Pregnant mum hacked to death as she slept and husband savagely stabbed in front of son, 2, on luxury South Africa beach holiday. Karen Turner, 31, who was three months pregnant, was sleeping with her husband Matthew, 33, and their toddler son Hayden when they were attacked at about 3am on 17 September 2019. Hluleka… Continue reading Eastern Cape attack and murder – Karen Turner and Matthew
Etiket: Poging tot moord
Lions – Research, Business, Farming, Trading and Illegal trading and killings
In South Africa, research has been done, not only about the animal kingdom, but about the people themselves as well as medical research. Onderstepoort is such a farm that did a lot of research on animal diseases and conditions in the past, as well as the making of vaccines. There are mafia groups that do… Continue reading Lions – Research, Business, Farming, Trading and Illegal trading and killings
Krugersdorp killers (video’s)
Various video's of the Krugersdorp killers. Steyn has admitted to having multiple personalities. During court proceedings, Steyn confirmed that she had consulted a psychologist to deal with her mental disorder. While court testimony previously revealed that Steyn had professed to possessing extreme supernatural power – including the ability to transform into a baby or a wolf –… Continue reading Krugersdorp killers (video’s)
Farmer killed and burnt in Nigel, SA
Terrorist attacks and murder on 20 June 2019. Sympathy to this farmer's family of Nigel. A 44 year old farmer, Johan Pretorius was first attacked by terrorists with pick-axe's handle over his head and body. Later the terrorists burnt his body and vehicle. His body was found next to the vehicle. A farmer in Nigel died… Continue reading Farmer killed and burnt in Nigel, SA
Luan Preston, Port Shepstone Killed
RIP to all the food producers who die because of the fact that they have chosen a career that feeds a nation. This was the words that a friend of the murdered Luan Preston wrote on FB after he was brutally stabbed to death in his home on the nut and sheep farm, David's… Continue reading Luan Preston, Port Shepstone Killed
Veiligheid – Safety
Elkeen moet en mag hulself verdedig as hul lewens bedreig word, hetsy plaas of stadsbewoner, trokdrywer of aan die stuur van 'n besigheid. Ons moet weet wie is in diens by ons, watter werkers is regtig betroubaar en heelwat is betrokke as spioene wat inligting van ons huise, besighede en plaasbewoners deurgee aan terroriste. Vertrou… Continue reading Veiligheid – Safety
Verbrand en vermoor in suikerrietland
Iewers is iets verdag met hierdie terroriste voorval. Suikerriet word al vir etlike jare gebrand voor dit ge-oes kan word en is dit nie 'n snaakse gesig as dit brand nie. Daar is egter meer hieragter. Diegene wat dit veroorsaak het, weet ook nou, die lyk was toe nie heeltemal dood tydens die brand… Continue reading Verbrand en vermoor in suikerrietland
FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
Hierdie tipe van uitwissing is persoonlik niks ander as volksmoord nie. Daar word ook ander gejag, maar regtig, kyk verby die groter prentjie en sien 4 miljoen teenoor 100 miljoen wat uitgewis word. Paddas - dis wat 'n president ons noem - ander verkondig dit oop en bloot as daar "kill the boer" or… Continue reading FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit
“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang. Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase. Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie. Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap
Jan Terburg – Farm attack Dec 2018
So gaan dit in die nuwe SA. Mense, sluit nou aan by groepe of organisasies wat opleiding bied in veiligheid. Wat na ons mense se belange en veiligheid omsien. Jou en jou familie se veiligheid is in jou hande. Niemand anders gaan na jou veiligheid omsien behalwe jyself - moenie verwagtinge koester van oorsese lande… Continue reading Jan Terburg – Farm attack Dec 2018
Attacks/Killings 1-15 May 2019
Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie. Dink maar net daaraan. Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word. Wat het dit voorafgegaan? Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019
Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
* There has been a genocide going on since 1994 that possibly started before that time already (Boers - Whites). The Boer people certainly being wiped out at all levels of society. Economic empowerment and social especially black empowerment are legislations that are being forced on us and the hypocrisy of left liberals (whites) who… Continue reading Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019
Die Weskus is geruk deur 'n plaasmoord op die rustige dorpie Lutzville waar 'n bekende boer, Jaco Louw (57) wat met verskeie steekwonde aangetref is. Simpatie aan naasbestaandes en familielede. FARM MURDER: Lutzville, Western Cape Province. Tragedy as Jaco Louw (57), was stabbed to death. Condolences to his family and friends Een moord is… Continue reading Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019
Selfdefence – selfverdediging
SHOOT TO KILL - terrorists do not enter property illegal for a cup or tea or a drink - they are terrorists, normally with illegal guns. 'n Terroris het sy eie dood kom haal, verewig die verdoemenis in - dis hoe dit hoort. Het geen simpatie vir enige terroris wat onwettig eiendom betree om dood… Continue reading Selfdefence – selfverdediging
Boer people – you are not welcome in your country
*A slow war and genocide are taking place against the white minority people, the Boer people of the Boer Republics. There are various signs to confirm that. Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide. Various totures and killings… Continue reading Boer people – you are not welcome in your country
Killings – Moorde
Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word. Nie alles word vermeld nie. Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie. Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde
Immigrante – misdaad – statistiek
*Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is. Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie. Nie met ons oop grense en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie. Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek
Plaasaanval – Naka Drotsky
POGING TOT MOORD - TERRORISTE : PLAASAANVAL: KAMEELDRIFT: Naka Drotske se toestand is op die stadium stabiel nadat hy ernstig gewond is in Kameeldrift omgewing nadat terroriste hulle aangeval het. Die voorval het by sy broer gebeur. Hy is geopereer en steeds ernstig maar stabiel . Sterkte en beterskap aan hom… Continue reading Plaasaanval – Naka Drotsky














