*
This is not normal. There are currently 1.9 million outstanding case dockets active across the country, a volume the Police Ministry has labeled as entirely “untenable” and “abnormal”, Approximately two out of three murders in South Africa go unsolved, driven largely by a severe shortage of trained detectives and high caseloads.

*
Hoe is dit enigsins moontlik? ‘n Vraag is in Augustus 2024 aan die destydse Minister van Polisie in die Parlement gestel. In ‘n afsonderlike reaksie aan die Demokratiese Alliansie het die voormalige Minister van Polisie, Bheki Cele, gesê dat 5,4 miljoen saakdossiere sedert die 2018/19-boekjaar sonder enige resultaat gesluit is, weens ‘n gebrek aan bewyse of leidrade. Wat hy nie noem genoem het wat ander wel noem, is dat die nodige kennis en ervaring ontbreek.
Wat baie van die Boere volk en ander Suid-Afrikaners nie aan dink nie, is dat alles by IDASA begin het – Swart bemagtiging was in Dakar bespreek in 1987 en daarna is dit in Suid-Afrika geimplementeer as wetgewings, om die ware misdaad te verbloem maar om almal te verarm, behalwe die ryk bevoorregtes. Die Afrikanerbond en Afrikaner organisasies het swart bemagtiging ondersteun. Dus, is dit Afrikaners wat destyds die X getrek het vir onbevoegdes om die land oor te neem in 1994. Kodesa het aangegaan. Swart bemagtiging het reeds voor 1992 onder die ou bedeling en regering begin. Afrikaner organisasies hou steeds vergadering met die kommuniste vir een ‘demokratiese’ land, wat nie werk nie. Dit het nog nooit gewerk nie maar die spul koukus steeds met die kommuniste.
AAI en ABN
https://onafhanklik.com/2022/11/24/aai-afrikaner-afrika-inisiatief/
https://onafhanklik.com/2021/03/26/veelrassige-organisasies-abn/
https://onafhanklik.com/2021/03/13/regstellende-aksie-affirmative-action-dakar-1989/
Dink maar hoeveel swart bemagtigers is in die lyn aangestel sedert 1994. Dit het reeds voor 1994 begin.
Liberaliste, kommuniste, Afrikaners, Dakargangers en Grondwetskrywers
Oor hoe dit ons as Boere volk geraak het sedert 1990, want dis wanneer daar begin is met swart bemagtiging. IDASA in Dakar het mense van Suid-Afrika, sonder enige mandaat, daaroor besluit. Dis hoe agterbaks dit begin is om Suid-Afrika te vernietig met misdaad en ekonomiese agteruitgang. Daar is geen bewyse dat hierdie stelling wat gemaak word deur minister van Polisie ooit die waarheid is nie en of die ondersoeke en vervolgings nooit gedoen is nie. Dit is ongelukkig die waarheid.
Wat waar is, is dat swart bemagtigers oral aangestel word, dat alle dienste agteruitgegaan het en dat dit nie net die Polisie is nie. Staatsentiteite is almal al bankrot gesteel en die riooldienste landwyd werk nie, omrede swart bemagtigers. Die syfers van misdaad is soos volg uiteengesit:
Moord: 76 655
Poging tot moord: 40 089
Aanranding met die opset om ernstige liggaamlike leed te berokken: 141 026
Roof met verswarende omstandighede: 256 162
Verkragting: 61 740
Seksuele aanranding: 5 523
Ontvoering: 9 114
*
Aangesien Suid-Afrika oor ‘n tydperk van vyf jaar byna 115 000 moorde aangeteken het, beteken dit dat ongeveer twee uit elke drie moorde wat sedert 2018/19 in Suid-Afrika gepleeg is, onopgelos bly. Geen vervolgings nie en moordenaars steeds op vrye voet. Onbevoegdheid is ‘n lelike vernietigende proses. Die kenners wat swart bemagtiging geïmplementeer het, is ten volle bewus daarvan. Dit is net na 1990 begin doen deur Afrikaner organisasies. Dit is dan om hierdie redes, wat lêers eenvoudig gesluit word omdat hulle besluit het niks sal verder daaromtrent gedoen word nie. Waarskynlik opdragte van hul base wat buite die land regeer en manipuleer.
Swart bemagtigers se kennis en ervaring ontbreek in die Polisie en ondersoek, maar ook op elke ander gebied. Dit is afgedwing op almal van ons. Die uiteinde is, hulle in beheer verkies om dit so te hou en deur te voer as onopgeloste sake. Daar is natuurlik al die verskillende organisasies, institute en selfs die Polisie diens wat verklarings en verslae uitreik asof alle moorde en ander ernstige misdaad opgelos is en die nodige vervolingspad gevolg het. Nou weet ons mos dit is nie waar nie. Hoë lui erken dit openlik. In terme van die kommunistiese grondwet, wat sommiges ‘demokrasie’ gedoop het, word kommissies en regters se aanstellings onder die president van die land aangestel. Die President doen die aanstellings.
