*
Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto’s, daar is heelwat ander ook. Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het. Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992. Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig te klim daar na Dakar toe, gefinansier deur George Soros. Daarna is dit sonder enige mandaat aan die kommuniste oorhandig. Hulle was nie alleen nie, ander organisasies het dit gesteun. Afrikaner organisasies.

*
Dis hulle wat die “grondwet” geskryf het. Misleiding het by Idasa buite landsgrense begin rondsweef soos ‘n klomp spoke en die rooi rewolusie om alles toe te pas in Suid-Afrika – dis wat ons vandag rondom ons ervaar. Korrupsie, rewolusie, misdaad, aanvalle, moorde, verkragtings.
Gaan soek gerus die “gekose leiers” se name wat deel gehad het in die rewolusie wat ons vandag beleef, hulle is steeds in parlement vandag, inteendeel ook leiers van politieke partye:
Kodesa was ‘n organisasie wat deur George Soros gefinansier is en is waar die Grondwet wat in 1996 aanvaar is, deur kommuniste en liberales onderhandel is. ‘n Grondwet wat regse groepe uitsluit, ‘n grondwet wat Afrikaner en Boere volke uitsluit wat deur hul eie leiers regeer wil word.
In die tydperk is onderhandel dat swart en bruin hul eie gebiede (tuislande) sal behou en dit sal verder uitgebrei word met grondeise (CPA). Tuislande word herdoop na Trustgebiede en al hierdie “naamsveranderinge” en byvoegings, sal wettig, onder hand van die Grondwet en verwante wetgewings geskied. Destyds, voor 1994 is die Tuislandbeleid as “aparthate” beskou, maar tog leef al hierdie etniee voort, elkeen in hul eie gebiede, met 8840 tradisionele leiers.
Soros het sy eie organisasies in Suid-Afrika en finansier bykans almal, veral swartes, liberales, liberale dinkskrums , joernaliste, die grondwet en Suid-Afrikaanse parlement, wat die Hansards en wetgewings (soos o.a. B-BBEE – swart bemagtiging) insluit. Zille, Ramaphela, Ramaphosa, werk vir hom en sy organisasies.
OSF.SA – OPEN SOCIETY FOUNDATION SOUTH AFRICA – MONSANTO
Soros and Ramaphosa
CATO INSTITUUT WORD OOK DEUR SOROS BEFONDS
Classical liberals – SA – IRR – IRV
***
Read more about the Kodesa teams in English
Lees meer van die Kodesa spanne in Engels:
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)
***
Hier sit en staan die “onderhandelaars”, breë bors en glimlagte, want hulle het geweet wat op die middelman, die werkers en armes wag, maar het die son, maan en sterre belowe aan hul volgers. Sommige het huise, stowe, yskaste en meubels belowe, waarvan niks waar geword het nie.
LET OP DIE LIBERALE BLANKE GESIGTE EN DIE WYE GLIMLAGTE
As die “ore nie daar was nie, was die glimlagte reg rondom die gesigte. Hierdie liberales asook klassieke liberales soos van hulle vandag ook bekend staan in heelwat FW de Klerk organisasies, kon nie wag om hul Dakar gekonkel te implementeer nie.
*
Daar is in 1992-1994 met kommuniste onderhandel: En die wat kan byvoeg, wees welkom, want daar was baie “geskinder” in die tydperk hoe om veral van blankes ontslae te raak, reeds in 1989 is dit in Dakar bespreek deur blanke liberaliste, dat dit geimplementeer moet word. Dit is wat kommunisme aan ‘n land doen. Verarm ons sodoende dat ons vir die res van ons lewens kommunistiese slawe moet bly.
Kom daar verkiesings, word die “gemengde reënboognasie” gekies, wat nog nooit in 25 jaar gewerk het nie. Terwyl swart en bruin almal hul ou Tuislande behou het. Inteendeel grondeise wat na 1994 in werking getree het, het die aparte gebiede laat groei onder naam van CPAs. Aparte volke – wetgewings en witskrifte, asook hansards is bewyse daarvan.
