* Olifante dwing oral respek af en is beslis nie 'n mens se speelmaat nie. Hulle is uiters slim, intelligente en kragtige diere. Olifante het 'n uitstekende geheue en die vermoë om dinge lank te memoriseer - hulle vergeet byna nooit nie. Hulle is egter nie alleen wanneer hulle statig vorentoe beur om 'n nuwe… Continue reading Woudinwoners – Afrika olifant