Dit is ‘n kommerwekkende gedagte. Daar is tans 1,9 miljoen oop saakdossiere regoor die land – ‘n getal wat die Ministerie van Polisie as heeltemal “onhoudbaar” en “abnormaal” bestempel het. Dit wil sê, die geslote lêers en alle sake wat aanhangig gemaak is, is nuttelose inligtingstukke wat onbruikbaar stof vergaar in die argiewe van Polisie kaste. Elkeen van hierdie miljoen sake het moordenaars wat nooit ooit vervolg is nie. Dit is nogal ‘n groot hoeveelheid, as ongeveer twee uit elke drie moorde in Suid-Afrika onopgelos bly en kan die ware toedrag van statistieke of die saamstel van realiteite in ‘n verslag, noot werklik neergepen word nie. Daar word baie mis oor die Suid-Afrikaner se oë gesmeer, wat natuurlik nie verder kyk maar alles vir soetkoek opvreet.
Derhalwe is diegene wat so gereeld verklarings of verslae skryf, ook nie eerlik met die publiek of met hulself nie, want daar word moordenaars beskerm in al hierdie sake. Dis nou kwansuis die slim mense wat adviseur speel vir ‘n president van die land wat ‘n sogenaamde demokrasie is. Van hierdie organisasies word deur George Soros se OSF. SA befonds.
Hulle stories dat daar ‘n ernstige tekort aan opgeleide speurders en ‘n oormatige werklas is, is daarom nie heeltemal waar nie. Hierdie persone is meestal swart bemagtig en onbevoegd om hul pligte uit te voer. En in meeste gevalle word alle polisie beamptes dan opgelei.
*
Data wat deur die Demokratiese Alliansie (DA) gepubliseer is, toon dat die polisie meer as 76 000 van die byna 115 000 moordsake wat tussen die 2018/19-boekjaar en Desember 2023 in die land aangemeld is, sonder enige resultaat gesluit het. Inderwaarheid is dit verregaande om moordenaars, verkragters en ander terroriste te beskerm. Dit was deels te wyte aan ‘n tekort aan opgeleide speurders, wat op sy beurt weer die gevolg is van ‘n gebrek aan befondsing. Daar is geweldig baie korrupsie en sindikate, ook in die Polisie en op hoër vlakke, wat in ‘n bodemlose put ge-eindig het. Die redes wat aangevoer word, is dus ‘n slegte klad op hul eie name en die van die regering
Daar word berigte geplaas dat misdaad oral is, wat ook waar is, niemand het dit ooit ontken nie. Dus kan daar meer as een volksmoord wees. Die Boere volk is 100% geregtig om rekord te hou van hul volksmense wat vermoor word. Niemand keer ander bevolkingsgroepe om dieselfde te doen nie.. Volgens hulle, is dit die meerderheid wat kwansuis aangerand en selfs vermoor word, se statistieke wat weerspieël word, maar kom daar verkiesings, word al hierdie korrupsie en misdaad weer herhaal en ingestem. Dit kan ook nie bewys word met miljoene onopgeloste sake in die Polisie se argiewe nie. Dus kan die Polisie nie eers daaroor ‘n eerlike verklaring uitreiknie.
Volgens sekere artikels word geweldmisdaad as wydverspreid in Suid-Afrika beskou en raak alle demografiese groepe. Wat waar kan wees, maar ook waar die meerderheid se gevalle waar misdadigers vervolg moet word, gebeur niks nie. Want die feite word verbloem in die argiewe van onopgeloste misdade, moordenaars en verkragters.
Statistieke toon dat plaasmoorde en -aanvalle slegs ‘n klein fraksie (onderskeidelik ongeveer 0,2% en 0,7%) van die totale geweldmisdaad in die land uitmaak. Baie aanvaar dit as die waarheid – maar is dit werklik die geval? Hierdie persentasie is niks anders as duimsuigery deur hierdie onderskeie artikels en hooggeplaastes wat dit uitdink nie. Daar word weer eens verwys na moordsake wat onopgelos is en bly. Dus, hoe kan plaasmoorde op 0.2% of 0.7% bepaal word, as twee derdes van moorde in die argiewe weggesteek word? Hierdie mense wat dit uitgedink het en daaroor skryf, moet briljante breine hê en hulle moet aan hul breine vasklou. Verseker is dit dalk die 25% slaagsyfer of hoe?
