. Hierdie gebiede was en is tradisioneel hul gebiede en niemand het die gebiede van hul gesteel, behalwe die Engelse wat die gebiede annekseer het. Die Engelse het ook oorlog met hulle gemaak, nes die Boere republieke.
Die hele spul kry byvoordele hierdeur, met finansiële bystand, bates, produktiewe plase, saad, trekkers, ens.
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA landclaims
Die ou Baphuthatswana Tuisland, het ook uit verskeie gebiede bestaan en het reeds voor 1994 goed geoen vir hulself, omrede hul ook ‘n eie geldstelsel gehad het en selfs produkte uitgevoer het. Van die ou Tuislande het selfs hul eie weermagte en polisiediens gehad, ‘n eie volkslied sowel vlag. Almal het hul eie stemreg gehad en was verseker nie ingedwing in die gebiede waar die ou reservate of later na 1961 Tuislande, was nie. Al die jare is die gebiede sedert ongeveer 1815 deur Brittanje geannekseer en ook met hul koloniale Apartheidswetgewings beheer (Shepstone 1854 en Rhodes 1894).
*
1994
Ingonyama Trust – Zoeloes
*
Die Zoeloevolk bly in hul miljoene op Ingonyama Trust (ou Tuisland en reservate)
&
Dae van voorskrifte is lankal verby en die liberaal verligte Afrikaners het daardie besluite in Dakar gemaak sedert 1986 rond en selfs daarna tydens die Kodesa onderhandelings.
Daar bestaan geen internasionale voorskrifte uit hoeveel gebiede enige volk mag bestaan om volle onafhanklikheid te mag verkry nie. Een volk of enige politieke party kan ook nie namens ‘n volk daardie besluite uitoefen hoe hul gebiede moet wees of lyk nie.
Die Afrikaners kan ook nie aan die Boere volk of Zoeloes of enige ander volk voorskryf hoe hulle hulself moet regeer nie, want volkereg is ‘n internasionale reg in gebiede wat geskiedkundig aan hulle behoort. Die Boere volk en Afrikaners is verskillend. Dit is ‘n Boere volk en ‘n multi-kulturele Afrikaner nasie.
Netso het daardie volke geen reg om oor die Boere volk besluite te maak as hul hul Boere republieke wil terug laat herstel soos in 1902 nie.
Die magtig Amerika as voorbeeld het meer as 50 state, maar selfs ‘n staat ver van Noord-Amerika af, is ook deel van die VSA , naamlik Alaska.
En hoe het Indië wat ook uit verskeie stamme en volke bestaan, gelyk? Daar is baie ander voorbeelde.
Daar is heelwat lande met ander lande binne in geleë, soos Italië. Brunei, België en Nederland het ook en klawes. Cabinda in Angola ook.
https://en.wikipedia.org/wiki/Enclave_and_exclave
*
BELANGHEBBENDE ARTIKELS EN BRONNE
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
Multi-culture failed in South Africa
Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa
Multi-choice Regering en Naspers
Multi-kulturele organisasies en -partye
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
*
*
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] regulasies opgestel is en deurgevoer word. Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring 2024Die feite dat Boere volksgenote van die Boere republieke nooit beskerm is […]
LikeLike
[…] Afrikaner organisasies en politieke party VF+Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Submission by Solidarity 14 May 2003 in […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Apartheid van die ANCAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 Afrikaners Afriforum Ernst van ZylOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] – verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner – verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Afrikaner stigting‘Afrikaner’ verklaring 2024Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring*and much […]
LikeLike
[…] organisasies – ABNAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikanerbond […]
LikeLike
[…] Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring […]
LikeLike