Woudinwoners – Afrika olifant

* Olifante dwing oral respek af en is beslis nie 'n mens se speelmaat nie. Hulle is verskriklik oulike goed om van ver af te besigtig.  Hulle is nie net uiters slim geskape nie, maar intelligente en kragtige diere. Olifante het 'n uitstekende geheue en die vermoë om dinge lank te memoriseer - hulle vergeet… Continue reading Woudinwoners – Afrika olifant

Opdrifsels en besoedeling

* Die opregtes van harte en die mens spesifiek is aangestel as wagters op die mure, vir diere, seelewe en omgewing te wees,    Diegene wat daarop uit is om alles te vernietig, is onwaardig om 'n mens genoem te word.    Kan hulle mense genoem word as hulle brutaal alles om hulle vernietig?   Die… Continue reading Opdrifsels en besoedeling

Suid-Afrika aardbewings

* Aardbewings vind oral plaas, ook in Afrika.   Noord van die ewenaar is daar heelwat aardbewings, grond of sandverskuiwings, krake in die aardkors wat al groter en groter word.    Afrika is nie gevrywaar van enige ondergrondse verskuiwings en aardbewings nie.  Suid-Afrika het al heelwat aarbewings gehad en is nes ander lande, in 'n mindere… Continue reading Suid-Afrika aardbewings

Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)

*Atlantis kom vir meeste van ons dalk as 'n legende of feëverhaal, wat aan iets, iemand, tydperke of eras gekoppel word,  maar vir navorsers selfs is dit ver daarvandaan.   Dit het bestaan, veral indien ou kaarte in diepte ondersoek word.   Hierdie en ander woestyne, was nie altyd woestyne nie, daar word teveel aardse tekens agtergelaat… Continue reading Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)

Water mafia’s en korrupsie in SA waters

* Die korrupsie sneeuballe in Suid-Afrika is  groot en tuimel sedert 1994 die afgrond in.   Was alles beplan na wyle Dr Verwoerd se dood?   Die Idasa samesprekings in die 1980's en die Kodesa wat dit opgevolg het, alles befonds deur soros en osf.sa en ander liberale organisasies.   Die regeerders van die land en hul bondgenote… Continue reading Water mafia’s en korrupsie in SA waters

Besoedeling in ou Boere republieke

* This article is about the Boer people of the Boer republics, their areas that were bought legally by their Boer commandoes and the leaders of the Boer republics.   It was intentional done and bought legally and fairly in the past, with different treaties and transactions, as well as cattle with African tribes in those… Continue reading Besoedeling in ou Boere republieke

Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing

* Hoe pragtig lyk die land met sy miljoene helder, kleurvolle en songesiggies nie.   Die Sonneblomme, soos ander plante reik mildelik uit dat daar meer doelmatige funksies binne hul stamme en blare versteek is.   Die plant(e) wat nou aangewend word om giftige toksiese kernbestraling uit grondgebiede wat byvoorbeeld deur die Hiroshima, Fukushima en Tsjernobil kernrampe… Continue reading Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing

Doringbome in SA – omgewing

* Sommige van ons ouer mense sal goeie herinneringe van hierdie boom onthou.   Nie net die welriekende blommereuk as hulle blom nie, maar ook hul gom vir kinders en dorings of blare wat gebruik is vir horings as daar met 'n span klei osse gespog word.  Die boom is ryk aan verskillende bekende of onbekende… Continue reading Doringbome in SA – omgewing

Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria

* Johannesburg en Pretoria, asook al hul omliggende voorstede staar 'n ongekende vernietiging in die gesig, dit kan die hele Witwatersrand sowel Pretoria, en omliggende plase beïnvloed.    Inteendeel groot tekens is alreeds vir dekades sigbaar in groot stede soos Johannesburg, Pretoria en al die ander metro munisipaliteite.   Met al die protesaksies, vernietiging van infrastrukture,… Continue reading Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria

Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

* Die Macaronesiese eilande, of bloot Macaronesia is 'n moderne naam vir verskeie groepe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Europa en Afrika. Hulle behoort aan drie lande: Portugal, Spanje en Kaap Verde.  Die Asore, Madeira, Selvagens, Kanariese Eilande en Kabo Verde word algemeen onder die term "Macaronesia" verenig. … Continue reading Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

Noria’s in Hama Sirië

* Baie kenmerkende besienswaardighede in Hama is die dorp se ou houtwaterwiele, genaamd noria of "pottewiel", wat langs die Orontesrivier staan. Hulle is genoem die mooiste norias wat ooit gebou is.    Die waterwiele was nodig omdat die rivier te diep gesny was om maklik en direk water vir gebruik te verkry.  Daar is 16… Continue reading Noria’s in Hama Sirië

Weermanipulasie

* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie.   Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie

Seelewe – anemone

* Daar is duisende seelewe in ons oseane en seë, baie is nog nie ontdek nie, en ander weerspieël alle skakeringe van die volmaakte reënboog.   See anemone word  die blomme van die see genoem, maar inderwaarheid is dit nie blomme nie.     See anemone is beenlose, roofdiere wat familiebande met korale, jellievisse en ander hidrozoa… Continue reading Seelewe – anemone

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek.   Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie.   Grondwater en boorgate word ook besoedel.   Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

Turkye se Marmaray tonnel

* Die Marmaray tonnel projek sou 'n omgewingsvolhoubare openbare vervoerstelsel wees, maar daar was heelwat onderbrekings terwyl dit gebou is. Dit word gedemonstreer deur die nuutgeboude gebou van die spoorwegstelsel, wat aangevul word deur vlote nuwe treine, sodat die Marmaray die ruggraat van 'n nuwe openbare vervoernetwerk sal wees, wat maklike toegang, gemaklik en vinnig… Continue reading Turkye se Marmaray tonnel

Afrika se skeure AFAR … Amerika

* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars  en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig.   Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika

Vulkane en lewe

* Niemand sal regtig weet of meet hoe akkuraat is uitbarstings van vulkane, op see en land nie.    Dit is natuurlike tydbomme wat eenvoudig afgaan.   Behalwe as dit menslik gemanipuleer word en daar is baie beweringe hieroor dat dit wel plaasvind in die laaste paar dekades.    Maar op die natuurlike noot, in die… Continue reading Vulkane en lewe

Antieke seismometer – China

* 'n Seismometer - 'n aardbewingdetektor - is in 132 nC  deur Chang Heng uitgevind.   Hy was volgens berigte 'n briljante wiskundige en wetenskaplike in die Han-dinastie. Die antieke Chinese het geglo seismiese gebeure, met hul dood en vernietiging, was belangrike tekens uit die hemel en vir hul as volk en koninkryk van groot belang.… Continue reading Antieke seismometer – China

Tigris en Eufraat riviere

* Daar beoort altyd 10-20 jaar vooruitbeplanning te wees en wat belangrik is om te leer uit ander lande se toestande.  Daar behoort altyd goeie en relevante impakstudies gedoen te word met die aanpassing of vergroting van bestaande strukture om nuwe infrastrukture in plek te kry, hoe 'n land hulself, sowel as hul buurlande  kan… Continue reading Tigris en Eufraat riviere

Suid-Afrika, foutlyne en aardbewings en Afrika

* 'n Tektoniese fout is 'n breuk of diskontinuïteit in die planeet se oppervlak, waarlangs beweging en verplasing plaasvind. Op Aarde is hulle die resultaat van aktiwiteit met plaattektoniek, waarvan die grootste by die plaatgrense plaasvind. Energie wat vrygestel word deur die vinnige beweging op aktiewe foute is wat vandag die meeste aardbewings in die… Continue reading Suid-Afrika, foutlyne en aardbewings en Afrika