September 2019 - While the country is burning, the "concerned" media and politicians have a lot of questions to ask about why the "president" is quiet and does not act when businesses are attacked, burned to ashes and targeted citizens as well as immigrants. As if they both didn't already know, all these things were… Continue reading Ramaphosa to meet global leaders The Elders
Etiket: Misdaad
Steve Cioccolanti – Where are the churches and justice in South Africa?
Steve Cioccolanti asked: Where are the churches in South Africa? Where are the Justice system in South Africa? Especially against the White minority people of South Africa. Black economic empowerment - racism and discrimination. Expropriation of property rights against the white minority of South Africa. * "I believe the genocide of whites… Continue reading Steve Cioccolanti – Where are the churches and justice in South Africa?
No control – geen beheer
Dis nie net Kaapstad nie, maar die hele Suid-Afrika wat gebuk gaan onder moorde, geweld en onbeheerde protesaksies - aksies wat die ANC - EFF en ander loods sedert 1994. Polisie stop geen geweldadige betogings nie, rubberkoeëls skrik niemand af nie. Die invoer van immigrante wat rondom stede en dorpe plak is in 25 jaar… Continue reading No control – geen beheer
Value Added Tax – 15% VAT
VAT is now levied at the standard rate of 15% on the supply of goods and services by registered vendors, when you buy electricity or anything other equipment you pay 15% over to government or the agents. When they broke into your property, stole it you have to reclaim it and repay again 15% VAT .… Continue reading Value Added Tax – 15% VAT
Volle soewereiniteit vir die Boere volk
*Sekere organisasies, soos Solidariteit saam met ander organisasies, is almal Afrikaner organisasies wat 'n verskeidenheid van multi-kulturele nasies huisves. Hierdie organisasie het geen mandaat om namens die Boere volk te praat nie. Indien wel, is dit 'n vals vlag situasie of meer. Die Boere volk is nie deel van die Afrikaner multi-kulturele organisasies nie. … Continue reading Volle soewereiniteit vir die Boere volk
To steal and “sjambok”
Video vertel 'n eie verhaal - hoe om ontslae te raak van diefstal. Soms volg kinders die voorbeeld van hul ouers of eerder vriende en beland dan in so 'n posisie dat daar ernstige misdaad voortvloei uit 'n heel onskuldige diefstal. Diefstal is nie onskuldig nie en sal nooit wees nie. Berigte van 2018 oor… Continue reading To steal and “sjambok”
Genocide in South Africa
* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide. Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in. Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit. Die reg tot lewe. Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa
“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang. Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase. Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie. Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Virginia Beach – USA – shooting – 13 killed
1 June 2019 - This shooting is not in South Africa but it is an open day to kill - so sad of the lost of lifes and sympathy to all the families and friends, the loved ones. - Police confirmed Friday (31 May) that 13 people were dead and more than 4 injured in… Continue reading Virginia Beach – USA – shooting – 13 killed
Crime situations in South Africa
Misdaad in Suid-Afrika is duidelik nie onder beheer nie - nie met al die korrupsie, aanrandings en moorde wat soos 'n lamferlap op ons neersak. VEILIGHEID: Volkslede - Individue en families, word versoek om hulself meer te beskerm en ag te slaan op hul omgewing waar hul hulself bevind, hetsy in 'n winkel, besigheid of… Continue reading Crime situations in South Africa
Skending van menseregte
Wanneer dit die ANC pas, dan gryp hul vinnig na hul protokol boekies, maar as daar korrupsie en misdaad, veral moorde, plaasvind, dan steur hul hul nie veel aan ooreenkomste soos die skending van menseregte nie, wat deel van daardie protokol is nie. Swart bemagtiging is ook skending van menseregte en deel van die protokol… Continue reading Skending van menseregte
Revolution never ended
There is no democracy in South africa. The ANC revolution has never ended in 1961 nor 1994 - it is still ongoing since their "congress" started. There are killings, protest actions, internal tribal wars on a daily basis and violation of our people's human rights, which included racism, discrimination (B-BBEE legislations) and other threats like… Continue reading Revolution never ended
South Africa: sexual harassment
Opinion of Jackie Nagtegaal , an admitted advocate who landed in the world of alternative legal service, futures thinking and legal tech. It's at the intersection of these three where innovation blooms. Violent crime in South Africa is rife and horrific, but the prevalence of sexual assault and rape has led to South Africa being dubbed “the… Continue reading South Africa: sexual harassment
Trials: South Africa – Hofsake en onkoste
Rape trials are long, expensive, complex and difficult. The tax person is paying for the criminals in jails, hospitals, food, free lodge, even further studies and own businesses (rehabilitation programmes). What about the victims - is just fair, they also need assistance from government to get on with their lives? What about that small little… Continue reading Trials: South Africa – Hofsake en onkoste
Paramedici in Suid-Afrika
Is al 'n geruime tyd dat noodpersoneel of paramedici aangeval en selfs doodgemaak, geskiet, beroof word as hul menselewens wil red. Dis 'n siek wêreld en land waarin ons leef. En hierdie tendens geld ook vir almal van ons, om weer eens te kyk na jou eie veiligheid en beveiliging, maak nie saak watter beroep… Continue reading Paramedici in Suid-Afrika
Bloedgeld en korrupsie
Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg. Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword. 15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef. Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie
Anargie – revolution
Dis die radikale rewolusie van die ANC - niemand anders sin nie. ANC is 'n "liberal movement - terrorism". Word al voor 1994 deur George Soros gefinansier saam met 'n paar ander kommuniste aan sy sy. Alles moet afgebrand word volgens die mafias en terroriste wat die vegters is van die ANC rewolusie. Hulle wil… Continue reading Anargie – revolution
Parlement – geleerdheid
Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie. Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede. Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid













