* Die informasie en foto's van die Bretts familie wat beskikbaar gemaak is rakende die slagoffers van geweldadige brutale geweld in die media, lyk glad nie goed nie. Om so aangerand te word is vir enige persoon traumaties en wat hulle moes deurmaak, soos ander Boere en gesinne kan nie werklik omskryf word nie. Dit… Continue reading Martelings en Plaasaanval – Les en Natasha Brett
