*
Die informasie en foto’s van die Bretts familie wat beskikbaar gemaak is rakende die slagoffers van geweldadige brutale geweld in die media, lyk glad nie goed nie. Om so aangerand te word is vir enige persoon traumaties en wat hulle moes deurmaak, soos ander Boere en gesinne kan nie werklik omskryf word nie. Dit bly terrorisme. Sterkte aan die Brett slagoffers wat deur terroriste en misdadigers aangeval is, asook hul families en vriende. Vertrou dat alle fisiese beserings en trauma vinnig sal herstel.

As belastingpligte, het elkeen die reg om vrae te vra, wat die SAPD behoort te beantwoord. Maar min misdade bereik die eindpunte van vonnis-opleggings want baie misdadigers word nooit gevang nie. Inteendeel die Polisie diens erken dit self hulle lêers sluit maklik. Die grondwet is duidelik dat elkeen die reg tot ‘n veilige lewe het, maar dit ontbreek.
Wat is die 1996 grondwet, is dit regtig ‘n demokrasie? Dis onder hierdie grondwet waar alle lede van parlement en ander ingesweer word.
Alles rondom die gebeure wat op die Bretts se eiendom gebeur het, klink eerder na binne inligting wat vooraf verkry is, waar die terroriste, wat maskers gedra het, presies geweet het wat in daardie huise en kluise is en ook bewus is van die kiosk wat kwansuis geld het. Dit gebeur baie, hulle verberg hul gesigte met rede vir die slagoffers en uitkenning op kamera.
Informasie, afkomstig van personeel, wat fisies vir hierdie persone werk, werk normaalweg saam terroriste, misdadigers en aanvallers, daarom weet hulle alles van die slagoffers af. Dus het hulle 3 of selfs langer ure om hul strategie van martelings deur te voer. Hulle weet daar is kameras op die eiendom.
Boere en besighede moet versigtig wees wie en wat hulle aanstel op hul eiendom, want van die personeel spioeneer met gemak die hele binnekringe en hou bewegings dop voor daar toegeslaan word.
Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026
Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde
TOEVAL Niks is toeval nie – iemand ken die binnekring goed genoeg vir ‘n huisinbraak
Die aanval en martelings van die Brett gesin, is deur 3 gemaskerde terroriste (of selfs meer) op Sondag, 1 November 2026 uitgevoer. Daar was 3 terroriste in die huis waaroor berig is. Na sowat 3 uur se martelings en aanrandings, het hulle toegang tot die kluis gekry waar hul hulself gehelp het aan die gevaarlike vuurwapens. Die sewe vuurwapens van verskillende kalibers, tesame met ammunisie, rekenaar, selfoon, en ander persoonlike besittings is gesteel. Dus word hierdie gelisensieerde vuurwapens ongelisensieerd.
Die gesteelde vuurwapens was na bewering in die manlike slagoffer se naam gelisensieer. Daar word verder beweer dat die manlike slagoffer ’n skool vir teenstropery bedryf en dat meer geld geëis is tydens die polisie diens se sogenaamde huisinbraak. Die terroriste het nog meer geld geëis en beweer dat hulle weet daar word ‘n kiosk by ‘n nabygeleë oord bedryf. Dit is baie duidelik dat hierdie terroriste en misdadigers ernstig is, hulle aanhou en martel totdat hulle tevrede is met wat hulle kry. Dit kon nie net gewone huisinbraak gewees het nie. Dus, wie het hulle van al hierdie inligting voorsien, anders as werkers wat die opset ken. Slegs die Polisie reik vuurwapen lisensies uit.
Die feit dat die terroriste maskers gedra het, toon aan hulle is bang vir die slagoffers vir erkenning, maar die aanvalle wat geloods is, word in bende-groepe gedoen van 3 plus. Tydens hierdie aanval, is behae daarin geskep om ou mense nakend te sien, te verneder, te droom oor hoe hulle die vrou moontlik sal verkrag en wou haar borste glo met ‘n boutsnyer (bolt cutter) afsny. Hulle donker sataniese gedagtes gaan beslis nie net oor die inbraak of steel van artikels nie. Daar sit meer hieragter en is nie net die 3 wat hier teenwoordig was nie.
‘n Vriend van die Bretts, Warren Geddes, het die polisie se hantering van die aanval ook gekritiseer en beweer dat die voorval as ‘n gewone huisroof ondersoek word, terwyl die gewelddadige mishandeling en martelings geïgnoreer word. Veel ander burgers en organisasies voel dieselfde daaroor. Om hierdie geval met ander soortgelyke aanvalle te vergelyk, is daar ‘n groot verskil in huisinbraak en dit wat hier plaasgevind het.
Interessant hoe die polisie eerstens fokus op hul ‘HUISINBRAKE”…. en die brutale geweld op die inwoners op die platteland afmaak as minderwaardig. Indien dit so deurgaan as net huisinbraak, sal daar in 5-20 jaar se tyd slegs maand-, kwartaal en jaarverslae wees van inbrake in huise, met geen ander geweldadige aanvalle en martelings nie. Huisinbrake se vonnisopleggings is baie min en heelparty misdadigers word vrygelaat. Dit word eintlik ‘goedgepraat’ deur die owerhede, daarom ontken hulle die brutale geweld en marteling.
ANDER INLIGTING
Vermoor die Boer – Suid-Afrika
Plaasaanvalle in Suid-Afrika – onopgeloste misdaad en moorde
Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026
Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde
Die aanval volg op ’n reeks voorvalle wat plaasgevind het, insluitend een minder as 40 myl daarvandaan in die noordooste van Suid-Afrika. Donovan Marx, 50, is op sy eiendom in Syferfontein in ’n lokval gelei, waar hy geskiet en daarna aan die agterkant van sy been gesteek is. Die aanval op Marx was grusaam en onmenslik wreed.
Die beesboer is deur die aanvallers vasgehou, waarna albei sy ore wreed afgekap is. Sy ore is na bewering verder vermink sodat dit vir dokters onmoontlik sou wees om dit weer aan te heg. Donovan het ’n noodoperasie ondergaan waartydens ’n deel van sy dikderm verwyder is, maar dokters kon nie sy ore red nie.
*
On Sunday, 1 November 2026, Les Brett, 67, and his wife, Natasha, 68, were attacked on a smallholding near Broederstroom. They were brutally tortured for hours, with the attackers using boiling water to burn their victims. The injuries to Les Brett’s face and arms are so severe that it looks like he was involved in a serious car accident. The worst torture must have been witnessing Ms Brett being assaulted.
This was the third brutal farm attack over the last few weeks. Last week, Donovan Marx was tortured, his ears cut off, and shot in the back. Just a few weeks before, Hannetjie van Zyl was beaten to death while opening the gate to her farm near Ottosdal. Most of the farm attacks are serioius with brutal torture, using boiled water or oil , hot irons, and rape.
*
It was a military style operation. They were well trained and knew exactly what they wanted. Their attack started when they hit me in the face with a bolt cutter, according to Les. They then tied us up and forced us into a built in safe. They continued to torture us by pouring boiling water over us, stabbing us and demanding money. They kept on shouting:” Where is the millions, where is the millions! “ he told them that there is no money on the property”.
According to Les the torture continued and they tore Natashia’s clothes off. They stuck the barrel of a AK47 assault rifle in Les’s mouth. The gunman pulled the trigger but miraculously the gun jammed.
According to Les they threatened to cut off Natashia’s nipples. They also threatened to rape Natashia. However, Les emphasized that some media reported that his wife was raped, these are false.
With more than four decades of experience in the African bush, Brett has devoted much of his life to wildlife conservation, anti-poaching training, bushcraft and environmental education.
https://kormorant.co.za/broederstroom-couple-latest/
https://briefly.co.za/people/258224-broederstroom-farm-attack-survivor-debunks-false-reports/
Baie leef in ontkenning en weet nie presies wat Volksmoord (genocide) is nie. Die geletterdes wat so tik in die sosiale media, hardloop agter die stem van hul leiers en die res volg hulle, sonder om te weet waarom doen hulle dit eintlik. Daar mag selfs meer as een volksmoord wees in Suid-Afrika. Niemand van die Boere volk ontken daar is nie ander moorde ook nie, maar heelwat ontbreek in al die ander wat vermoor word, wie, waar, wanneer, hoe en wat die polisie sake en hofsake aangaan.
https://onafhanklik.com/2020/11/19/sa-missionary-report-on-genocide-volksmoord/
BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*