Plaasaanval Donovan Marx

*

 

Op Woensdagoggend, 28 Oktober 2026, het ‘n bende terroriste vir Donovan Marx, ‘n 50-jarige beesboer, op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp in Noordwes aangeval en grusaam gemartel.   Hy is in die rug geskiet en in die been gesteek en sy ore is afgesny.    Dit is deel van terroriste dat hulle so barbaars optree en moontlik ander se opdragte uitvoer.   Hierdie voorval kan regtig nie met enige woorde beskryf word nie.  Dit is niks anders as ‘n terroristiese daad op Donovan Marx, ver bo die van inbraak of slegs aanranding.  Waarskynlik is binne inligting probeer verkry.

Boer se ore afgesny en gemartel in gewelddadige plaasaanval in Noordwes

Hierdie is nie die eerste marteling wat plaasvind as Boere aangerand word nie.  Die werker wat vasgebind is voordat Marx aangeval is, het hulp ontbied nadat hy homself bevry het.    Die aanvallers het later in sy rooi Isuzu-bakkie gevlug.

*

Tragiese gebeure, wens Donovan sterkte toe en dat hy vinnig sal herstel aan al sy wonde.   Sterkte aan sy vrou en familie/vriende.

Marx is in die waakeenheid van Mediclinic Potchefstroom opgeneem waar hy groot chirurgiese ingrepe moes ondergaan, insluitend die verwydering van ‘n gedeelte van sy kolon. Ten spyte van ‘n vroeëre mediese terugslag, het hy en sy vrou Louise op 10 November 2026 ‘n foto en ‘n boodskap van dankbaarheid uit die hospitaal gedeel om sy merkwaardige vordering en herstel as ‘n getuienis van hul geloof te vier.

Die egpaar het ‘n foto gedeel wat Donovan se merkwaardige fisiese herstel wys, saam met ‘n boodskap van geloof en dankbaarheid, gegrond op Psalm 150 en Efesiërs 6.   Dit is ‘n groot Troos Hy is daar vir ons om ons deur te help, Hy is altyd daar.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het later na  die aanval glo flink opgetree en vyf verdagtes in hegtenis aangekeer. Vier van die beskuldigdes (tussen die ouderdomme van 27 en 56) het reeds op 3 November 2026 in die Ventersdorp-landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord, huisroof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Hulle bly in aanhouding en verskyn weer op 13 November 2026 vir ‘n borgtogaansoek.

Die ANC-geleide regering en ANC-leiers het al dikwels gesê dat plaasaanvalle bloot algemene misdaad is, sonder enige unieke eienskappe.   Dit is absoluut snert, want hierdie getuig die teenoorgestelde.  . Waar is dit dan “normaal” om iemand te martel en ‘n boer se ore af te sny? In 2019 het die polisie self in die SAPD se Nasionale Landelike Veiligheidstrategie geskryf dat plaasaanvalle uniek is en ‘n eie misdaadkategorie regverdig – vanweë die frekwensie daarvan en die “unieke vlakke van wreedheid” wat daarmee gepaardgaan.

Die wreedheid van die aanval het landswyd skokgolwe veroorsaak.    Dit is onder andere vir die hele Boere gemeenskap, landbousektor en ander belangegroepe, skokkend om sulke dinge te lees terwyl ondersteuners in die sosiale media is meestal gebonde aan ‘n bende wat bekendstaan as sleutelbordvegters wat daarop uit is om alles af te maak as van minder belang en vieslike diskriminerende opmerkings maak.     .Aandag is ook gevestig op haatspraak op sosiale media nadat ‘n politieke figuur die verminking as “simbolies” probeer regverdig het.     Dit is tragies dat meeste van hierdie gevegte op sosiale media geen doel dien nie, behalwe haatspraak.   ‘n Groot persentasie van hierdie rassiste sit waarskynlik oorsee en mompel of word betaal om haat aan te moedig in SA.

*

Ventersdorp detectives, supported by members of the Provincial Anti-Gang Unit, conducted the operation following intensive investigations into the attack. Police also seized four firearms, two of whic+h have been linked to the Ventersdorp incident. Clothing items and jewellery were also recovered during the operation.

https://briefly.co.za/south-africa/257664-1-suspects-arrested-brutal-donovan-marx-farm-attack/

https://x.com/SAPoliceService/status/2116944805745836321

https://x.com/SAPoliceService/status/2116944805745836321/photo/1

*

Om ‘n persoon wat ongewapend in die rug te skiet, is nog ‘n oortreding waarvan vergeet word.

Three-armed men with masks over their faces appeared from behind the farmhouse.    Mr Marx was shot in the back from behind, stabbed in his leg, and his ears were cut off during the attack. He was tortured in his house while the suspects ransacked the house looking for firearms and money.    The suspects fled the scene in Mr. Marx’s red Isuzu bakkie (registration number: DJK 756 NW) and are still at large. They also took 3X 9 mm handguns from the safe and an amount of R6,000.00.

