Nikolaevsk in Kenai skiereiland Alaska USA

*Alaska is die grootste staat in die Verenigde State, maar is ook een van die ylbevolkste state. Die staat is die tuiste van 741 000 mense. Onder hulle is inheemse Alaskane, immigrante, avontuursoekers en werkers in die oliebedryf van ander dele van die land.   Die staat huisves ook 'n gemeenskap wat bekend staan ​​as die… Continue reading Nikolaevsk in Kenai skiereiland Alaska USA

Alaska USA

* Interessant hoe sake sowat 150 jaar gelede gelyk het tussen groot moondhede.    Daar is 'n naelstring wat geknip is in tye van nood of nie.  Tog was Rusland (USSR) baie nader aan Amerika as wat hulle besef het.    Verwronge gesigte wat uit die wolke loer. Satellite image of the Bering Strait. Russia… Continue reading Alaska USA

Diere in Alaska

* Daar is heelwat diere species wat in Alaska en rondom op eilande voorkom.   Hier is 'n paar van die indrukwekkende species uit die koue Alaska. Muskox at Alaska - interesting .... Alaska released 34 musk oxen into a frozen wilderness—but their impact went far beyond survival. Discover how these powerful animals transformed the tundra… Continue reading Diere in Alaska

Bering Strait: Alaska – Lynne Cox

  * The American endurance swimmer Lynne Cox became the first person to swim across the Bering Strait on  7 August 1987.    She swam 2.7 miles (4.3 km) from Little Diomede Island (Alaska, USA) to Big Diomede Island (Soviet Union) in ~33°F to 38°F (approx. 0.5°C to 3.3°C) near-freezing water without a wetsuit, taking… Continue reading Bering Strait: Alaska – Lynne Cox

Bering Seestraat, Alaska

* The Bering Strait is the Pacific’s northernmost part and separates Asia and North America, particularly Russia and the United States. It connects the Bering Sea to the Chukchi Sea of the Arctic Ocean. At the strait’s narrowest point, Asia (Russia) and North America (the US) are just 85 km apart. The narrowest point is… Continue reading Bering Seestraat, Alaska

Dwelms en laboratoriums SA en Afrika

  * Hierdie aangeleentheid van dwelms, sindikate en laboratoriums in Suid-Afrika, selfs in Afrika, is 'n groeiende en florerende besigheid wat die regerings regdeur die kontinent eerstens toelaat.   Hulle laat toe dat daar nog meer mense, veral kinders en jeugdiges dwelmverslaafdes word sodat hulle afhanklik is van die voorsieners van dwelms. Hawens, veral Durban word… Continue reading Dwelms en laboratoriums SA en Afrika

VSA se misdadigers in Eswatini

* Hierdie is onderdagte besluite wat deur 'n leier van een van die  grootste moondhede, VSA gemaak is.   Is hierdie groot moondhede dan bang vir die misdadigers wat hul tuis gekweek en gehuisves het, maar dan eerder op derde wêreldlande gaan uitboek soos groot rondloper muskiete.   Miljoene word deur die VSA betaal om van die… Continue reading VSA se misdadigers in Eswatini

Himalaya gebergtes

* P. Robinson en ander skrywers het heelwat interessanthede oor die minerale rykdom in die Himalajas genoem.   Die bekende Himalajas waar menige dromer kan gaan klim tot bo-op die toppe van 'n paar gletsers is 'n droom vir menige van ons wat dit van ver af bewonder.   Dit is soos daar in Switzerland of Frankryk… Continue reading Himalaya gebergtes

Christene, volksmoorde in Palestina ea

* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis.   Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika.   In die midde ooste woed oorloë al lank.  Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea

Christene in Palestina

* Sowat 90 jaar gelede was dit moslems en palestynse christene wat hulle teengesit het teen die magte wat hul aangeval het, hul huise geplunder, met plofstof opgeblaas het.    Dog was die aanvalle net te groot om terug te veg.  Hul aanvallers en die wat die oorlog finansier het, was van ander lande afkomstig… Continue reading Christene in Palestina