Die liberale in die voorste gestoeltes beheer die “grondwet” vandag saam Soros, hulle was ook by Idasa en Dakar betrokke.

INTERNASIONALE REG – BEVESTIG MET DIE SOGENAAMDE DEMOKRATIESE GRONDWET

***
REëNBOOGNASIE GRONDWET SKRYWERS EN KOMITEES
Die fokuspunt is wie was die om die “Reënboognasie” tafel wat George Soros gedek het –
liberaal verligte blankes doen mee en skryf bykans die ANC se manifes netso oor.
Die wat wil hoor, sal hoor, en die wat wil sien, sal sien, maar as mens doof bly en blind is, bly mens anderpad kyk vir die roekelose, geweldadige terreurdade en korrupsie wat in die land plaasvind. Ironies is daar heelwat van die skrywers, wat spog oor hul prestasies en wat vandag die Parlement se gefinansierde stoele van Soros warm sit.
Teen hierdie tyd weet die meeste konserwatiewes wat oor Facebook of internet beskik dat FW de Klerk geen mandaat gehad het hiervoor nie. Die optelmasjientjies is maar dieselfde wat Zuma ook gebruik het na 1994.
Nes De Klerk geen mandaat gehad het om ‘n grondwet te laat implementeer nie, het Corne Mulder of selfs die ANC ook nie enige mandaat gehad in wat hier opgeskryf is oor Selfbeskikking en Volkstaat nie. Slegs ‘n volk kan daaroor besluit. Dis ‘n internasionale reg. Dit is hoe ander minderhede onafhanklike lande verkry, juis omdat hulle deur meerderhede onderdruk word. Suid-Sudan het in 2011 onafhanklikheid verkry. Die Wes-Sahara is in die proses om hulle sin te verkry.
Nou waarom mag ons as volk, soos van ouds, ons nie self regeer nie, voor 1900 se Anglo Boere oorloë is dit Brittanje wat hul neuse in ons sake kom indruk het vir al die minerale rykdom in die land, veral nadat goud en diamante ontdek is, was daar vinnig groot maatskappye op die been gebring, in Rhodes se dae, wat vandag nog al die goud en veral die diamante beheer, soos in die res van Afrika.
CPA EN TRUSTGEBOEDE (OU TUISLANDE/RESERVATE EN KROONGEBIEDE)
Grondeise het ingeskop na 1994 en dis waar die grootste hoeveelheid swart, khoi san en griekwas steeds bly sedert 1800. Net name het verander en wetgewings het bygekom, aparte wetgewing, slegs vir hulle (na 1994). Met oor die 8840 tradisionele leiers, wat deur belastings vergoed word.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Afrikaans Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Funding and rulers Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] WHO WROTE THE CONSTITUTION – COMPARE IT WITH THE ANC MANIFESTO Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Die DA, die leiers en by name Zille is groot sondebokke en medepligtig rakende regstel aksies en swart bemagtiging en gefokus op B-BBEE na 1994. * * Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto’s, daar is heelwat ander ook. Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het. Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992. Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig te klim daar na Dakar toe, gefinansier deur George Soros. Daarna is dit sonder enige mandaat aan die kommuniste oorhandig. Dis hulle wat die “grondwet” geskryf het. Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] *WHO WROTE THE CONSTITUTION – COMPARE IT WITH THE ANC MANIFESTO 1955Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] ons lewens beheer en manipuleer, soos onder andere swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening?Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersGrondwet beskerm niemandAfriforum en liberale grondwetCodesa Constitution – Kodesa […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] RACISM OnteieningOnteiening – Expropriation (2021)Dakar-Kodesa 1982-1986-1994Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Inhoudsopgawe B-BBEE IndexTraditional leaders South Africa: 8840Top Salaries and benefits – South […]
LikeLike
