Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

  * Werkersdag, 1 Mei, is 'n internasionale dag om te herdenk, wat nie beteken dat radikale en rewolusionêre protesaksies gehou moet word nie.   Diegene wat dink hulle word onregverdig behandel deur hul eie sisteme, behoort dit op daardie vlakke aan te spreek.   As persone vir X maatskappy werk en ongelukkig is oor hul ooreenkomste,… Continue reading Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

* Daar is heelwat vrae en antwoorde wat verskaf word in die Boere boek, maar dit mag ook wees dat van die volkslede nie daarmee saamstem  nie.   Dis elke lid van die Boere volk se mensereg om self oor hul wortels, waarvandaan hul afkomstig is, besluite te maak.      Volgens Dr Lets Pretorius se… Continue reading Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

Handdrukke, rassisme en diskriminasie

* Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld.   Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys.   Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit.   Om hulle ideologie te verwesentlik - een… Continue reading Handdrukke, rassisme en diskriminasie

Swart bemagtiging onderrokke

  * Die onderrokke hang regtig baie lank en vuil uit, stinkend en verrot, wat heelwat burgers verblind omrede die geboue en projek aan Afrikaans gekoppel word.  Nie aan die Boere volk nie.   Net omdat dit in die naam van Afrikaans gebeur, beteken dit swart bemagtiging en regstellende aksie moet skitter aan sekere organisasies se… Continue reading Swart bemagtiging onderrokke

Landbou, minerale en rykdom

* Biljoenêrs, multi-miljoenêrs, wêreldbekende ikone en regerings besit miljoene hektaars grond, maar veral landbougrond, groot kastele of wonings, besighede wat daarop uit is om die middelklas en armes van die publiek te manipuleer in 'n wurggreep om nie maklik te ontsnap nie.  Daar word regdeur die spektrum, spesiale groot stede gebou om hierdie onderdane binne… Continue reading Landbou, minerale en rykdom

Die korruptes in Suid-Afrika

* Die voetspore van misdaad in Suid-Afrika,  is wyd, redelik verspreid en ver gevorderd.   Net soos dit hier in SA aan die gang is, loop dit ook oor kontinente en lande, veral regerings asook staatsentiteite en besighede wat oral 'n vinger in die misdaadkoek het.   Hulle mag soms gesofistikeerd voorkom en kan nie maklik herplant… Continue reading Die korruptes in Suid-Afrika

Kaapkolonie en ander sendingskole

* Van die beginstadium van ontwikkeling was opvoeding en onderrig op die lys.  Kommandeur Jan van Riebeeck het op 17 April 1658 in sy dagboek aangeteken, dat daar 'n skool vir slawe begin is, sommige is afkomstig van Angola. Hierdie skool is deur kommandeur Jan van Riebeeck vir die slawekinders wat met die Nederlandse skip,… Continue reading Kaapkolonie en ander sendingskole

SA Grondregte sedert 1750

* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset.  Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902.   Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750

Berg-en-dal Boere monument (ZAR)

* Die Slag van Berg-en-Dal Boere volk monument is en was een van vele belangrike veldslae op plaas Berg- en-dal gedurende Anglo-Boere oorlog 2.    Dit staan ook as die Belfast veldslag of Dalmanutha bekend.    Die slag het op 27 Augustus 1900 plaasgevind.   Daar is bykans nie een veldslag wat belangriker geag word as… Continue reading Berg-en-dal Boere monument (ZAR)

Skatte van Afrika

* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn?       Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem.   Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste.   Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika

Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk

* Maak nie saak hoe groot of klein volke en stamme is nie, hulle het almal een of ander vorm(s) van verskeidenheid kultuurskatte en erfenisse wat oor eeue heen behoue gebly het vir hulle as volk en stam.   Kultuurskatte en erfenisse bind 'n volk saam in 'n eenheid.   Dit alles maak van hulle 'n volk… Continue reading Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk

Afrikaans se kragtige lewenslig

* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie.  Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn.   Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek.   Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig

Sasria versekering

* Sasria is 'n korttermynversekeringsmaatskappy wat dekking bied vir skade aan eiendom wat veroorsaak word deur spesiale risiko's soos polities gemotiveerde kwaadwillige dade, onluste, stakings, terrorisme en openbare versteurings. Plundering Om goedere te steel, tipies tydens 'n oproer, staking of burgerlike oproer. Plundering moet plaasvind tydens 'n geleentheid wat Sasria dek. Sasria dek nie diefstal… Continue reading Sasria versekering

KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig

*Dit pas die spul brandstigters en terrorisme soos 'n handskoen om nie te gaan eksamens skryf nie.   Dit is niks anders as terrorisme en saakbeskadiging nie net omdat daar nie 'n dans gaan wees nie.   Gaan hul ouers huil as hul eie huise afgebrand word of sal ouers opstaan teen hierdie radikale elemente wat alles… Continue reading KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Protesting at Marikana 2012

* KAN JY ONTHOU - WIE WAS HIERBY BETROKKE WAAR MENSE DOODGESKIET IS?  Wie het die opdragte gegee met skietery?Justice for Marikana should be criminal liability for those that are involved; Ramaphosa, Lonmin and the state. It should be the mining company making sure there is better housing, sanitation, better education, and that there are… Continue reading Protesting at Marikana 2012

Education Homeschooling – Bela Bill

Hierdie gaan oor die voorgestelde wetgewing om ontslae te raak van tuisonderrig.  Hoe laag kan daar nog gedaal word?  Om so teen leerders en kinders te diskrimineer.   Dis kinders se reg om te kies hoe hul onderrig wil word en ouers is verantwoordelik, nie die regering nie.  Daar is verskeie dokumentasie inligtingstukke, wat hieronder na… Continue reading Education Homeschooling – Bela Bill

Schools and education

* The missionary school where so many Black intellectuals of the 19th and early 20th century—from Tiyo Soga to Thabo Mbeki to Steve Biko — were to be educated.   Lovedale was established in 1824 by John Bennie and John Ross of the Glasgow Missionary Society (GMS). It was named after the society’s secretary at the… Continue reading Schools and education

Durban – UPL

  Rajnikant Devidas Shroff, also known as Rajju Shroff is an Indian businessperson and billionaire, who is the founder and chairman and UPL Limited.  Rajju Shroff is the founder of BSE-listed crop protection company UPL. After its $4.2 billion acquisition of Arysta LifeSciences in 2018, UPL became one of the top agrochemical  companies in the world. UPL's… Continue reading Durban – UPL

Basic Education Employment Initiative or BEEI

  The Department of Basic Education (DBE) is aware of the non-payment of some General as well as Education Assistants employed as part of the Basic Education Employment Initiative or BEEI.    Basic Education Department committed to ensuring payments of General and Education Assistants are concluded.  From December 2020 to March 2021.   More information about this.… Continue reading Basic Education Employment Initiative or BEEI