The other side – Die ander sy


WHAT is B-BBEE – BEE – EE?   ALSO ON PROVINSIAL AND MUNICIPAL LEVELS

The B-BBEE Commission was established in terms of Section 13B of the amended B-BBEE Act No 46 of 2013. The Commission’s mandate, amongst others, is to supervise and encourage adherence to the B-BBEE Act (and EE) in the interest of the public, to promote good governance and accountability by creating an effective and efficient environment for the promotion and implementation of the objectives of broad-based black economic empowerment.

Image result for b-bbee


IT WAS CREATED AFTER 1994 – C RAMAPHOSA WAS THE CHAIRPERSON OF HIS COMMISSION

*

https://www.bbbeecommission.co.za/b-bbee-commission-to-host-provincial-conference-in-the-western-cape/

DATE: 14 OCTOBER 2019
B-BBEE COMMISSION TO HOST PROVINCIAL CONFERENCE IN THE WESTERN CAPE
The Broad-Based Black Economic Empowerment (B-BBEE) Commission will host the Western Cape leg of its provincial conferences at the Cape Town International Convention Centre on Thursday, 17 October 2019 from 9:00.

The B-BBEE Commissioner, Ms Zodwa Ntuli says the B-BBEE Commission is committed to continuously communicate with the public on various aspects of the B-BBEE Act that would enlighten South Africans to identify instances where they are being exploited for fronting and prevent these practices. They will also be able to identify empowerment opportunities offered by the B-BBEE Act such as enterprise and skills development programmes.

Click to access MEDIA-RELEASE-WC-B-BBEE-PROVINCIAL-CONFERENCE_1.pdf

ALL PROVINCES/MUNICIPALITIES ARE UNDER CONSTITUTION AND NATIONAL LEGISLATION
https://www.bbbeecommission.co.za/legislation-2/

*

The Broad-Based Black Economic Empowerment (B-BBEE) Commission will embark on a series of provincial conferences to educate, create awareness, and showcase services from various government entities that are tailor made to assist businesses, especially Small, Medium and Micro Enterprises (SMMEs) and previously disadvantaged individuals to participate meaningfully in the South African economy.

The provincial conferences will kick-off in Mpumalanga on 13 June 2019 and will continue until March 2020. Entities that will form part of the conferences include Departments of Small Business Development, National Treasury, Labour, Companies and Intellectual Properties Commission (CIPC), Small Enterprise Development Agency (SEDA), South African Revenue Service (SARS), Small Enterprise Finance Agency (SEFA) and the National Empowerment Fund (NEF).

The B-BBEE Commission is a statutory entity operating under the Department of Trade and Industry (the dti) as a watchdog over B-BBEE policy implementation. The B-BBEE Commissioner, Ms Zodwa Ntuli, says that the commission as a public entity is mandated, amongst others, to oversee, supervise and promote adherence to the B-BBEE Act in the interest of the public and to promote advocacy, access to opportunities, educational programmes and initiatives of B-BBEE.

“The provincial conferences form part of a major education and awareness programme that will benefit small businesses and black people that are unaware of the economic benefits that government policies provide, especially those that are associated with B-BBEE,” said Ntuli.

Ntuli added that the B-BBEE Commission will continuously communicate with the public regarding various aspects of the B-BBEE Act that would go a long way in enlightening South Africans to identify instances where they will know immediately when they are being exploited as fronts and prevent these, and also to identify empowerment opportunities such as enterprise and skills development programmes.

https://africabusinesscommunities.com/news/south-africa-b-bbee-commission-to-embark-on-provincial-conferences-rollout/
*

2013

ZILLE

*

Zille en haar satire
Zille on twitter: Land and rape

*
‘n Opinie wat verskil – dis blatant opsweping so op die ou jaar en die wet wat binnekort in werking tree.

Swart liberales en nog minder kommuniste stem saam met die spotprent –  of verwag die liberales daar moet ja en amen wees oor alles.   Dis nie nou 1994 nie.

Lees gerus deur al die kommentare van verskillende etniese volke in Suid-Afrika, in Afrika in reaksie op die tweet en elkeen reageer anders.   Het Zille anders verwag of was dit alles met voorbedagte rade, wat eerder blyk twees.  Hoe groter die steun vir onteiening, hoe beter vir Zille – sy is van dag een af saam Soros.
Leer die geskiedenis van swart bemagtiging en regstel aksies hoe dit op Hansards aangeteken is en kyk waar staan Zille en die DA in daardie rassistiese prentjie van toeka af.   Dan sal daar nog mense kom en dit afmaak as ‘n grap, terwyl alles bloot gaan om rassisme verder te klits in ‘n nog meer gekotste eier sisteem.   Hoekom verkragting saam grond “skryf”.   Almal weet is ‘n Satire, en tog lees mens meer daaragter as daar na al die kommentare gekyk word.

Swart teen wit – rassisme en diskriminasie teenoor Blankes Afrikaners en Boere. B-BBEE en EE.       

Aan die een kant – wie gee regtig om wat Zille skielik toegesnou word –  sy wat Zille is en heelwat ander sit soos sy gemaklik op twee stoeltjies soos en wanneer dit hulle pas – het geen simpatie met haar twee politieke stoeltjies wat sy verwissel nie of polities korrek wees.  Hulle pas op hul stoeltjies.   En dan probeer sy dit verduidelik dat almal soos sy sake soos grondonteiening, diefstal en verkragting moet interpreteer.  Hoe belaglik.

