* Die informasie en foto's van die Bretts familie wat beskikbaar gemaak is rakende die slagoffers van geweldadige brutale geweld in die media, lyk glad nie goed nie. Om so aangerand te word is vir enige persoon traumaties en wat hulle moes deurmaak, soos ander Boere en gesinne kan nie werklik omskryf word nie. Dit… Continue reading Martelings en Plaasaanval – Les en Natasha Brett
Kategorie: Plaasaanvalle & moorde / Farm attacks & murders
Plaasaanval Donovan Marx
* Op Woensdagoggend, 28 Oktober 2026, het 'n bende terroriste vir Donovan Marx, 'n 50-jarige beesboer, op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp in Noordwes aangeval en grusaam gemartel. Hy is in die rug geskiet en in die been gesteek en sy ore is afgesny. Dit is deel van terroriste dat hulle so… Continue reading Plaasaanval Donovan Marx
Plaasaanvalle in Suid-Afrika – onopgeloste misdaad en moorde
* This is not normal. There are currently 1.9 million outstanding case dockets active across the country, a volume the Police Ministry has labeled as entirely "untenable" and "abnormal", Approximately two out of three murders in South Africa go unsolved, driven largely by a severe shortage of trained detectives and high caseloads. * Hoe… Continue reading Plaasaanvalle in Suid-Afrika – onopgeloste misdaad en moorde
Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002
* Om 'n plaasaanval te herleef, is netso traumaties as die regte aanval. Baie huisgesinne was al op daardie blad. Tyd stap aan, ook vir elke oorlewing en Boer/gesin wat die trauma moes verwerk. Die aanval het gedurende Desember 2002 plaasgevind. Iemand wat so 'n aanval beleef en met baie trauma en hartseer oorleef het,… Continue reading Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002
Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde
* Dink rustig hieraan: Sou die aanvalle en moorde omgedraai gewees het, waar dit BOERE volkslede was wat swartes en gekleurdes in hul huise aangeval, gemartel en vermoor het, sou daardie lede van die Boere lankal vir 30 jaar toegesluit gewees het of sal hulle sonder verhoor aangehou word. Aanvalle op Boere en hul gesinne,… Continue reading Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde
Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026
* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is. Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade. Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026
Vermoor die BOER in SA
* Dit is opdragte wat hul uitbasuin - hetsy of dit sindikate is van die geldmag of wie ookal. hulle weet presies wie hulle is en wat hul einddoel is. Natuurlik sal diegene wat die lied "Vermoor die Boer" (Kill the BOER), luidkeels sing, dit heftig ontken, hulle harte loop oor daarvan. Hulle ontken… Continue reading Vermoor die BOER in SA
BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
* Dr. Gregory Stanton, the founding president of Genocide Watch Internationa. He is a research professor and expert in genocide studies that evaluated farm attacks in South Africa and stated that some elements matched early-to-mid stages of his "10 Stages of Genocide" model. The pattern of genocide is not in 1 to 10 but it… Continue reading BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
Witkruismonument September 2026
* Die naweek van September 2026, is weer 'n besonderse naweek soos elke ander naweek, waar spesiale dae afgestaan word aan die lede van die Boere volk en hul families wat gemartel, vermink en vermoor is gedurende die jaar. Die maande Augustus of September laat 'n bloedbevlekte merkie op die kalender waar daar oor die… Continue reading Witkruismonument September 2026
Christene, volksmoorde in Palestina ea
* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis. Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika. In die midde ooste woed oorloë al lank. Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea
Konsentrasie kampe in Palestina
* Die Palestina begraafplaas is groot. Die wat lewendig of half lewendig begrawe is, word eenvoudig toegegooi onder die massa sementblokke en rommel. Daar moet egter onthou word. Die erfenis van die hele Palestina, veral die Wesoewer en Gasa behoort nie net aan Palestyne nie, maar aan die hele mensdom wat dit op… Continue reading Konsentrasie kampe in Palestina
Opdrifsels en besoedeling
* Die opregtes van harte en die mens spesifiek is aangestel as wagters op die mure, vir diere, seelewe en omgewing te wees, Diegene wat daarop uit is om alles te vernietig, is onwaardig om 'n mens genoem te word. Kan hulle mense genoem word as hulle brutaal alles om hulle vernietig? Die… Continue reading Opdrifsels en besoedeling
Kringloop van misdaad in Suid-Afrika
Die impak van misdaadvlakke in Suid-Afrika is bykans almal verwant aanmekaar wat natuurlik kommerwekkend is vir diegene wat buite hierdie sfeer val en dit waarneem of selfs direkte of indirekte slagoffers daarvan geword het. Vir die publiek is al hierdie statistieke of daaglikse nuusgebeure, nie net kommerwekkend nie, maar traumaties en 'n groot finansiële las… Continue reading Kringloop van misdaad in Suid-Afrika
SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde
Die Witkruismonument is in die noorde van Suid-Afrika op 'n privaat plaas geleë Nog nooit het die families wat hul afgestorwenes herdenk, finansies gevra of gekry vanuit die regering van die dag nie. Alles is donasies en privaatbydraes. Daar is fisies 'n groot onderskeid wat veral tydens plaasaanvalle plaasvind as dit met normale… Continue reading SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde
Kruger Park se DUBBEL moord Mei 2026 (Marais)
*Woorde kan nie hierdie tragedie beskryf nie. TWEE moorde teveel gepleeg. Die slagoffers van aanvalle en moorde in Suid-Afrika verdien beter behandeling en ook meer veiligheid, veral waar dit plaasgevind het. Dit is beslis nie 'n maklike en aangename gesig vir diegene wat op hul lyke moes afgekom het nie. Suid-Afrikaners is steeds in skok… Continue reading Kruger Park se DUBBEL moord Mei 2026 (Marais)
Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening
* Dit is voor die hand liggend dat die Regering van Nasionale Eenheid (GNE) slegs 'n vals front is soos en met na die 1994 verkiesing. Wat het hulle omtrent al die triljoene rande se korrupsie gedoen en hoeveel van die betrokke persone en sindikate is al ooit in hegtenis geneem? Wat van die Wapenskandaal,… Continue reading Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening
Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA
* Suid-Afrika is vandag 'n stukkende, onmenslike, wrede en onaanvaarbare vervalle land om in te lewe volgens die 'vals vlag grondwet' - die sogenaamde reg tot lewe eindig in erge misdaadtonele, korrupsie en sindikate. Dit is nie 'n lewe nie. Wat hier plaaslik aangaan en deurgevoer word, kan nie vergelyk word met enige ander land… Continue reading Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA
Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika
* Werkersdag, 1 Mei, is 'n internasionale dag om te herdenk, wat nie beteken dat radikale en rewolusionêre protesaksies gehou moet word nie. Diegene wat dink hulle word onregverdig behandel deur hul eie sisteme, behoort dit op daardie vlakke aan te spreek. As persone vir X maatskappy werk en ongelukkig is oor hul ooreenkomste,… Continue reading Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika
Moontlike aanvalle teen RSA
* Word Isis en verwante partye nou skielik as 'n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie. Korrupsie word ook nie vasgevat nie. Waarskynlik is dit… Continue reading Moontlike aanvalle teen RSA
Pure plaas – Plaashekke en Windpompe
* Plaashekke en windpompe verskil van plek tot plek, plaas tot plaas en huis tot huis. Beide was vertroulinge vir jonk en oud in die ou dae. Kinders was altyd in hul noppies om die hekke oop en toe te maak. Daarteenoor, was windpompe die Boer se lewensaar en handlanger en kon water diep uit… Continue reading Pure plaas – Plaashekke en Windpompe