The police have launched a large-scale search for the three men.   The local agricultural community of Ventersdorp and Potchefstroom has meanwhile offered a reward of R40,000.00 for any information that could lead to the arrest and successful conviction of the suspects.   Anyone with information can contact the Investigating Officer, Capt. Dry on +27 82 373 7781.    The suspects are considered armed and dangerous.

The extreme brutality of this attack led to shock and anger nationwide:
Minister of Agriculture: Mr. Willie Aucamp demanded that the police treat farm attacks as a priority crime, saying: “This cruelty must never become our farmers’ ‘normal’!”
Compassionate organisations: The FF Plus (Dr. Corné Mulder) and AfriForum strongly condemned the attack. They once again called on President Cyril Ramaphosa to acknowledge the reality of farm murders and to take urgent action against incitement to violence (such as the chanting of “Kill the Boer”).

read more

https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-extreme-violent-crimes-mr-donovan-marx

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/news/2026/11/10/donovan-marx-deel-geloofsboodskap-vanuit-hospitaalbed/

https://boer24.com/boer-se-ore-afgesny-en-gemartel-in-gewelddadige-plaasaanval-in-noordwes/

*

30 October 2026
Donovan Marx, Louise Marx, Pieter Steyn, Tania Smith, Liezl Scheepers, Captain Majang Skalkie, Adam Barnard, Jeanette of IP Makelaars, Acting Police Minister Firoz Cachalia, Ian Cameron and investigating officer Captain Bonita Dry all feature in the shocking story of the brutal attack on North West cattle farmer Donovan Marx.
https://www.youtube.com/watch?v=Fw1nsP5hHaM

*

In this video Riaan Roux explained the situation

  • what happened on the farm, and what the police have and have not said
  • what is confirmed, and what is still a claim
  • the “general crime” line, from 2018 to the Oval Office in 2025
  • what Ian Cameron MP, Jacques Broodryk of AfriForum, Dr Corné Mulder, Dr Ernst Roets and Petrus Sitho said
  • why a day later I could not find the story on News24, IOL, TimesLIVE, The Citizen, SABC News or eNCA
  • Lex Libertas’ plan for 3 000 white crosses at the Union Buildings

https://www.youtube.com/watch?v=HXqDPnwiBAE

https://www.youtube.com/watch?v=lbFV-NXQP2w

*

FOUR PEOPLE IN COURT

https://www.youtube.com/watch?reload=9&v=79l4U41303g

The suspects, aged 26 to 56, are expected to appear before the Ventersdorp magistrates’ court on Tuesday on charges of house robbery, attempted murder and illegal possession of firearms and ammunition, Col. Adele Mybrugh said Monday.

Farm attacks affect both Black and white farmers, workers and residents. Research by the Institute for Security Studies points to robbery as the predominant motive and has found no evidence of an organized campaign against white farmers or a “ white genocide ” as the Trump administration has claimed.

https://abcnews.com/International/wireStory/south-african-police-arrest-5-after-farmer-shot-137774786

*

https://www.gov.za/news/media-statements/minister-willie-aucamp-condemns-attack-cattle-farmer-29-oct-2026

https://nw.da.org.za/2026/10/da-condemns-brutal-farm-attack-near-ventersdorp-calls-for-stronger-rural-safety

SY GELOOF DRA HOM DEUR HIERDIE TYD

Donovan Marx (50) en sy vrou, Louise, is hoopvol oor die pad vorentoe en skryf sy herstel toe aan God se genade, gebed en die toewyding van die mediese personeel.    ‘n Absolute wonderwerk en ’n getuienis van geloof, hoop, gebed en die buitengewone ondersteuning wat hy ontvang,” het sy vrou gesê.

Marx is wreed aangeval in ’n rooftog op 28 Oktober op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp. Die aanvallers het na bewering omstreeks 08:00 op die plaas toegeslaan, ’n elektriese heining geknip en die plaaswerker Christopher Jings oorrompel en vasgebind.

Terroriste in die hof

Intussen duur die strafregtelike proses teen die vier verdagtes voort. Phimdile Alex Nomngcayi (30), Thomas Thabo Motlhonglong (27), Mothoka Godfrey Mathipa (56) en Mokhema Jan Maishone (53) het Dinsdag 3 November in die landdroshof in Ventersdorp verskyn in verband met die aanval.

https://www.ofm.co.za/article/centralsa/343973/donovan-marx-put-krag-uit-geloof-nou-in-gewone-saal

*

In die diere ryk word sekere diere teen ‘n snel tempo uitgewis vir hul ivoortande en renosterhorings.   Hiervolgens word soveel van die arme diere vermink, want beide is oneetbaar in elk geval.   Daar vind heelwat smokkel plaas van mense en diere.   Teen hierdie tempo word al die groot woude verwoes.

Woudinwoners  – Afrika olifant

Die Polisie is tans onbevoeg en kan nie hul pligte uitvoer nie.

Plaasaanvalle in Suid-Afrika – onopgeloste misdaad en moorde

BOERE Volksmoord  – Genocide in SA (kriteria)

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

Laat 'n boodskap