* Hierdie aangeleentheid van dwelms, sindikate en laboratoriums in Suid-Afrika, selfs in Afrika, is 'n groeiende en florerende besigheid wat die regerings regdeur die kontinent eerstens toelaat. Hulle laat toe dat daar nog meer mense, veral kinders en jeugdiges dwelmverslaafdes word sodat hulle afhanklik is van die voorsieners van dwelms. Hawens, veral Durban word… Continue reading Dwelms en laboratoriums SA en Afrika
Kategorie: Immigrasie / Immigration
Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA
Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige… Continue reading Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA
Protes aksies 30 Junie 2026 ea Suid-Afrika
*Protesaksies draai menige kere negatief uit, hetsy in Suid-Afrika of op ander plekke. Hang af wat hierdie protesgangers se doelwitte is, want daar was al baie rewolusie na 1994, alles te danke aan die kommunistiese regering wat alles in Suid-Afrika wil vernietig. Die Polisie in Suid-Afrika is glo gereed vir enige gebeure op 30 Junie 2026.… Continue reading Protes aksies 30 Junie 2026 ea Suid-Afrika
Xenofobia begin by regerings
*Daar is waarskynlik geen regering in die wêreld wat hulle nie reeds skuldig maak of gemaak het aan radikale of oorweldigende intimidasie, rassisme, diskriminasie en menseregteskendings teenoor hul eie burgers nie. In Suid-Afrika is dit beslis die geval. Wat beslis voorkom in die samelewing op grondvlak tussen gemeenskappe en buitelanders (ongedokumenteerdes), is dat daar heelwat… Continue reading Xenofobia begin by regerings
Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA
* Suid-Afrika is vandag 'n stukkende, onmenslike, wrede en onaanvaarbare vervalle land om in te lewe volgens die 'vals vlag grondwet' - die sogenaamde reg tot lewe eindig in erge misdaadtonele, korrupsie en sindikate. Dit is nie 'n lewe nie. Wat hier plaaslik aangaan en deurgevoer word, kan nie vergelyk word met enige ander land… Continue reading Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA
Onwettige immigrante in SA
* Die grense van Suid-Afrika is lank en uitgestrek, met hier en daar 'n strategiese grensbeheerpos wat volgens die regering, die statistieke van 'wettige immigrante' bepaal saam diegene wat per skip of vliegtuig aanland. Ons op grondvlak weet dit is onmoontlik die waarheid, aangesien hier miljoene ongedokumenteerdes grond, geboue en alles beset het (onteiening vind… Continue reading Onwettige immigrante in SA
Leuentjies en kinkels
* Moord bly moord. Onteiening in die land vind al baie lankal plaas en heelwat immigrante word OOK gebruik en misbruik om dit uit te voer. Diegene aan bewind doen net wat hulle wil soos en wanneer hulle wil, want hulle is die meerderheid swart regering, al is dit bykans 50% of selfs meer… Continue reading Leuentjies en kinkels
Wet en orde VS Onwettige immigrante in SA
* Dit is al vir dekades baie duidelik, die manipuleerders agter die skerms van die regering, wat die toutjies trek om Suid-Afrika te beheer, is doelgerig in hul menslik gesproke beplannings om veral die Boere volk en ander burgers te vernietig. Daar is egter altyd verrassingselemente te bespeur wat niemand mee tred hou nie wat… Continue reading Wet en orde VS Onwettige immigrante in SA
Wiskundeles SA Mathematic lesson
* Die artikel waarna verwys word, is gedurende 2012 geskryf wat nogal uitgestaan het om so 'n netelige sakie aan te spreek. Dit is 'n uitstekende opinie en gevolgtrekking, gestaaf met feite. Die Sensus volgens die skrywer is nie 'n koptelling nie. Die Sensus is ook nie 'n poging om die totale aantal inwoners van… Continue reading Wiskundeles SA Mathematic lesson
Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke
* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie. Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie. 'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke
Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing. Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
* Dit is nie indrukwekkend hoe sekere leiers in Suid-Afrika, veral iemand soos Ramaphosa weet hoe en wanneer om sy flitskaart te speel nie. Hy is ook nie die enigste een wat dieselfde tipe taktiek uitvoer na 1994 nie. Voor hom was daar heelwat 'akteurs' wat deelneem vir die eindspeletjies rondom elkeen van ons om… Continue reading Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
* Like the different black and coloured groups of people in South Africa and elsewhere on other continents, there are also different white groups of people, such as the Boer people since 1652 in Southern Africa. This has absolutely nothing to do with 'apartheid' and it is a people's right to be declared a Boer… Continue reading Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Onwettige immigrante in SA
* Onwettige immigrante in Suid-Afrika is almal hier teenwoordig omdat hulle die land vrylik en gewillig binnegekom het, waarvan sommige opdragte gekry het om alles wat hulle nie kan kry nie, te vernietig. Hulle bly onwettig en het nie 'n proses gevolg om wettig hier te wees nie. Dus gee hulle nie om of hulle… Continue reading Onwettige immigrante in SA
Wapenhandel groot moondhede
* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moondhede
Wapenhandel internasionaal
* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie. Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede. Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal
nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
* Doelwitte en veral dubbel standaarde word meestal op alle vlakke van die samelewings toegepas. Dit kom voor as vals fronte en propaganda veldtogte. Dis veral ook op internasionale vlak aan die gebeur waar die moontlikheid bestaan dat daar meer inmenging vanaf die verskillende internasionale arenas plaasvind as om van onderlinge konflikte, diskriminasie en rassisme… Continue reading nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings. Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word. Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
Millions of Grants in South Africa
* Questions were asked about the date on which the SRD grant will be paid out to eligible applicants; filling of senior management positions as well as the Director-General post; contingency measures to provide support to citizens during natural disasters; and increasing the amount of the SRD grant to above the poverty line as raised… Continue reading Millions of Grants in South Africa
Sout – Salt
* Daar is ongeveer 181,5 miljoen ton se globale soutproduksie, ongeveer 5 miljoen ton wat in Afrika geproduseer word. Soutproduksietegnieke in baie Afrika-lande suid van die Sahara is konvensioneel en in sommige gebiede uiters primitief. Rotssout word in sy vaste vorm ontgin, terwyl seesout geproduseer word deur seewater te laat verdamp. * In die… Continue reading Sout – Salt
