[…] sogenaamde demokratiese grondwet is ook meerendeels deur liberaal verligte blankes opgestel. Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersDie Grondwet vervat heelwat inligting oor aparte gebiede waar etniese swart en khoi san volke hul […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] – SA – WhitesCodesa Constitution – Kodesa GrondwetGrondwet beskerm niemandKodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Grondwet SA ConstitutionCodesa – Kodesa … failedFifteen key points on the […]
LikeLike
[…] – CommonwealthGupta – Denel – Ramaphosa – CPAsDakar-Kodesa 1982-1986-1994Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers*Die tydperk voor 1994, is voorafgegaan deur erge aanvalle teenoor ons blankes, veral besighede, […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] and its revolutionCodesa Constitution – Kodesa GrondwetKodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”*and much […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] rondom ons is?Codesa – Kodesa – failedKodesa leuens – Lies of CodesaKodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersDakar-Kodesa 1982-1986-1994Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)*Nog ‘n artikel met […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] ondersoek in wat het die manifes behels.1955 ANC Freedom CharterANC – Freedom charter 1955Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersMulti-kultuur organisasies en politieke partye, is onderdanig aan die 1996 grondwet.Dis hulle wat […]
LikeLike
[…] liberale Afrikaners almal hierdie grondwet eerbiedig en sedertdien word elkeen ingesweer daaronder.Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers Die grondwet, gepaardgaande met wetgewing (swart bemagtiging en regstelaksie), diskrimineer teen […]
LikeLike
[…] Kodesa se liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] van liberaal verligtes gekom. Die grondwet vergelyk 100% met die ANC-PAC-SAKP manifes. Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersKodesa leuens – Lies of CodesaNie lank hierna nie in 2024 word alles herhaal, en is dit […]
LikeLike
[…] Die Boere volk in Suid-Afrika is direk verantwoordelik vir die wettige verkryging van grondgebiede en onafhanklike Boere republieke (ZAR en Vrystaat) geword. Die Boere word eenvoudig geignoreer of word in een mengbak deur Afrikaner organisasies gebrandmerk as Afrikaners, wat die Boere volksgenote nie is nie. Daar word groot klokke opgehang deur die geskiedenis van die Boere te probeer herskryf en maak of dit Afrikaner geskiedenis is. Allesbehalwe. Daar was ook rebelle wat uit ander oorde kom deelneem het om die Boere republieke te ondersteun. Dit is duidelik – destyds en vandag – daar is meer dan een blanke volk in Suid-Afrika.Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlaeBoere, Groot Trek en Boere republiekeVerskroeide aarde – Scorched earth1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO*Neem die grondwet as voorbeeld, waaronder verkiesings gehou word. Dit is geen demokrasie nie en die Boer word nie in een politieke party verteenwoordig nie. Sommige partye is daarop uit om alles te verander, hang af waar hul in die politiek beland. Tog, is die 1996 grondwet niks anders as die 1955 anc-pac-sakp manifes – vergelyk dit self.1955 ANC Freedom CharterANC Freedom charter 1955SWART Apartheid van die ANCLiberaal verligte Afrikaners het help skryf aan hierdie swak 1996 grondwet wat hulle as die beste ter wêreld beskou, wat reeds in 1955 bestaan het in die vorm van die ANC-PAC-SAKP manifes.Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasieKodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers […]
LikeLike
[…] Volkstaatraad gedoen is.Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)Onafhanklikheid van ‘n volkKodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersKennis is mag – Boere volksgenoteTwee Onafhanklike BOERE […]
LikeLike
[…] van die parlementSuid-Afrika Parlement /South Africa ParliamentGrondwetskrywersKodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Die Brug – regsbankThe Bridge – Die BrugEmily Hobhouse en Lizzie van […]
LikeLike
[…] Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index […]
LikeLike