*
Kommunale regte – CPA’s (grondeise) en Trustgebiede

Terloops miljoene Zoeloes bly steeds apart na 1994 in hul (ou tuislande) Ingonyama Trust, so ook die Khoi san in die Richtersveld (britse kroongebied) en ander CPA’s en daar is geen etniese swart of bruin volk wat nie reeds hul eie gebiede het, soos in die ou Tuislande, ook onder ander wetgewing, met slegs kommunale regte wat hulle gekies het om daar te bly.  Vir jare word al hierdie dinge in parlement bespreek en wat word daaraan gedoen – daar word opgestook dat blankes al die grond besit, en dis leuens.

Oor die 30 miljoen stem ook nie saam met die sogenaamde reenboognasie nie en bly  apart van mekaar met 8840 tradisionele leiers.   Hulle wil ook nie meng met mekaar nie.  Hoekom moet ons?   Ons is nie dieselfde nie, en sal nooit dieselfde wees nie.

In 1994 was ons ingeforseer in om te meng, met wie – die 50 miljoen immigrante, wat reg rondom ons stede plak?

Aan die een kant ondersteun Zille (en die DA) Swart bemagtiging en regstellende aksie 100% en aan die ander kant probeer sy nou stemme terugkry vir haar party oor ‘n grappie.    Luister na die video wat al jare gelede gemaak is daaroor, daar is ander inligting hieroor.

Swart bemagtiging en regstellende aksie (EE) beteken nie ‘n program nie, dit is fisies wetgewing wat deur die Parlement ingestel is om wit mense totaal en al te vernietig.

Hierdie wetgewing (B-BBEE en EE) is SLEGS teen blankes geimplementeer om hulle met armoede te slaan en ekonomies te ontmagtig.   Die wat so graag wegkyk, gaan besoek gerus die arm blanke kampe of gaan soek ons mense waar hul onder bome bly.    Fokus ‘n slag op die fisiese wetgewing, hansards in parlement en grondwet wat liberale en klassieke liberales sedert en selfs voor 1994, saam die kommuniste opgestel het.

Zille speel en sit op verskillende stoele en span die seile soos dit haar en haar party pas – wonder hoeveel is sy betaal hiervoor – sy is nie verniet saam Soros nie en dan stem blankes nog vir ons ondergang?

Sy het haar tyd gekies – nou skielik op die ou jaar, net voor die nuwe onteieningswet deurgevoer gaan word, sit Zille op ‘n ander musikale stoeltjie of is sy dalk gepla deur haar stemme wat sy verloor het met verkiesings.   Alles is nie normaal in die DA te bespeur nie en bly hulle ‘n linkerbeen van die ANC se wetgewing.

Die feit dat al hierdie kommuniste en ondersteuners alles wil inpalm, eenvoudig swart bemagtiging oor ons gooi en dink ons blankes is hul vloerlappe is lankal nie meer ‘n grap nie en selfs sy en haar demokratiese party, wat heelwat blanke steun het, is skuldig aan ons ondergang.

Ook die feit dat hulle nie net grond kan onteien nie, maar alles kan vat en binnekort sonder vergoeding is teenstrydig met internasionale reg.   As dit hoegenaamd enige party gepla het, waarom was daar nie lankal werk daarvan gemaak nie?  Politieke gewin?  Die huidige grondwet stipuleer dit ook.   Die vraag aan elkeen is, wat het die ANC nie al alles gevat en ingepalm nie – Britse “commonwealth” beheer.

Sedert wanneer word rassisme en diskriminasie goedgekeur, selfs die DA het dit ondersteun en goedgekeur.   Sedert 1994 toe de klerk die sleutels van ordelikheid en beheer vanaf PW aan mandela kommunis oorhandig het,  hardloop Zille (DA=DP) saam – sien ook wie hulle almal befonds – Soros en Renwick.    Commonwealth.

Lees dit saam die “imposante grondwet” aka anc manifes (1955) wat teen elke blanke in hierdie land diskrimineer omdat ons blank is en dit het Zille haarself ook goedgepraat.   Sy hou haar verniet onkundig oor hulle wetgewing – verwys na die 2003 gesprekke in Hansards.

Aparte gebiede wat liberales apartheid noem is nie eers deur ons of Verwoerd ingestel nie, maar deur Brittanje in 1854 (Shepstone) en daar is baie bewyse daarvoor, maar die eintlike rassiste (blanke liberales ingesluit) verkies om dit mis te lees, nes hulle verkies om anderpad te kyk as daar blanke aanvalle en moorde plaasvind.

Die rede is mos eenvoudig, sedert die Anglo Boere oorlog al, is konserwatiewe blanke Afrikaner en Boere baie nader as Engeland.    Of gaan dit oor geld en die “commonwealth drukkies” , oor Soros en Renwick geld, magsbeheptheid?    Waarom het die Engelse al die grond geannekseer – selfs onafhanklike Boere republieke.

Die DA, die leiers en by name Zille is groot sondebokke en medepligtig rakende regstel aksies en swart bemagtiging en gefokus op B-BBEE na 1994.
*
*
Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

Democratic Alliance (DA) – October 2019

 

Een gedagte oor “The other side – Die ander sy”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s