*
Gedurende die 2023-24-boekjaar is 49 plaasmoorde deur AfriForum aangeteken; dit verteenwoordig 0,2% van die 27 621 moorde wat landswyd gepleeg is. Die 296 plaasaanvalle wat deur AfriForum aangeteken is, het 0,7% uitgemaak van die 42 206 rooftogte wat deur die polisie regoor die land aangemeld is. As dit die geval is, hoe is dit moontlik dat slegs ‘n klein persentasie daarvan opgelos is? Niemand kan ‘n verslag, jaarverlag, kwartaalverslag of selfs verklarings uitreik indien ‘n groot persentasie van die moorde nooit opgelos is nie. Die persverklarings, die verslae en die uitwys hoe buitelandse regerings verkeerd is, bots in die hemelruim teen mekaar, want hul oggend en aandpraatjies kom nie ooreen met mekaar nie. Daar word dan miljoene in die argiewe weggesteek met 2 uit 3 moorde en ander misdade, wat nog nooit opgelos is nie. Dus, word moordenaars, verkragters en terroriste beskerm met onbevoegdheid deur sekere organisasies.
*
Swart bemagtiging en onbevoegdes het geen kompetisies as dit misdaad raak nie. Wanneer daar ‘n tekort aan personeel is word dit as ‘n algemene stelling verkondig, deur die regering en al hul hulporganisasies, juis om die plaasaanvalle en moorde te verbloem en weg te steek. Dit pas die regering en hulp organisasies duidelik waar Dawid hul wortels begrawe het. Dis duidelik – die polisie is vinnig om hul sake van ernstige misdaad, soos plaasaanvalle, verkragters en moorde, asook ander soortgelyke misdaad en moorde, te sluit en daarna in argiewe te bewaar. Dit opsigself is ‘n misdaad as dit eenvoudig weggebêre word en dan kry swart bemagtigers die skuld vir onbevoegdhede. Die misdaad probleem hou dus nooit op nie, want die huidige regering met hul polisie takke verkies om nie moorde op te los nie.
Gevolglik kan niemand ‘n behoorlik betroubare verslag oor die moorde en aanvalle op plase opstel nie, veral omdat die meeste van hierdie boere op wrede wyse aangeval is. Die instansies wat by sogenaamde verslae betrokke is – soos die ISS of selfs die polisie self – kan nie aan die publiek of die Parlement verduidelik waarom hierdie moorde en aanvalle nie opgelos is nie. Terselfdertyd ontken hulle dat enige volksmoord plaasvind. Dit is ‘n misdaad en menseregte skendings indien hierdie miljoene opgeloste sake nooit hul misdadigers uitwys nie. Dit word selfs op internasionale podium ontken dat daar iets soos plaasaanvalle en moorde is. Wat ‘n spul leuens.
*
Toevallig is moorde is nie die enigste misdade wat onopgelos bly nie. Dus is die moordenaars wat rondloop, nie net by moorde betrokke nie. Daar is baie ander misdadigers wat rondloop in gemeenskappe. Data wat deur die Minister van Polisie aan die DA verskaf is na aanleiding van ‘n parlementêre versoek, toon dat meer as 61 000 verkragtingsake en 9 000 ontvoeringsake gedurende dieselfde tydperk sonder enige resultaat gesluit is.
• Die Noord-Kaap het die hoogste persentasie ongevulde posisies vir speurders, naamlik 42,61%.
• Limpopo volg kort op die hakke met 38,67% vakante poste.
• KwaZulu-Natal en die
Wes-Kaap het die hoogste absolute getal vakatures, met onderskeidelik 1 629 en 1 555 speurders wat kortkom.
Wat waar is ….
Sekere organisasies en politieke partye voer aan dat plaasaanvalle op ‘n unieke wyse vernietigend is en dikwels met uiterste marteling gepaardgaan; hulle dring daarop aan dat aanvalle op plase en in landelike gebiede deur die Valke (DPCI) as nasionale prioriteitsmisdade geklassifiseer en hanteer word. Hierdie misdaadvlakke is te hoog om die waarheid te beskryf, juis omdat alle soorte misdadigers beskerm word in die argiewe van die Polisie. Hulle lewer ook dikwels kritiek op politieke retoriek – soos die “Kill the Boer”-lied – en doen ‘n beroep op die president en die regering om dit sterker te veroordeel. Waarom lieg oor dit as hulle onbevoeg is om hul werkstake uit te voer?
*
Tussen 2018 en 2023 is meer as 76 000 van amper 115 000 moordsake in Suid-Afrika sonder ‘n uitslag gesluit. Die betrokke ministers en groot koppe, besluit eenvoudig hulle het geen toegang om moordenaars op te spoor nie, maar laat ‘n groot persentasie onwettiges die land binnekom.