CPA Statebond Commonwealth

* Over 900 parliamentarians, parliamentary officials, observers and experts are gathering in Cape Town for the 69th Commonwealth Parliamentary Conference (CPC), held under the theme, “Strengthening International Law and Parliamentary Democracy in a Changing World Order: Commonwealth Leadership, during 13 to 19 September 2026. * The 69th CPC was officially opened on Monday, 14 September,… Continue reading CPA Statebond Commonwealth

St Helena eiland

*St Helena is 'n klein, afgeleë eiland, een van die baie eilande waarheen ons Boere vegters verban was. Hier het die manne onder dwang om eensaamheid, 'n hele tyd verwyl. Heelwat respek van meer as 100 jaar gaan uit aan al hierdie bannelinge en vegters van die Boere volk. Hulle het alles in hul vermoeë… Continue reading St Helena eiland

Nepal – Tibet – Ramp

* Meegevoel word uitgespreek teenoor die verskillende bevolkings wat getref is, wat geliefdes verloor het en selfs steeds vermis word.    Hierdie is beslis 'n hartseer dag, en selfs vorige rampe in die area sluit aan met wat hier gebeur het in die Himalaya gebergtes.  Lees gerus en kyk, neem waar in die tye wat… Continue reading Nepal – Tibet – Ramp

Antieke sandkastele

* Daar is verskeie soorte woestyne wat met die hart en siel van 'n mens gesels, sing of ween in antieke tale.  Bewerings dat die Sahara woestyn voorheen 'n groen lafenis en OASE was, is nie vergesog nie.  Wat beteken lewe in alle vorme.   Alle tekens dui aan dat die Sahara heelwat groen en lewendig… Continue reading Antieke sandkastele

Boere volk geskiedenis en kultuur

Dit is feite wat al vir langer as 'n eeu uitstaan dat daar meer as een blanke volke in suider Afrika is. Nie alle blankes is afrikaners nie. Onder die vlerke van die 'afrikaner' word heelwat lede uit ander volke en stamme verwelkom om een groot veelvolkige reënboognasie te vorm. Beide volke en nasies bestaan… Continue reading Boere volk geskiedenis en kultuur

GMO voedsel in Suid-Afrika

*Daar is verskillende uitgangspunte wat handel oor betrokke produkte of sisteme wat as Geneties Gemodifiseerde Organismes (GMO's) bekendstaan en kan onmoontlik nie as bruikbaar of vir die voortbestaan vir mense, diere en selfs die omgewing regverdig wees nie. Dit is beslis nie gesond vir die land nie. Op watter beginsels en wetgewings is hierdie GMO… Continue reading GMO voedsel in Suid-Afrika

FBI ondersoek rakende Ramaphosa se phala phala

*Dit is 'n ope vraag of Ramaphosa ondersoek gaan word deur die FBI nadat die Busisiwe Mkhwebane-stigting hulle genader het vir amptelike ondersoeke rakende die biljoene wat in 'n rusbank op phala phalase rusbank weggesteek was. Wie weet nou nie van hierdie gesogte rusbank op phala phala skandaal nie? Vir enige burger is dit nie… Continue reading FBI ondersoek rakende Ramaphosa se phala phala

Afrika se groot skeur en Rovuma

* Dit lyk kompleet soos 'n baie lang slang of draak wat bo naby Egipte wag om te ontwaak om die Afrika kontinent oop te skeur. Die Oos-Afrikaanse Skeurvallei is 'n massiewe, 3 500 km tot 6 500 km lange aktiewe kontinentale skeursone wat strek vanaf die Rooi See tot Mosambiek, waar die Afrika-kontinent in… Continue reading Afrika se groot skeur en Rovuma

Engeland – Engla land

* ANGLO-SAXON Anglo-Saxon, term used historically to describe any member of the Germanic peoples who, from the 5th century CE to the time of the Norman Conquest (1066),  inhabited and ruled territories that are today part of England and Wales.  The Angles are first mentioned by Tacitus (1st century CE) as worshippers of the deity Nerthus.   * Angle, member of… Continue reading Engeland – Engla land

Handdrukke, rassisme en diskriminasie

* Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld.   Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys.   Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit.   Om hulle ideologie te verwesentlik - een… Continue reading Handdrukke, rassisme en diskriminasie