Die vraag kan gevra word – hoeveel van hierdie 115 000 moordsake en ook al die ander getalle in Suid-Afrika is immigrante en onwettiges?
Hulle wat meestal OF vuurwapens of KAPmesse gebruik het om hul slagoffers aanval en vermoor.
Verkragters, moordenaars en ander terroriste word in die argiewe beskerm om nooit vervolg te word nie.
Daar is honderde plakkerskampe regdeur die land waar immigrante, onwettiges en selfs plaaslikes woonagtig is of gaan wegkruip en nooit gevind word nie. Dis dieselfde spul wat onwettig krag steel van elke lamppaal en robot. Dis die belastingpligtige wat hierdie onkostes en diefstal moet hanteer. Die Polisie diens erken hulle het nie genoeg opgeleide mannekrag nie, maar bly swart bemagtigers aanstel wat ook nie die werk kan doen nie. Weer eens – twee uit elke drie moorde word nooit opgelos nie, weens personeel tekort en gebrek aan kennis en ervaring. In dieselfde tyd braak die Polisie, Ministers en selfs die Instituut vir sekerheidstudies, gal oordat die Boere hul eie statistieke bymekaar hou met veral die Witkruismonument en plaasmoorde. Hierdie monument is nie eers al die blanke moorde nie. Nou waarop grond die Polisie en al hierdie ander organisasies wat in ontkenning leef, hul aannames en blatante leuens oor moorde.
Die Instituut vir Sekerheidstudies is die adviseur van ramaphosa en president van die land, wat in ontkenning leef oor plaasaanvalle en moorde. Dit behels al die ander misdade ook wat nog nooit vervolg is nie. Hulle noem hulself die kenners van volksmoord(e), maar daar is dan 2/3 van al die moorde onopgelos, selfs wat die plaasmoorde hierby insluit.
Op die huidige stadium kan daar meer as een volksmoord plaasvind, want heelwat van die politici en partye is veelvolkig en multi-kultureel, juis omrede daar gefokus word om spesifiek verskillende volke minder te maak. Indien die regering ernstig is met hul misdaadbekamping, is dit waar die probleem lê, naamlik gebrek aan kennis en personeel. Dit is nie ‘n gekkeparadys nie, dit is menseregte skendings.
https://issafrica.org/iss-today/violent-crime-and-the-myth-of-south-africa-s-white-genocide
https://www.barrons.com/news/south-africa-sees-two-thirds-of-murders-going-unsolved-b3b0b69a
*
Violent crime in South Africa is widespread and affects all demographics universally. Statistics indicate that farm murders and attacks make up a small fraction (approximately 0.2% and 0.7%, respectively) of national violent crime totals. During the 2023-24 financial year, there were 49 murders on farms recorded by AfriForum represented 0.2% of the 27 621 murders suffered nationally. And the 296 farm attacks recorded by AfriForum made up 0.7% of the 42 206 robberies recorded by police across the country. If that is the case, how is it possible that only a small percentage have been disolved.
Murders are not the only crimes to go unsolved. It was reported during August 2024, that more than 61,000 rape and 9,000 kidnapping cases were also closed without result over the same period, the data given to the DA by the police minister following a parliamentary request showed. There are millions of criminals around us…
• Northern Cape has the highest percentage of unfilled detective roles at 42.61%.
• Limpopo follows closely with 38.67% of roles vacant.
• KwaZulu-Natal and the Western Cape carry the highest absolute number of vacancies, with 1,629 and 1,555 missing detectives, respectively.
Murder: 76,655
Attempted murder: 40,089
Assault GBH: 141,026
Aggravated robbery: 256,162
Rape: 61,740
Sexual Assault: 5,523
Kidnapping: 9,114
With South Africa recording close to 115,00 murders over the five-year period, roughly two out of three murders since 2018/19 in South Africa have not been solved.
Police closed without result more than 76,000 of the almost 115,000 murder cases that were recorded in the country between the financial year of 2018-2019 and December 2023, the data published by the centre-right Democratic Alliance (DA) shows. This was partially due to a shortage of trained detectives, itself a result of a lack of funding.
Police Minister Senzo Mchunu reported that at least 1.9 million criminal case dockets are currently outstanding across the South African Police Service (SAPS). If that is the reality, why are those other reports a very small percentage that are not disolved? Nobody can make a 100% correct reports about any murders and also not genocide(s) in South Africa. Nie die kenners van Sekerheidstudies, die Kommissarisse of Ministers van Polisie of selfs die President van die land nie.
How is this even possible during a question in Parliament, asked to the Minister of Police during August 2024. In a separate response to the Democratic Alliance, former Police Minister Bheki Cele said that 5.4 million case dockets were closed without results due to a lack of evidence of leads since the 2018/19 financial year. It was even brakedown.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*